343
• Suid-Afrika moet geprys word vir die integrasie van die reg op
voedsel in sy grondwet. Dit is ’n kampioen van institusionalisering
van sosiale/maatskaplike, ekonomiese en kulturele soos die mens
se reg op voedsel, maar het nog nie bewys dat dit vir 12 miljoen
arm voedselonsekere mense, waarvan 70% in die landelike gebede
woon, kan lewer nie.
• Maar dit is tyd om ’n voedselekonomie te bou waaruit die grootste
gedeelte van die bevolking kan voordeel trek. Ons moet ’n inklusiewe
voedselstelsel vir Suid-Afrika skep.
Kry die VN spesiale rapporteur se verslag oor Suid-Afrika (2011) op
www.agbiz.co.za
6. Internasionale sakeomgewing
• Artikel 25.1 van die Universal Declaration of Human Rights lui soos
volg: “Elke persoon het die reg om In lewenstandaard te handhaaf wat
die gesondheid en welsyn van daardie persoon en van sy of haar gesin
verseker, met inbegrip van die voorsiening van voedsel, kleding, behuising
en gesondheidsorg” (eie vertaling).
• Die eerste Milleniumontwikkelingsdoelwit is om armoede en hongersnood
teen 2015 te halveer.
• Die huidige globale voedselstelsel is ’n verwronge stelsel deurdat dit die
geraamde 925 miljoen mense wie voedselonsekerheid ondervind in die
steek laat.
• www.au.int – African Union (AU). Die AU/NEPAD Comprehensive
Africa Agricultural Development Plan (CAADP) stippel Afrika se plan
van aksie om voedselsekerheid te bekom uit.
• Africare – www.africare.org
• Agricultural Market Information System/G20 Rapid Response
Forum – www.amis-outlook.org
• Comite Permanent Inter Stat de Lutte Contre la Secheresse au
Sahel (Permanent Inter-State Committee on Drought Control in the
Sahel – CILSS) – www.cilss.bf
• Die Committee on World Food Security-blaaie is op www.fao.org/
cfs/en/
• Lees oor oorsese ontwikkelingsgroepe soos DD International op
www.ddinternational.org.uk en Farm Africa op www.farmafrica.org.
uk.
• Die Economist Intelligence Unit – www.eiu.com)
• Kry die voedselsekerheidsprogramme en inisiatiewe oor voedselpryse
wat die hoogte inskiet op die www.fao.org webtuiste van die VN se
Food and Agriultural Organisation. Dr. John Purhase van SuidAfrika se Landboubesigheidskamer is aangestel by die hoëvlak paneel
van kundiges oor voedselsekerheid en voeding van die FAO se
Committee on World Food Security in 2011.
• Famine Early Warning Systems Network (FEWS-NET) – www.
fews.net – voorsien wêreldoorsigte soos voedselsekerheidstatusver
slae.
• Food, Agriculture and Natural Resources Policy Analysis
Network (FANRPAN) – www.fanrpan.org
• Food First Institute for Food & Development Policy – www.
foodfirst.org – verwerp die “Groen revolusie”. Lees meer hieroor by
hulle webtuiste.
• Food Insecurity and Vulnerability Information and Mapping
Systems (FIVIMS) – www.fivims.net
• Fortifying Africa’s Future (FORTAF) – www.fortaf.org. Kry praktiese
inligting om basiese voedsel in Afrika te versterk (deur byvoorbeeld
mineraal- en vitamientekorte aan te spreek).
• Die Global Agriculture and Food Security Program (GAFSP)
www.gafspfund.org
• Global Forum on Food Security and Nutrition – http://km.fao.
org/fsn/
• International Federation of the Red Cross and Red Crescent
Societies (IFRC) – www.ifrc.org – reageer op voedselkrisisse, asook
ander rampe.
• International Food and Agribusiness Management Association
(IAMA) – www.ifama.org – “Jou globale voedselstelselnetwerk”.
• International Food Policy Research Institute (IFPRI) – www.ifpri.
org
• Die missie van die organisasie vir ekonomiese samewerking en
ontwikkeling (OECD) is om beleid te bevorder wat die ekonomiese
en sosiale welstand van mense rondom die wêreld sal verbeter, besoek
www.oecd.org.
• Oxfam GB is ’n ontwikkelings-, noodlenigings- en veldtogorganisasie
wat met ander saamwerk om werkbare oplossings vir armoede
en lyding in die wêreld te vind. ’n Elektroniese Oxfam-nuusbrief en
navorsingsverslae is beskikbaar op die webwerf, www.oxfam.org.uk.
• Regional Hunger and Vulnerability Programme (RHVP) – www.
wahenga.net
• ReliefWeb – www.reliefweb.int – is die globale hub vir tydkritiese
humanitêre inligting oor komplekse noodgevalle en natuurrampe.
Verslae oor opgedateerde verslae oor voedselsekerheidskwessies is
ingesluit.
• Right to Food – www.righttofood.org – webtuiste wat verband hou
met Jean Ziegler, ’n voormalige VN Spesiale Rapporteur.
• Southern African Regional Poverty Network (SARPN) – www.
sarpn.org
• Die Wêreldbank plaas gereeld berigte oor voedselsekerheid (en
voedselpryse) by sy webtuiste www.worldbank.org.
• Die VN se World Food Programme (WFP) – www.wfp.org
• Worldwide AgriCultures Network ondersteun pogings om
kennis oor kleinskaalse familieboerdery uit te bou. Besoek www.
agriculturesnetwork.org
7. Publikasies en webtuistes
Die webtuistes wat vroeër in die hoofstuk genoem word
Die boek Surviving the global food jungle – Realities, options and strategies
for South Africa geskryf deur prof. Neves (kyk sy notas onder opskrif 2)
is beskikbaar by die Landboubesigheidskamer. Tree in verbinding met Me.
Lindie Stroebel by [email protected].
Vind die nuutste Agricultural Outlook, deur die FAO en OECD, by www.
agri-outlook.org.
Eating from One Pot: The Dynamics of Survival in Poor South African Households
by Sarah Mosoetsa, gepubliseer in 2011 deur Wits University Press. EAN:
9781868145331
Kry verskeie studies en verslae op www.polity.org.za bv. The State of Food
Insecurity in the World 2012 (Oktober 2012) en Global Food Outlook (Mei
2012).
Vir meer oor die navorsingstudie wat beweer dat die hoë voedselpryse
tot die spanning in Marikana aanleiding gegee het, besoek http://necsi.edu/
research/social/southafrica
Kry artikels deur professor Johann Kirsten oor voedselsekerheid in u afskrifte
van Farmer’s Weekly of op www.farmer