347
Internasionale Skeeps- en Handelsvereniging (VISHV, Eng.
WISTA), Vereniging van Suid-Afrikaanse Vroue in Wetenskap
en Ingenieurswese (SA-VIWI, Eng. SA-WISE), Afrika-Vroue
Geoktrooieerde Rekenmeesters (AVGR, Eng. AWCA), Vroue in
Kernkrag (VIK, Eng. WIN).
nasionale kwessies
5. Publikasies en webtuistes
• Die African Unie het die Dekade vir Afrika-vroue in 2010 bekendgestel
en het die Women, Gender and Development Directorate (WGDD)
gestig in die voorsitter se kantoor, besoek www.au.int.
• Die African Women’s Development Fund (AWDF) – www.awdf.
org – is ’n befondsingstigting wat steun bied aan nasionale en
streeksorganisasies in Afrika wat hul aktiwiteite op vrouebemagtiging
rig.
• Webtuiste oor feministiese teorie. Dit sluit in 5 000 bibliografiese
verwysings, byna 600 internetskakels, materiaal oor feminisme in
130 verskillende lande en uitgebreide profiele van 80 internasionaal
bekende feministe. www.cddc.vt.edu./feminism
• Die Food and Agriculture Organisation (FAO) publikasie The state
of food and agriculture het ’n afdeling oor vroue in die landbou. Kry die
nuutste uitgawe by www.fao.org.
• Associated Country Women of the World (ACWW) is “die grootste
internasionale organisasie vir vroue op die platteland”. Besoek www.
acww.org.uk
• Find the “Gender & Diversity” programme at www.genderdiversity.
cgiar.org
• www.fcem.org – the World Association of Women Entrepreneurs (Les
Femmes Chefs d’Enterprises Mondiales – FCEM)
• Gender, Science and Technology for Development http://
gstgateway.wigsat.org
• www.icrw.org - International Centre for Research on Women.
Hierdie webtuiste sluit inligting oor internasionale navorsingsprojekte
en seminare asook kwessies oor maatskaplike beleid, beurse en
publikasies in. Die fokus val hoofsaaklik op vroue in ontwikkelende en
oorgangslande.
• Leading Women in Africa – www.leadingwomenofafrica.com - is “’n
Pan-Afrikaanse beweging waarin vroueleiers verenig word ten einde
maniere en middele te vind om by te dra tot die bestendiging van
vrede en stabiliteit op die kontinent deur middel van die eenheid en
ekonomiese bemagtiging van die vroue van Afrika in die 21ste eeu.”
• Kry verskeie referate oor vroue /geslag uitgawes op www.polity.org.za.
Voorbeelde sluit die volgende in: Gender dimensions of agricultural and
rural employment: Differentiated pathways out of poverty, Women: the
real rocks in sustainable development, The state of the nation, government
priorities and women in South Africa en The ‘keepers of seed’: The impact
of the ‘Green Revolution’ in Africa on female farmers.
• Rural Women New Zealand – www.ruralwomen.org
• Die Suid-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) het
beide die Deklarasie oor geslag en ontwikkeling (1997) en Protokol
oor Geslag en Ontwikkeling (2008) geteken. Laasgenoemde is meer
bindend en stel teikens vir SAOG-lande om teen 2015 te bereik.
Besoek www.sadc.int.
• Van al die millenniumontwikkelingsdoelwitte (MDG’s) genereer
doelwit 5 – die voorkoming van vrouesterftes tydens swangerskap
en kindergeboorte – die minste hulpbronne en toon dit die grootste
agterstand. Die Verenigde Nasies se Bevolkingsfonds (United Nations
Population Fund, UNFPA) – www.unfpa.org – is ’n internasionale
ontwikkelingsagentskap wat steun aan lande bied met die doel dat
“elke meisie en vrou met waardigheid en respek behandel word”.
• UN WOMEN – www.unwomen.org – is die VN se entiteit vir
geslagsgelykheid en bemagtiging van vroue.
• Women’s Entrepreneurial Development (WED)-program by die
International Labour Organisation (ILO) – www.ilo.org/wed
• Women’s Environment & Development Organisation (WEDO)
– www.wedo.org
• Women for Women International – “help vroue wat oorlog oorleef
het, om hul lewe te herbou” – www.womenforwomen.org
• ’n Internasionale webtuiste – www.womeninagriculture.com
• Women Organizing for Change in Agriculture and Natural
Resource Management (WOCAN) – www.wocan.org
’n Gedetailleerde lys van regeringsrolspelers, wat NSO’s en beskuttings wat
voorligtingsdiens, sorg en ondersteuning bied, insluit kan gekry word op
www.nisaa.org.za.
Water
Sien die aparte hoofstukke vir meer inligting oor waterberging, besproeiing,
afvalbestuur, boorgate en windmeule.
1. Oorsig
Water kan nie geskep word nie. Die water wat ons nou het is soveel as wat daar
ooit sal wees.
Suid-Afrika is ’n droë land in vergeleke met wêreldstandaarde. Die klimaat
wissel van woestyn tot semi-woestyn in die weste tot subtropies langs die
oostelike kusareas. Die gemiddelde reënval van omtrent 450mm is ver
minder as die wêreldgemiddelde van 860mm. Verdamping is hoog, wat nog
meer druk op herdie hulpbron plaas.
Waterhulpbronne in die land bestaan uit oppervlakwater (77%) terugvloeie
(14%) en grondwater (9%). Binnelandse waterhulpbronne sluit 22
belangrike riviere, 165 groot damme, meer as 4 000 medium en groot
damme op openbare en private grond, en honderde klein riviere in.
Die volgende tabel toon die waterbrontoewysings per groep watergebr ե