338
Suid-Afrikaanse Nasionale
Werkgewersvereniging vir die
Sekuriteitsbedryf (SANSEA)
Tel: 011 498 7468
www.sansea.co.za
TLU SA
Tel: 012 804 8031
www.tlu.co.za
TLU SA bied opleiding aan lede
waartydens
selfverdediging,
regsaangeleenthede, noodhulp en
brandbestryding voorkeuraandag
geniet. Hierdie aspekte word
geïntegreer om ’n praktiese
beskermingsplan daar te stel.
Hul webtuiste het ’n kieslysopsie
met statistiek oor plaasaanvalle,
TLU SA het ’n sekuriteitsbeleid veediefstal en meer. Die organisasie
ontwikkel om lede, hul families en se strategiese doelwitte word ook
bure te ondersteun om ’n veilige hier uiteengesit.
omgewing te skep wat ekonomiese
landboupraktyke bevorder. Waar In 2012 het TLU SA die aandag
moontlik, word samewerking met van Europa op die onaanvaarbare
die owerhede aanbeveel, maar daar hoë syfer van moord op boere in
is ook besef dat onderlinge steun in Suid-Afrika getrek. Agt-en-veertig
die landelike gebiede baie kan doen lede van die EU-parlement het die
om lewe en eiendom te beskerm. moorde veroordeel.
Opleiding en navorsing
Sentrum vir die Studie van
Geweld en Versoening
Tel: 011 403 5650
Tel: 021 447 3661
www.csvr.org.za
SASSETA (Safety and Security
Education and Training
Authority)
Tel: 086 110 2477
www.sasseta.org.za
Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR)
Verdediging, vrede, veiligheid en
sekuriteit
Tel: 012 841 2297 / 4487
www.csir.co.za/dpss/ss.html
Skopos Centre
Tel: 082 061 8429
www.firearmacademy.co.za
Instituut vir Geregtigheid en
Versoening
Tel: 021 763 7128
www.ijr.org.za
Universiteit van Johannesburg
Sentrum vir die Studie van
Ekonomiese Misdaad (CENSEC)
Tel: 011 559 2637
www.uj.ac.za
UNISA
Kollege vir Regsgeleerdheid
Skool vir Strafreg
Departement
Sekerheidsrisikobestuur
Tel: 011 471 3654
www.unisa.ac.za
Direkteur Jan Hofmeyer het
kommer uitgespreek oor die
toenemende polarisasie in nasionale
debatte oor plaasaanvalle. Dit sal
nuwe inklusiewe debattering vereis
om ’n oplossing vir dié probleem te
Waters Firearms Competency
skep.
Assessment and Training
Centre (FCATC)
Instituut vir Sekerheidstudies
Tel: 011 660 7673 / 086 6815 117
(ISS)
www.fcatc.co.za
Tel: 012 346 9500/2
www.iss.co.za
Opleiding word aangebied deur ’n
landwye netwerk van sentrums.
Leigh Matthews Stres- en
Traumasentrum
Tel: 011 226 2200
www.leighmatthews.co.za
Maatskappye wat betrokke is
Armour Systems & Projects
Tel: 072 292 4706
www.armoursystems.co.za
Aquila Services Group
Tel: 041 365 7990
www.aquilagroup.co.za
Koeëlvaste ombouing van bakkies.
Beka
Tel: 011 238 0000
www.beka.co.za
Spreiligte,
noodligte
en NWET
ander
beligting.
Vind
die Tel: 0861 6938 48
kontakbesonderhede van takke www.nwet.co.za
landwyd op die webtuiste.
Videotoesig
Bernhard Agencies
Tel: 011 802 1783 / 082 312 0035 ROBOGUARD
Tel: 018 297 1488
www.bernhardagencies.co.za
www.togra.co.za
Hulle verskaf nagsigtoerusting,
Soek die “Farm security systems”
byvoorbeeld, verkykers.
-opsie op die webtuiste.
Big Brother CCTV
SecuCell
Tel: 011 788 7750
Tel: 016 982 4393
www.bigbrother.co.za
www.secucell.co.za
Infrarooi-sensitiewe kameras, ens.
Selfoongebaseerde
sekuriteitstelsels
Cellsecure Holdings
Tel: 012 644 1285
SpyCatcher South Africa
www.cellsecureholdings.com
Tel: 011 450 2158 / 079 888 2804
Outomatiseer en reguleer u www.spycatcheronline.co.za
sekuriteit deur middel van u
selfoon. In die geval van enige ’n Reeks produkte wat voorsien
sekuriteitsbreuk word ’n sms na tot word om boere te help veg teen
misdaad en hul eiendomme te
en met vyf nommers gestuur.
beveilig van kriminele – draagbare,
Defence Concepts
hoofgemonteerde en naggesig
Tel: 011 444 2534/5
goggle-toestelle is veral gewild.
www.defcon1.co.za
Stinger Stun Guns
Vensterversterking:
beskerming Tel: 084 516 3475
teen inbraak, natuurlike rampe, www.selfdefense.co.za
koeëls ens.
WirelessAlert
HOTSURE
Tel: 021 438 8324
Tel: 0861 468 7873
www.wirelessalert.co.za
www.hotsure.co.za
Kry “Your business/farm security”
Moniteringstelsels vir u voertuie, onder “solutions” op die webtuiste
diere, huis en ander bates
Statutêr en andere
Crime Line
SMS na 32211
www.crimeline.co.za
U anonieme misdaadleidraad-lyn.
CrisisOnCall
Tel: 012 335 3776 / 0861 57 4747
www.crisisoncall.co.za
’n Landswye inbelsentrum wat 24
uur per dag beman word en enige
krisis kan hanteer. Een kenmerk
is ’n reismoniteringsdiens wat
totale gemoedsrus aan boere
en hul families verskaf wanneer
hulle na hul plase moet terugreis.
CrisisOnCall dra maandeliks tot die
Agri Securitas Trustfonds by en dra
dus ook by tot die veiligheid van
landsburgers.
Polisiëringsvereniging van
Suider-Afrika
Policing Association of South Africa
(POLSA)
Tel: 012 429 6808
Beheerliggaam vir die Private
Sekuriteitsbedryf (PSIRA)
Tel: 012 337 5500
www.psira.co.za
Suid-Afrikaanse
Raad
Menseregte (SAHRC)
Tel: 011 877 3600
www.sahrc.org.za
vir
Vind die besonderhede van die
streekkantore op die webtuiste.