353
Noordwes
Hoofdirekteur: Noordwes
Tel: 018 397 9547 / 082 873 1549
brisleym@dwa.gov.za
Korporatiewe
diensbestuurder
Tel: 018 387 9500 / 083 627 8220
vanvuurenl@dwa.gov.za
Noord-Kaap
Hoofdirekteur: Noord-Kaap
Tel: 053 830 8803 / 082 883 6741
AbrahamsA@dwa.gov.za
Direkteur: Watergebruik en
regulering
Tel: 053 830 8802 / 082 883 6741
Abe@dwa.gov.za
Direkteur: Watersektorondersteuning
Tel: 053 830 8801 / 082 806 0699
TCH@dwa.gov.za
Wes-Kaap
Hoofdirekteur: Wes-Kaap
Tel: 021 941 6000 / 082 809 2218
khanr@dwa.gov.za
Direkteur: Watersektorondersteuning
Tel: 021 950 7153 / 082 887 6251
LubelwP@dwa.gov.za
Direkteur: Institusionele
bedryf
Tel: 021 950 7287 / 082 320 8228
PetersenA@dwa.gov.za
Die land se beperkte waterhulpbronne sal ’n rol speel in die beperking
van ’n besigheid-soos-altyd groeitrajek. In sy ‘Diagnostics Overview’
noem die Nasionale Beplanningskommissie (NBK) dat Suid-Afrika 30ste
op die ranglys van mees droogste lande ter wêreld is en dat die intensiteit
van sy waterverbruik te hoog is.
’n Uitgebreide infrastruktuurnetwerk word benodig om water te berg, en
vervoer tussen en binne rivieropvangsgebiede te reguleer. Benewens die
bou van nuwe infrastruktuur om verskaffers aan te vul, sal meer aandag
aan die verbetering van waterhulpbronbestuur geskenk moet word en
die aanmoediging van meer effektiewe verbruik deur munisipaliteite,
boere en die mynindustrie.
Vind meer inligting oor die NBK se werksaamhede by www.npconline.
co.za.
Water
word
benodig
vir
sosioekonomiese ontwikkeling en
groei. Die Departemente van
Landelike Ontwikkeling en
Grondhervorming het toegang
tot skoon en gepypte water as een
van die grootste struikelblokke vir
die vordering van die Omvattende
Landelike Ontwikkelingsprogram
(OLOP)
uitgesonder
[Eng.
Comprehensive Rural Development
Programme (CRDP)]. Besoek www.
ruraldevelopment.gov.za.
Departement van
Omgewingsake
www.environment.gov.za
Nasionale Departement van
Landbou, Bosbou en Visserye
(DLBV)
Watergebruik en Besproeiingsontwikkeling
Tel: 012 846 8567 or 9
Nasionale Tesourie
www.treasury.gov.za
Departement van Menslike
Nedersettings
www.dhs.gov.za
Suid-Afrikaanse Weerdiens
www.weathersa.co.za
6. Belanghebbendes
Verenigings, industriële liggame en NRO’s
Endangered Wildlife Trust
(EWT)
Tel: 011 372 3600
www.ewt.org.za
Federation for a Sustainable
Environment
www.fse.org.za