Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 364

362 • Grondchemici en vrugbaarheidspesialiste – Grondchemici en vrugbaarheidspesialiste werk met die beskikbaarheid van en gebrek aan voedingstowwe in die grond deur van gespesialiseerde tegnieke gebruik te maak ten einde die doeltreffendste bemestingsprogramme saam te stel. • Grondbioloë – Grondbioloë fokus op die transformasie wat deur mikroörganismes veroorsaak word. Loopbaangeleenthede in grondwetenskap Kwalifikasie Duur Instelling Toelatingsvereistes BSc (Agric) Grondwetenskap – vir ’n loopbaan as grondwetenskaplike Vier jaar (voltyds) Die meeste universiteite en universiteite van tegnologie Wiskunde en natuurwetenskap Vlak 4 (50-59%) Nasionale Diploma: Grondwetenskap – vir ’n beroep as grondtegnikus Drie jaar (voltyds) Die meeste universiteite van tegnologie Wiskunde en natuurwetenskap Beroepsgeleenthede • Landboukoöperasies en agribesighede • Misstofvervaardigers • Nasionale en provinsiale Depar FV