365
Loopbaangeleenthede in veeartsenykunde
Kwalifikasie
Duur
Instelling
Diploma in
Twee
veeartsenyverjaar
pleging – beroep (voltyds)
as ’n veeartsverpleër
Toelatingsvereistes
Universiteit
van Pretoria: Fakulteit
van Veeartsenykunde
Wiskunde en natuurwetenskap met ’n
minimum slaagpunt van
50%-59% (Vlak 4).
Beroepsgeleenthede
• Veeartsenyklinieke, melkerye, diereherberge
• Universiteite
• Farmaseutiese firmas en ander bedrywe
• Bemarking van sjirurgiese instrumente
• Dierenavorsingsentra
• Dieretuine
• Dierebeskermingsverenigings
Kwalifikasie
Duur
Instelling
Toelatingsvereistes
BSc Dieregesondheid – vir
’n beroep as
Dieregesondheidwetenskaplike
Vier jaar
(voltyds)
NoordwesUniversiteit
en ander
Matriekvrystelling:
Wiskunde, natuurwetenskap, biologie en landbouwetenskap as aanbevole
vakke
Diploma in
Dieregesondheid – vir ’n
beroep as
dieregesondheidtegnikus
Drie jaar
Noordwes Universiteit;
UNISA
(minimum
drie jaar
afstandsonderrig)
Nasionale Senior Sertifikaat: Wiskunde, biologie
en landbouwetenskap as
aanbevole vakke
Duur
Instelling
Toelatingsvereistes
Sertifikaat:
Pluimveevleisondersoek
– vir ’n
beroep as
Pluimveevleisondersoeker
Koöperatiewe
opleiding
/ indiensopleiding / 30
dae met ’n
minimum van
15 000 geslagte
hoenders
Universiteite van
Tegnologie
Minimum Graad 10
met ten minste een
van die volgende
vakke: wiskunde,
biologie, natuur- of
landbouwetenskap.
Ondervinding sal
slegs oorweeg word
indien die kandidaat
nie aan die vereistes
voldoen nie.
Sertifikaat:
Pluimveevleis
– vir ’n
loopbaan as ’n
Pluimveevleisinspekteur
Indiensopleiding Universivan 20 dae. teite van
Selfstudie, met Tegnologie
die
indiening
van toepaslike
werkopdragte
Sertifikaat in
Pluimvee-vleisondersoek / ekwivalente bestuurder-,
toesighouer- of
gehaltebeheersertifikaat, met toepaslike
ondervinding. ’n
Volledige curriculum
vitae by registrasie.
Beroepsgeleenthede
• Pluimveevleisbedryf
• Pluimveeabattoirs
• Staatsveeartsenydienste
• Staatsveeartsenydienste
• Nywerheid: voer, medisyne, ens.
• Laboratorium-dierewetenskap
• Openbare dieregesondheid
• Navorsing
• Akademiese omgewing
• Dieretuine
• Dierebeskermingsverenigings
• Wildboerdery en wildbewaring
• Marinebiologie
• Diereproduksiesektore
Kwalifikasie
Duur
Sertifikaat:
Rooivleisondersoek
– vir ’n
beroep as
rooivleisondersoeker
Beroepsgeleenthede
Teorie en praktiese
teorie: minimum
30 uur onderrig
koöperatiewe
opleiding / 80 dae
indiensopleiding
soos volg verdeel:
30 dae beeste;
30 dae varke
(minimum 3 000
varke); 20 dae
skape (minimum 2
000 skape)
Instelling
Toelatingsvereistes
Universiteite Minimum Graad 10
van
met ten minste een
Tegnologie
van die volgende
vakke: wiskunde,
biologie, natuur- of
landbouwet enskap.
Ervarings sal slegs
oorweeg word
indien die kandidaat
nie aan die vereiste
voldoen nie..
Beroepsgeleenthede
Kwalifikasie
Duur
Instelling
Toelatingsvereistes
Nasionale
Diploma in
Veearstenytegnologie
– vir ’n beroep
as veeartsenytegnoloog
Drie jaar: vier
semesters
formele
opleiding en
twee semesters
geskikte
ervaringsopleiding
Universiteite
van
Tegnologie
Nasionale senior
sertifikaat / enige
gelykstaande
kwalifikasie:
Vlak 4 (50-59%)
vir wiskunde,
natuurwetenskap en
biologie
BTech
Veeartsenytegnologie
– vir ’n beroep
as veeartsenytegnoloog
Twee jaar
blokstudie
(Soos bo)
Nasionale Diploma
in veeartsenytegnologie of
’n gelykstaande
kwalifikasie
Beroepsgeleenthede
• Staatsveeartsenydienste
• Laboratoriumdiere-wetenskap
• Navorsing
• Akademiese omgewing
Kwalifikasie
• Rooivleisbedryf
• Rooivleisabattoirs
• Staatsveeartseny-reguleringsdienste
Kwalifikasie
Duur
Instelling
Toelatingsvereistes
Nasionale
Diploma in
Omgewingsgesondheid
– vir ’n
beroep as
vleisinspekteur
Drie jaar – die
laaste drie
maande is
koöperatiewe
opleiding.
Universiteite
van
Tegnologie
Nasionale senior
sertifikaat / gelykstaande kwalifikasie,
met Vlak 3 (4049%) wiskunde en
natuurwetenskap
BTech
Omgewingsgesondheid
– vir ’n
beroep as
vleisinspekteur
Twee
jaar Universiteite
blokstudie
van
Tegnologie
Nasionale Diploma
in Omgewingsgesondheid of gelykstaande kwalifikasie
Beroepsgeleenthede
• Omgewingsgesondheidsbeampte
• Gesondheids-raadgewer
• Lugbesoedelings-beheerbeampte
• Vleisinspekteur
• Beroepshigiënis
• Private konsultant