367
Wingerdbou
museums, in onderwys, in wildbestuur of -bewaring, landbou en medisyne.
Wingerdboukundiges pas die beginsels van plantwetenskap toe om
wingerde te manipuleer om die tipe druiwe voort te bring wat nodig is vir
die produksie van verskillende wyntipes en -style.
Ekoloog
Verpligte skoolvakke: wiskunde, natuurwetenskap, biologie.
Loopbaangeleenthede in wingerdbou en wynkunde
Kwalifikasie
Duur
Instelling
Toelatingsvereistes
BSc Agric:
Wingerdbou
en Wynkunde
– vir ’n wynkundige of
wingerdboer
Vier jaar
(voltyds)
Universiteit Wiskunde en natuurwetenStellenbosch skap Vlak 5 (60%–69%)
Geofisikus
’n Geofisikus gebruik fisika, wiskunde en chemie om die fisiese kenmerke
van die soliede aarde, die vloeibare aarde en die buitenste atmosfeer (d.i.
die aardoppervlak en binnekant en die atmosfeer en hidrosfeer) te verstaan
en verklaar.
Geograaf
Hoër sertiTwee jaar
fikaat in landbou – vir ’n
beroep as ’n
wingerdbou- /
wynboukundige
Elsenburglandboukollege,
Kaapse
Skiereiland
Universiteit
vir Tegnologie (KSUT)
Senior sertifikate / gelykstaande
kwalifikasie
(Matriekvrystelling nie ’n
vereiste nie). Indien studente
aan die begin van die akademiese jaar ’n wiskunde-evaluasie druip, moet die student
vir wiskunde registreer.
Drie
jaar, met
praktiese
opleiding
Elsenburglandboukollege, Kaapse
Skiereiland
Universiteit
vir Tegnologie (KSUT)
Wiskunde, biologie en natuurwetenskap. Hoër Sertifikaat in landbou met wingerdbou en wynwetenskap as
keusevakke – of gelykstaande
kwalifikasie
Diploma in
Landbou:
Keldertegnologie – vir
’n beroep as
’n wynboukundige
Ekoloë bestudeer die verhoudings tussen plante, diere en hul omgewings en
die maniere waarop dit met mekaar in interaksie is.
Beroepsgeleenthede
• Entrepreneur
• Bestuurder
• Produkontwikkelaar
• Tegniese voeldselbemarker
Kyk na die webwerf van die Suid-Afrikaanse Wingerd & Wynkundevereniging
(SAWWV) by www.sasev.org.
3. Beroepe wat met landbou verband hou
Besonderhede oor die volgende (en meer) is beskikbaar in die
beroepsleidinghulpbron, Water@Work.
Biochemikus
Biochemie is die basis van alle lewenswetenskappe. ’n Biochemikus bestudeer
die selle van lewende organismes soos diere, plante en mikro-organismes,
hul chemiese samestelling en hul metaboliese prosesse. Biochemici pas hul
kennis op die volgende terreine toe: medisyne, veeartsenydienste, landbou,
bosbou, tuinbou, omgewingswetenskap en vervaardiging.
Bioloog
’n Geograaf bestudeer die aarde se oppervlak, kenmerke, klimaat,
plantegroei en fisiese toestande. Hulle bestudeer en ontleed ook die
verhouding tussen menslike aktiwiteite en die natuurlike en beboude
omgewing. ’n Klimatoloog is ’n geograaf wat klimate, hul kenmerke en
oorsake bestudeer. ’n Geomorfoloog bestudeer geologiese aspekte van
die aarde se land- en seebodem-oppervlakke. ’n Riviergeoloog bestudeer
die wetenskap van rivierformasies.
Geoloog
Geologie is ’n aarde- of geowetenskap en sluit kennis uit die terreine van
fisika, chemie, biologie en paleontologie in. Geotegnoloë en geotegnici
werk baie nou saam met geoloë.
Geotegnoloog
’n Geotegnoloog werk in ’n baie komplekse terrein – bestudeer die aardkors
en help om natuurlike hulpbronne soos water, minerale en metale op te
spoor en te ontgin, en bepaal ook die toestande onder die oppervlak.
Hidroloog
Hidroloë bestudeer water in stroompies, riviere en ondergronds. Hulle
evalueer verskillende prosesse in die watersiklus soos reënval, verdamping,
grondwater en riviervloei om te bepaal hoeveel water beskikbaar is en hoe
betroubaar die voorsiening is.
Mikrobioloog
Vind mikrobiologie onder die vorige opskrifte.
Beroepe sluit in
dié van bakterioloog,
viroloog, mikoloog, landbouwetenskaplike;
waterwetenskaplike, bioloog, plantkundige, ekoloog, entomoloog,
tuinboukundige, mediese tegnoloog, mikrobioloog, apteker, dierkundige.
Omgewingsbeskerming en -beheer
’n Omgewingsbeskermingsbeampte sien om na die omgewing deur die
gehalte van afvalwater wat deur individuele aanlegte/prosesse of groter
industriële of vervaardigingsaanlegte uitgelaat word, te monitor.
Omgewingsgesondheidbeampte
Omgewingsgesondheidbeamptes ontwikkel, reguleer, dwing af en
monitor wette en regulasies wat met openbare gesondheid, bou- en
omgewingsbestuur verband hou ten einde goeie gesondheid, higiëne en
veiligheid te bevorder.
Omgewingsingenieur
Oor die algemeen bestudeer bioloë lewende organismes (d.i. hul struktuur,
funksies, evolusie, verspreiding en die manier waarop hulle met mekaar
verband hou). Bioloë doen navorsing oor die lewensiklusse van lewende
goed (bv. mense, diere, plante) en hoe hierdie siklusse met die omgewings
verband hou.
Omgewingsingenieurs assesseer en bestuur die uitwerking van menslike
en ander aktiwiteite op die natuurlike en beboude omgewing; doen
omgewingsimpakstudies, bestuur natuurlike hulpbronne en beheer
besoedeling.
Dierkundige
Omgewingswetenskaplike
Dierkundiges is bioloë wat diere bestudeer. Hulle bestudeer die strukture,
eienskappe, funksies, ekologie en omgewings van diere, die e volusie van
plaasdiere, en ook die anatomie, fisiologie, embriologie, gedrag, siektes
en geografiese verspreiding van diere. Dierkundiges werk as navorsers
by universiteite of navorsingsinstitute, as laboratorium- of veldwerkers, in
Daar is verskillende tipes werk in omgewingswetenskap.
Sulke
wetenskaplikes het te doen met die bewaring en bestuur van natuurlike
ekosisteme in water en op land, habitatte, skaars en bedreigde fauna en
flora of natuurreservate.