Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 365

363 Beroepsgeleenthede in landbou-ingenieurswese Kwalifikasie Duur Instelling Toelatingsvereistes BSc Ing Agric Universiteite van KZN en Pretoria Wiskunde en natuurwetenskap op vlak 6 (70-79%) Vier jaar (voltyds) Beroepsgeleenthede • Nasionale en provinsiale Departemente van Landbou • LNR en universiteite • Raadgewende posisies • Voedselverwerkingsmaatskappye • Landboutoerusting- en -stelselsvervaardigers Eienskappe wat iemand nodig het om ’n goeie mikrobioloog te wees So ’n persoon moet baie daarvan hou om in ’n laboratorium te werk, moet oor ’n ondersoekende gees en goeie konsentrasievermoë beskik en moet akkuraat werk. Hy of sy moet ’n liefde hê vir plantkunde, dierkunde, genetika, en oor die algemeen vir alle lewende en klein wesens. Die kandidaat moet selfgemotiveerd en meganies aangelê wees. Beroepsgeleenthede in mikrobiologie Kwalifikasie Duur Instelling Universiteite waar landbougrade verwerf kan word en universiteite van tegnologie BSc (Agric.) Vier jaar Mikrobiologie (voltyds) Besoek http://saili.co.za, webwerf van die Suid-Afrikaanse Instituut van LandbouIngenieurs (SAILI) Landbou tegniese dienste Beroepsgeleenthede in landbou tegniese dienste Duur Nasionale Diploma in Land- Drie jaar bou: Plantkunde; Nasionale (voltyds B