342
Kindertoelaag sukses
Twee studies bevestig dat kinderondersteuningstoelae die diepte en
intensiteit van armoede laat afneem het.
Die verslae, The Impact of the International Financial Crisis on Child Poverty
in South Africa en Vulnerability of Children and Poor Families to the Economic
Recession of 2008 – 2009 het bevind dat kindertoelae as ’n vorm van
diverse inkomste gedien het teen die invloed van bevolkingsgroei wat
arm huishoudings minder vatbaar maak vir die uitwerking van skok.
Die studies is deur die Verenigde Nasies se kinderfonds, die Finansiële en
Fiskale Kommissie van Suid-Afrika en die Departement van Maatskaplike
ontwikkeling uitgevoer.
Bron: SANews-nuusbrief, 17 Augustus 2011
4. Belanghebbendes
Al die rolspelers in hierdie publikasie!
ACAT KZN
Tel: 033 234 4223
www.acatkzn.co.za
FoodBank South Africa
Tel: 021 531 5670
www.feedback.org.za
Help landelike boere en families
om hulle lewensgehalte te verbeter
– deur met laekoste-voedsel te
begin.
Foodgardens Foundation
Tel: 011 342 4440
www.foodgardensfoundation.org.
za
African Centre for Food
Security (ACFS)
Tel: 033 260 5792
http://acfs.ukzn.ac.za
Heifer International South
Africa
Tel: 031 777 1374
www.heifer.org.za
Agri Iphepeng
Tel: 018 642 1596 / 083 265 6210
[email protected]
Hope Nutritional Training and
Research
Tel: 011 326 3507
www.hopenbc.co.za
Landboubesigheidskamer
(Agbiz)
Tel: 012 807 6686
www.agbiz.co.za
Landboukolleges
werk
saam
met
die
provinsiale
departemente van landbou om
basiese
opleidingsprogramme
Soek “Food security” onder die in voedselsekerheid aan te bied.
opsie “Economic intelligence” by Besonderhede verskyn in die
hoofstuk oor landbou-onderwys
die webwerf.
en -opleiding.
Built Environment Support
Landbounavorsingsraad (LNR)
Group
www.arc.agric.za
Tel: 033 394 4980
www.besg.co.za
Die behoefte aan “voldoende,
Buro vir Voedsel- en
veilige en voedsame voedsel” lê ten
Landboubeleid (BFAP)
grondslag aan regeringsmandate
www.bfap.co.za
en dus ook aan die doelwitte van
die LNR. Al sy kernbedrywighede
Economic Justice Network is hou op die een of ander wyse met
’n geloofsgebaseerde netwerk voedselsekerheid verband.
wat hom onder meer vir
voedselsekerheid beywer. Besoek Nasionale Landbouwww.ejn.org.za
bemarkingsraad (NLBR)
Marketing and Economic Research
F & G Trust
Centre (MERC)
(Farm and Garden national trust)
Tel: 012 341 1115
Tel: 021 801 9677
www.namc.co.za
www.farmgardentrust.org
Vind die Quarterly Food Price
Food, Agriculture and Natural Monitor-verslae op die webwerf.
Resources Policy Analysis
Network (FANRPAN)
Noordwes-Universiteit
Tel: 012 804 2966 / 3186
Morogo Navorsingsprogram
www.fanrpan.org
(MNP)
Tel: 018 299 2319
FANRPAN se visie is “’n [email protected]
voedselseker suidelike Afrika, vry www.nwu.ac.za
van hongersnood en armoede”.
Strategieë om voedselonsekerheid
in landelike gebiede te verminder,
moet erkenning gee aan Afrika
se inheemse voedselkultuur, wat
daarop gebaseer is om voedselplante
wat natuurlik voorkom te gebruik
en om bestaansgewasse van
tradisionele groente te verbou.
Doen navrae by MRP oor hoe
Afrika-groente is voedsamer as hul
westelike eweknieë.
Operation Hunger
Tel: 011 902 4000
www.operationhunger.co.za
Die provinsiale departemente
van landbou. Besonderhede
verskyn in die hoofstuk “Landbou
in die provinsies”.
Hierdie
departemente bedryf volgehoue
voedselsekerheidprojekte
wat
daarop gemik is om lewensmiddele
aan kwesbare gemeenskappe, veral
in landelike gebiede, te voorsien.
Hierdie projekte is ook gemik op
die skepping van volhoubare klein,
middelgroot en groot landbouondernemings
(small-macromedium enterprises – SMME).
Soil For Life
Tel: 021 794 4982
www.soilforlife.co.za
South African New Economics
Network (SANE)
www.sane.org.za
Die Suid-Afrikaanse Instituut
vir Entrepreneurskap (SAIE)
Tel: 021 447 2023
www.entrepreneurship.co.za
Die
AgriPlanner-program
is
aanvullend tot die regering se
oorkoepelende doelwit, naamlik
die versekering van volhoubare
voedselvoorsiening vir almal, deur
skole en gemeenskappe te help om
voedsel op ’n natuurlike wyse self
te kweek. Die verdere uitbreiding
van
groentetuine
ontwikkel
vaardighede om ’n inkomste te
genereer.
Sustainability Institute
Tel: 021 881 3196
www.sustainabilityinstitute.net
Tshikululu Social Investments
Tel: 011 544 0300
www.tshikululu.org.za
Gebruik korporatiewe sosiale
belegging (CSI) fondse om in
voedselsekerheid te belê
Umthati Training Project
Tel: 046 637 0012
www.umthathi.co.za
Universiteit van die Vrystaat
Departement Landbou-ekonomie
Tel: 051 401 2824 / 3864
www.ufs.ac.za/agri-econ
Sentrum vir Volhoubare Landbou
en Landelike Ontwikkeling en
Voorligting
Tel: 051 401 3765
www.ufs.ac.za/censard
Die
opleidingsvideo
“Food
garden management” kan by die
Universiteit verkry word. Bel 051
401 2557.
Rampbestuur, Opleiding en
Onderrig Sentrum vir Afrika
(Dimtec)
Tel: 051 401 2721
www.ufs.ac.za/dimtec
Universiteit van Pretoria
Instituut vir voeding en welstand
Prof. Sheryl Hendriks
Tel: 012 420 3811
[email protected]
Voedsel- en Landbouorganisasie (VLO)
Food and Agriculture Organisation
(FAO)
Tel: 012 354 8536
www.fao.org/world/southafrica
Die VLO van die Verenigde State lei
internasionale pogings om honger
te oorwin.
5. Plaaslike sakeomgewing
Kry die Quarterly Food Price Monitor op www.namc.co.za
Suid-Afrika het hom daartoe verbind om die agt Millenium
Ontwikkelingsdoelwitte teen 2015 te bereik om armoede en honger met
die helfte te verminder.
Hoewel die land seker is van voedsel op nasionale vlak is dit ’n ander
storie op huishoudelike vlak.’ Die land se armes het ten minste 36,4%
van hul inkomste spandeer op die aankoop van voedsel in vergelyking
met die 2,9% wat die rykes spandeer het. Hoë voedselpryse het ’n groot
uitwerking op voedselse