Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 348

346 organisasie het takke in dorpe oral in die land en in Namibië. Kry kontakbesonderhede op hierdie webtuiste. Women on Farms Project (WFP) Tel: 021 887 2960 /1/2 www.wfp.org.za Masisizane Women’s Housing & Financial Services Co-operative Tel: 083 720 9525 Daar bestaan in die meeste provinsies strukture van die organisasie Women in Agriculture and Rural Development (WARD). Besoek, bv. www.fs.agric.za/ WARD.html. Kyk na die “Landbou in die provinsies” hoofstuk vir die kontakbesonderhede van die Provinsiale Department van Landbou. WFP bevorder die organisering van vroue in die landbou deur hul vermoë as agente vir verandering en as leiers uit te bou. Vroueprogramme behels onder andere programme oor gesondheid, koöperasies, arbeidsregte, grond en behuising, handelsgeregtigheid, bestaansveiligheid en handelsbevoegdhede. Skryf in op hul Plaasfokus-nuusbrief. Nafcoc Women’s Chamber Tel: 011 807 6644 www.nafcoc.org.za Algemene kontakte wat van belang is vir vroue Africa Gender Institute Tel: 021 650 2970 http://agi.ac.za By die gevestig Black Sash Tel: 021 686 6952 http://blacksash.org.za ’n onafhanklike nie-regerings menseregte organisasie wat nimmereindig gewerk het vir billikheid en gelykheid in Suid-Afrika vir meer as 55 jaar. Sakevrouevereniging (BWASA) Tel: 0860 000 041 [email protected] www.bwasa.co.za Met takke oral in die land is die SVV die grootste vereniging van professionele en sakevroue in SA.. Dit fasiliteer die passing van mentors by studente. Die SVV-ontwikkelingsfonds is gestig om met die opvoeding, ontwikkeling, groei, bemagtiging en opheffing van vroue te help. Commission on Gender Equality Tel: 011 403 7182 www.cge.org.za Die CGE bevoordeel en beskerm geslagsgelykheid in Suid-Afrika. Foundation for the Development of Africa www.foundationdevelopment-africa.org Vind uit oor hul Vroueontwikkelingsprogram. Gender Links Tel: 011 622 2877 www.genderlinks.org.za ’n nie-regeringsorganisasie wat op navorsing, opleiding en bepleiting vir die bereiking van geslagsregverdigheid konsentreer. Universiteit van Kaapstad Institute for Women’s and By die Universiteit van Pretoria gevestig Gender Studies Tel: 012 420 3898 [email protected] Khuthaza Formerly Women in Housing Tel: 011 275 0268 www.khuthaza.org.za Law, Race & Gender Research Unit Tel: 021 650 5906 www.lrg.uct.ac.za Dit is In gemeenskapsgebaseerde NRO sonder winsoogmerk wat op die misbruik van vroue en vrouekwessies fokus. People Opposing Women Abuse (POWA) Tel: 011 642 4345 www.powa.co.za Sonke Gender Justice Network Tel: 021 423 7088 www.genderjustice.org.za South African Human Rights Commission (SAHRC) Tel: 011 877 3600 www.sahrc.org.za South African Women in Dialogue (SAWID) Tel: 012 845 2041 / 33 www.sawid.co.za Techno Girls Tel: 012 394 1644 [email protected] ’n DHN –toekenning Technology for Women in Business programme (TWIB) Tel: 012 394 9500 www.thedti.gov.za www.seda.org.za Die Isivande-vrouefonds (IWF) is ’n eksklusiewe vrouefonds deur die DHN se Geslag en vrouebemagtigingseenheid in vennootskap met die Old Mutual se Masisizane-fonds. Kry meer onder die “Economic Empowerment” en “Women Empowerment”opsies www. thedti.gov.za Khuthaza mik daarop om vroue te posisioneer vir intreding tot behuisingen konstruksieverwante professies, om entrepreneurskap aan te moedig en vroue te ondersteun. Thuthuzela Care Centres (TCC) Kry ’n lys van alle take op www. shukumisa.org.za (neem die “Dealing with rape” opsie) Tshwaranang Legal Advocacy Centre Tel: 011 403 8230 / 4267 www.tlac.org.za Dié sentrum is gestig om ’n einde te maak aan geweld teen vroue. Ubuntu Institute Tel: 011 566 6813 www.ubuntuinstitute.com Human Sciences Research Council (HSRC) Tel: 012 302 2000 www.hsrc.ac.za Isivande Women’s Fund (IWF) Tel: 0861 843 384 NISAA Institute for Women’s Development Tel: 011 854 5804/5 www.nisaa.org.za Hulle behartig ‘n produksieleningskema vir landbou- en voedselsekuriteitprojekte. Die Ubuntu Institute verskaf ’n Gender Equality and Empowerment of WomenProgram ]