Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 363

361 landbou-onderwys, -opleiding & -beroepe Beroepe en indiensneming in landbou Sien ook die “Werkskepping” en “Landbou-onderwys en –opleiding” hoofstukke Biologiese Waterstoffiksering Wat is biologiese stikstoffiksering? ’n Gebrek aan stikstof in die grond is waarskynlik die belangrikste faktor wat groei in plante en gewasse strem. Sommige vrylewende en simbiotiese bakterieë vervaardig stikstof in die grond deur atmosferiese di-stikstof in ammoniak om te skakel deur ’n biologiese proses genaamd biologiese stikstofbinding (BNF). Wêreldwyd maak biologiese stikstofbinding 65% van die stikstof uit wat in die landbou gebruik word waarvan die simbiose tussen