345
Sleutelkomponente in die NMG is die volgende:
• Ministerie van vroue, kinders en persone met gestremdhede
• Gender-eenhede of -fokuspunte – gesetel in lyndepartemente
• ’n Gesamentlike moniteringskomitee vir die verbetering van
lewensgehalte en die status van vroue (Eng. JMC)
• Commission on Gender Equality (CGE)
• NRO’s wat op dié gebied werk, bevorder geslagsgelykheid
Terwyl die regering na die NGM kyk as krities vir die fasilitering van
geslagsensitiewe redevoering, berus die verantwoordelikheid vir
die implementering daarvan op die verskillende regeringsministeries
en agentskappe. Om hierdie rede het alle regeringsinisiatiewe ’n
geslagshoofstoom-element. Die hoofstroomstrategie word duidelik gemaak
in Suid-Afrika se National Policy Framework for Women’s Empowerment and
Gender Equality.
Verskeie gedeeltes van die wetgewing is spesifiek vir die beskerming van
vrouens teen diskriminasie in die werksplek:
• Die Wet op Gelyke Indiensneming
• Die Wet op die Bevordering van Gelykheid en die Voorkoming van
Onbillike Diskriminasie (Wet No 2 van 2000)
• Voorkeurverkrygingsbeleidraamwerk (Wet No3 van 2000)
• Die Wet op Ontwikkeling van Vaardighede (Wet No 97 van 1998)
• Die Wet op Vaardigheidsontwikkelingsheffings (Wet No 9 van 1999)
• Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Wet No 75 van 1997)
• Die Wet op Arbeidsverhoudinge (Wet No 66 van 1995)
’n Wetsontwerp op Vrouebemagtiging en geslagsgelykheid is die pyplyn. ’n
Nasionaleraad teen geslaggebaseerde geweld is ook goedgekeur. Kry die
bywerkings op www.info.gov.za.
Alle nasionale departemente is by die bemagtiging van vroue betrokke.
Kontakbesonderhede is by www.info.gov.za verkrygbaar. Ons beklemtoon
hier slegs ’n paar van hulle.
Departement van Vroue,
Kinders en Mense met
Gestremdhede
Monitering & Evaluasie
Tel: 012 359 0172
Institusionele Bystand
Tel: 012 359 0179
Advokaatskap & Hoofstroming
Tel: 012 359 0203
www.dwcpd.gov.za
Departement van Handel en
Nywerheid (DHN)
Eenheid vir Geslags- en
Vrouebemagtiging
Tel: 012 394 1606
Handel en Nywerheid se webtuiste ,
www.thedti.gov.za.
Departement van Sosiale
Ontwikkeling
Tel: 012 312 7410
www.population.gov.za
Suid-Afrika se bevolkingsbeleid,
wat ’n raamwerk bied vir alle
bevolkingsontwikkelingsinisiatiewe
konsentreer spesifiek op die regte
en ontwikkeling van vroue.
Departement van Landbou,
Bosbou en Visserye (DLBV)
Direktoraat: Gender Mainstreaming
Kry die Towards an enabling Tel: 012 319 7211
environment for Women Economic www.daff.gov.za
Empowerment in South Africa (2011)dokument op die Departement van
Die mikpunt van die jaarlikse Female Entrepreneur of the Year-kompetisie wat
in vennootskap met die provinsies en die privaatsektor bedryf word, is om
vroue in die landbou- bosbou- en visserye-sektor te bemagtig deur erkenning
te gee aan hulle bydrae en om hul sigbaarheid te verhoog Die seremonie is
die hoogtepunt van ’n proses wat vroeg in die jaar in die provinsies begin.
Inskrywings en nominasies geskied in die volgende kategorieë:
• Beste vrouewerker in die sektor
• Beste bestaansprodusent in die sektor
• Kleinboer sektor: Top entrepreneur
• Top Entrepreneur Prosessering Sektor
• Top vroue-entrepreneur in die kommersiële sektor
• Top entrepreneur in die uitvoermarkte sektor: uitvoermarkte
Riglyngewende dokumente en verslae van die jaarlikse gebeurtenis kan
gekry word onder die “Publications” opsie by www.daff.gov.za. Skakel 012
319 7312 of 012 319 6943 vir meer inligting.
Provinsiale regerings bied programme aan wat vroue tot hul voordeel
kan gebruik. Vind uit wat in u provinsie gebeur.
Wette en beleid wat ontwerp is om huisgeweld te verminder en te
bekamp sluit die volgende in:
• Die 16 dae van aktivisme teen geslagsgeweld veldtog (’n internasionale veldtog wat wêreldwyd gevier word)
• Die Kopanong-verklaring en die 365 dae van aksie plan om
geslagsgeweld te beëindig
• Die Grondwet van Suid-Afrika
• Die Suid-Afrikaanse Handves van Menseregte wat regte en vryheid
beklemtoon
• Die vroue se handves vir Effektiewe Gelykheid in Suid-Afrika
• Die Wet op gesinsgeweld van 1998 (DVA) wat bevestig dat
gesinsgeweld os moes slegs ’n privaatsaak tussen twee mense nie,
maar ’n openbare kwessie wat die regering ernstig moet hanteer.
• Die Wet op Onderhoud van 1998
• Kriminele reg (seksuele misdrywe en verwante sake) Gewysigde
Wet
• Die Wet op gelyke Indiensneming
• Die Wet op die Bevordering van Gelykheid en die Voorkoming van
Onbillike Diskriminasie (Wet No 2 van 2000)
Vir ’n indiepte bespreking van die bostaande verwys na die dokument
Women making a fresh start – A guide for women leaving abusive relationships
wat beskikbaar is op www.nisaa.org.za.
Beleid en wetgewing is krities by veranderingspraktyke wat op patriargale
ingesteldheid en gedrag, gebaseer is, maar dit is in ek geval moeilik om
die ingesteldheid te verander met wetgewing. Die wêreldstrategie om
genderverhoudings te transformeer moet ook voordurende onderrig en
die skepping van spasie om kwessies wat verband hou met ’n patriargale
regeringsvorm, vrouebemagtiging en geslagsongelykheid te debatteer.
Aangepas uit ’n praatji