Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 341

339 5. Publikasies en webtuistes Visit the websites of role players listed earlier in the chapter • www.muurvanherinnering.8m.com – Lys die name van slagoffers van plaasaanvalle. • Kry die veiligheid- en sekuriteitgids op www.security.co.za. • Security Focus – Die amptelike tydskrif van die sekuriteitsbedryf in Suider-Afrika. Die aanlyn-weergawe en ander sekuriteitspublikasies verskyn op www.secpub.co.za. • www.crimeline.co.za, ’n Primedia-inisiatief wat daartoe gelei het dat meer as 1000 kriminele teen Julie 2011 agter tralies beland het. SMS misdaadwenke aan 32211. • www.mjhood.co.za – die “FAQ”-opsie neem jou na vrae oor vuurwapenlisensies • Die Open Society Foundation for South Africa (OSF) – www.osf.org.za – het ’n strafreg-program. • www.ifsecsa.com – IFSEC, Suid-Afrika se Securex, is die land se grootste sekuriteitsgebeurtenis. • ’n Nuwe omvatte