Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 406

404 Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming Chief Surveyor General Tel: 012 326 8050 www.ruraldevelopment.gov.za Departement van Waterwese www.dwa.gov.za/groundwater Geo-spatial Services, Technology Development and Disaster Management Tel: 012 312 9834 Geo-inligtingsvereniging van Suid-Afrika (GISSA) www.gissa.org.za Grondwaterkaarte. ’n Lys van kontakte kan gekry word op die webtuiste. Geologiese Vereniging van Provinsiale kontakbesonderhede Suid-Afrika kan gekry word op die webtuiste. Tel: 011 492 3370 www.gssa.org.za LNR – Instituut vir Grond, Klimaat en Water Tel: 012 310 2500 [email protected] www.arc.agric.za • GIS: Dataverwerking (datavaslegging en -projeksies); toepassings (gewasmodellering, ruimtelike modellering/interpolering, meervlakkige modellering); ruimtelike databasis-ontwikkeling (Informix, MS Access) en data-integrasie • Satelliet- & lugdraende afstandgewaarwording: Laevlakafbeelding (digitale multispektrale videokamera, presisieboerdery-inligting); digitale beeldprosessering (geoverwysing, beeldklassifikasie); beeldinterpretasie (vegetasiekartering en -monitering – bevolkingsdinamika, degradasiekartering, weiveldekologie, savanna-ekostelsels, gewasvoorrade, droogtemonitering, grondbedekking, grondkartering en bewaringsbeplanning); voorbeeldraamwerkstatistiek (areapunt); rampe (vloedkartering, droogtemonitering, brandkartering). Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -Bestuur P van Deventer .W. Tel: 018 285 2267 [email protected] www.nwu.ac.za SANBI het die B-GIS-eenheid op die been gebring om biodiversiteitskaarte via die Internet aan die publiek beskikbaar te stel. Die projek word /bestuur in samewerking met Cape Action for People and the Environment (CAPE). Akkurate optekeninge gegrond op die grondsoort, reënval, tipografie en klimaat op individuele plase word bygehou deur die provinsiale departemente van landbou Die universiteite dek kartering en geografiese inligtingstelsel in kursusse. Kry hul besonderhede in die “Landbou-onderwys en opleiding” hoofstuk. Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut (SANBI) Tel: 021 799 8738 http://cpu.uwc.ac.za 3. Publikasies en webtuistes • Die CGS is die gasheer vir die grootste biblioteek en inligtingsdiens in Afrika en streef deurentyd daarna om sy dekking van Afrikageologie in die vorm van boeke, vaktydskrifte en kaarte te verbeter. Inligtingsprodukte word beskikbaar gestel in standaardanaloogen elektroniese formaat en internet-oplossings vir optimale inligtingstoegang word ontwikkel. • www.brabys.com bied ’n nuttige Suid-Afrikaanse sakegids en aanlyn-, skuifbare, interaktiewe kaarte van SA wat uitgedruk of aan ’n vriend ge-e-pos kan word. • Vind jou eie plaas – of enige ander plek – uit die buitenste ruimte: besoek http://earth.google.com or www.agis.agric.za/wip. • Lees oor die RapidEye five-satelliet