Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 354

352 5. Nasionale strategie en regeringskontakte Hoofkantoor Departement van Watersake (DWS) Tel: 012 336 8387 / 7500 www.dwa.gov.za Hoofdirekteur: Streekskoördinering en ondersteuning Die betrokke minister is die beskermer van Suid-Afrika se water hulpbronne, verantwoordelik vir die formulering en implementering van beleid wat hierdie sektor bepaal. Die watersektor moet nie net verseker dat alle Suid-Afrikaners toegang tot skoon water en veilige sanitasie het nie, maar moet ook effektiewe en doeltreffende waterhulpbronbestuur bevorder om volhoubare ekonomiese en sosiale ontwikkeling te verseker. Hoofdirekteur: Oos-Kaap Tel: 043 604 5402 / 082 809 5892 [email protected] Direkteur: Bedryf en Onderhoud Tel: 083 627 5920 / 083 627 5920 [email protected] Direkteur: Geïnstitusionaliseerde Ontwikkeling Tel: 043 701 0354 / 083 627 5920 [email protected] Direkteur: Watersektorondersteuning Tel: 043 604 5407 / 083 627 5929 [email protected] Direkteur: Korporatiewe Dienste Tel: 043 604 5414 / 082 809 5892 [email protected] Suid-Afrika se Grondwet en handves van menseregte bevat die basiese menslike reg om toegang tot voldoende water en ’n veilige en gesonde omgewing te hê. Die twee wette wat die regering in staat stel om deur middel van die Departement van Water- en Omgewingsake aan hierdie regte te voldoen, is: • Die nasionale Wet op Water (Wet 36 van 1998), wat hom ten doel stel om te verseker dat waterhulpbronne beskerm, gebruik, ontwikkel, bewaar en op ’n volhoubare wyse beheer word tot voordeel van elkeen in Suid-Afrika. • Die Wet op Waterdienste (Wet 108 van 1997), wat ’n regulerende raamwerk geskep het waarin waterdienste voorsien kan word. Op www.dwa.gov.za word die verskillende wette oor water gevind onder die “Documents”-kieslysopsie. Gaan in op die webtuiste van die parlementêre moniteringsgroep, www.pmg.org.za, vir jaarverslae en inligting van die Departement van Watersake en waterrade. Die Nasionale Waterhulpbronstrategie (NWRS) is ’n assessering van die voorsien-aanvraag ratio in verband met waterhulpbronne, wat geïnisieer is in 2004. Die assessering word op ’n vyfjaarlikse grondslag gedoen, en die Nasionale Waterhulpbronstrategie 2 (NWRS-2) is van toepa