Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 403

401 • Kry die Infotoons by www.agis.agric.za/efarmer. • Kry die “Information sheets”opsie by www.elsenburg.com. Hierdie is tegniese inligtingsblaaie in Afrikaans, Engels en Xhosa – 100 onderwerpe. 9. Radio Lees meer oor Farm Radio International onder opskrif 13. • Radio Sonder Grense (RSG) lig sy luisteraars in Afrikaans in oor die jongste ontwikkelings in die landbou. Luister 04: 30 en 12:30, Maandae tot Donderdae. Besoek www.rsglandbou.co.za vir meer inligting. • Radio Elsenburg op RSG (Radio Sonder Grense) word landswyd uitgesaai by100 - 104FM. Dis Vrydae om 04:30 en 12:30, en Saterdae om 11:45. Kry die “Radio Elsenburg” opsie by www.elsenburg.com. • Luister op weeksdae om 05:45 na Radio Pretoria vir landbounuus. Gaan na www.radiopretoria.co.za as u navrae het, of skakel 012 543 0120. • Graan SA behartig landboukundige programme vir opkomende boere. Skakel 086 004 7246 of neem die “Farmer development” opsie by www.graansa.co.za vir meer inligting. NAAM FREKWENSIE DAG TYD Ukhozi FM 90.1 Woensdag Vrydag 04:15 - 04:45 03:45 - 04:45 Radio Khwezi 90.5 Woensdag 19h00 – 20h00 Dinsdag 19:00 - 20:00 Durban Youth Radio 105.1 Highway Radio 101.5 Dinsdag 20:00 – 20:30 Icora FM 100.4 Woensdag 19:00 - 20:00 Imbokodo FM 96.8 Vrydag 05:00 - 06:00 Maputaland Community 107.6 Donderdag 19:00- 20:00 Newcastle Community 103.7 Donderdag 20:00 – 21:00 Goodnews Radio 93.6 Dinsdag 14:00 – 15:00 Radio Sunny South 97.0 Donderdag 5:00 – 6:00 Zululand FM 97.0 Vrydag 5:00 – 6:00 Die KwaZulu-Natalse Departement van Landbou en Omgewingsake saai tegniese landbou-inligting uit op nege radiostasies, en bereik tussen sewe en agt miljoen luisteraars elke week. Die rooster van die tegniese uitsendings verskyn hierbo. Meer inligting is verkrygbaar by Vuyani Dlamini [email protected]. Kom in aanraking met jou provinsie se Departement Landbou om meer inligting oor landbouradioprogramme in jou provinsie te kry. 10. Selfone Selfone word die platform van keuse as dit kom by internettoegang. In lae-inkomstegebiede en lande regoor sub-Sahara Afrika is selfone dikwels die eerste ontwikkelingskommunikasie-infrastruktuur. Afgesien van al die voor die hand liggende voordele van ’n selfoon, soos mobiliteit en kitstoegang tot markinligting (bv SAFEX-pryse), kan ’n mens nou ook jou plaashekke op jou selfoon oop- en toemaak of besproeiing en dergelike meer aan- of afskakel. • Lees oor die GSM Commander sagteware by www.gsmcommander. com of skakel hulle by 021 981 7062. • Besoek www.secucell.co.za of skakel016 982 4393om meer uit te vind oor selfoongebaseerdesekuriteitstelsels. Nog ’n rolspeler is Centurion Systems. Bel 0860 236 887 en besoek www.centsys.com. • Lees How to water crops with a mobile phone by www.bbc.co.uk, en Multiplying Agriculture by the Power of Mobile (Augustus 2012) by www. polity.org.za. • Vind Mobile Services in a Wireless World: The CTA 2009 ICT Observatory Meeting [Article and Abstract] by www.cta.int. 11. Boeke en Joernale Kry die hoofstuk oor“Publikasies en webtuistes” in die verskillende hoofstukke van die gids. Hier is ’n lys van baie uitgawes in hu lrelevante sektore Kry die South African Journal of Agricultural Extension,wat jaarliks gepubliseer word deur die South African Society for Agricultural Extension (SASAE), by http://journals.sabinet.co.za/agri. Dit kan ook gekry word by www.ajol. info (African Journals Online). Kry ook ander joernale hier wat van belang is, byvoorbeeld. South African Journal of Botany, Southern Forests: a Journal of Forest Science, Sokoto Journal of Ve terinary Sciences en die International Journal of Agriculture and Rural Development. Vind die joernale by www.tandfonline.com, “Taylor & Francis online”. Strategic approach to Farming Success is geskryf deur dr. Wimpie Nell en mnr. Rob Napier. In hierdie boek word boere of bestuurspanne gehelp om strategies en verbeeldingryk oor die toekoms van die boerderyonderneming te dink deur voordelige verhoudings met ander boere en landbou-instellings aan te knoop en die boerderyonderneming gedurig te organiseer en te herorganiseer. Die boek kan bestel word by www.farmingsuccess.com, epos [email protected] of skakel dr. Nell by 082 882 9777. Finance and Farmers, wat nou sy vierde uitgawe beleef, help boere om hulle risiko’s doeltreffend te bestuur. Wat hierdie finansiële handleiding so onontbeerlik maak, is dat dit raad gee vir die meeste probleme wat mens in ’n snelveranderende sakeomgewing teëkom. In die nuutste uitgawe word onder meer gekyk na produksie en die ekonomie, die risiko’s van finansiële bestuur, bemarking en landboufinansiering met toepaslike voorbeelde. Skakel 011 636 6162 om ’n eksemplaar te bestel. Kejafa Knowledge Works is ’n uitgewer en verspreider van landboukundige boeke. Gaan na www.kejafa.co.za of skakel 011 025 4388. Skakel African Land-Use Training (ALUT) om te sien watter uitgawes hulle in voorraad het. Skakel 014 717 3819 of besoek www.alut.co.za. Talle ander rolspelers soos Agriconnect, Media 24 (Landbouweekblad en Farming SA) en SA Biofarm het ook sekere uitgawes. Provinsiale departemente van landbou het ook uitgawes en verslae in voorraad. Kyk, byvoorbeeld na die “Agric publications” opsie by www. kzndae.gov.za.Kontakbesonderhede vir die provinsies kan gekry word in die hoofstuk oor landbou in die provinsies. www.agriwiki.co.za het inligting oor beskikbare landboukundige boeke. 12. Biblioteke en Landboumuseums Onderriginstellings, waar landbougrade of –diplomas verwerf kan word, sowel as die onderskeie Landbounavorsingsrade het almal biblioteke. Die nasionale en provinsiale Departemente van Landbou beskik ook oor biblioteke. Die nasionale Departement van Landbou se nommer is 012 319 6896. Die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika se kontakbesonderhede kan verkry word by www.nlsa.ac.za. Museums is ook ’n bron van landbou-inligting. Ons noem net vier: • die Willem Prinsloo Landboumuseum Tel: 012 736 22035 / 076 054 5229 • die Noordwes Landboumuseum Tel: 018 632 5051 x 2264 / 081 632 5051 • die Vrystaatse Landboumuseum Tel: 051 861 1182 / 1012 • die Bathurst Landboumuseum Tel: 046 625 0884 / 079 987 9507 13. Internasionale media Kry verslae op die webtuistes van die International Telecommunication Union (ITU) en die wêreldbank. Kyk na www.itu.int en www.worldbank. org.