Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 374

372 Werwings- en plasingsagentskappe AgriJob Tel: 012 332 0696 www.agrijob.co.za Leaders Unlimited Tel: 011 722 1600 www.leadersunlimited.co.za Agricultural Placements Tel: 033 343 1106 / 082 337 1290 [email protected] Lulaway Job Centres http://lulaway.co.za AgriVAS Tel: 033 342 9310 www.agrivas.co.za www.agristaff.co.za Country Careers Tel: 021 873 2133 [email protected] www.countrycareers.co.za Overseas Opportunities Tel: 044 874 6440 www.overseas.co.za Par Excellance Personnel Practitioners Tel: 011 888 3433 [email protected] http:/users.iafrica.com/p/pa/ parexcel Par Excellance Personnel Practitioners lei, werf en keur professionele, tegniese en bestuurskundiges vir die ’n Register word saamgestel kos-, drank-, verpakkings- en van mense wat bereid is om hul landboubedryf. vaardighede beskikbaar te stel om plaaslike gemeenskappe en YDP Work & Travel www.ydp.co.za staatsdepartemente by te staan. FW de Klerk-stigting Tel: 021 930 3622 www.fwdeklerk.co.za Hopkins and Calvert Tel: 021 851 3639 www.hopkinscalvert.co.za www.hopcal.co.za Landbou-internskappe in Australië en die VSA. Kontakbesonderhede vir hul kantore in alle provinsies is op die webwerf beskikbaar. Job Junction (Edms) Bpk Tel: 015 297 6195 [email protected] Besoek die webtuistes van die betrokke maatskappye wat onder opskrif 7 genoem is. Notas oor loopbane in die landbou is beskikbaar by www.elsenburg.com/ agri-kids. Die studentewebportaal op die Agbiz-webtuiste laat studente toe om hulle CV’s daar te plaas. Menslikehulbronbestuurders kan na hierdie CV’s kyk en vakante poste op die webtuiste adverteer. Besoek www.agbiz.co.za. Vind die “Careers in agriculture”-opsie onder “Food Security & Agrarian Reform Branch” en “Education, Training and Extension Services” by www. daff.gov.za. Lees oor die Jump Start Handbook, ’n jaarlikse loopbaan- en lewensvaardighedegids gemik op skoliere van Graad 9 tot Graad 12 in skole landwyd. Besoek www.jumpstarthandbook.co.za of skakel 011 517 4076. Soek kiesopsies soos “Careers” op landbouwebtuistes van publikasies soos Landbouweekblad, Farmer’s Weekly, die SA Fruit Journal se webtuiste www.safj.co.za, en op die Poultry Information Centre se webtuiste www. poultryinfo.co.za. Sommige maatskappye plaas werkaanbiedings en moontlike loopbane in die maatskappy op hulle webtuistes, byvoorbeeld www.donaldson.co.za/careers. Water@Work is ’n loopbaangids oor beroepe in die watersektor. Dit kan afgelaai word van www.wrc.org.za, die webtuiste van die Waternavorsingskommissie. Verwys na An introduction to environmental careers, ’n boekie deur die Departement van Omgewingsake. Gesels met Thomas Mathiba by 012 310 3653, 082 453 6789 of besoek www.environment.gov.za. Vind uit oor die publikasie EnviroTeach by www.enviroteach.co.za. Nog ’n nuttig R