337
Telefone
• Hou altyd ’n selfoon as alternatief vir ’n landlyn byderhand.
• Stoor die telefoonnommers van die polisie en die plaaswagstelsel op u
selfoon sodat u dit maklik in ’n noodgeval kan skakel.
• Toets die telefone, sirenes en alarmstelsels gereeld.
Kommunikasie en sosiaal
• Stel ’n noodplan op en oefen dit met die gesin sodat een van hulle weet
wat om te doen.
• Maak u bewegings aan u familie bekend.
• Vind by die plaaslike polisiestasie of landbou-unie uit wat u volgens wet
mag doen en hoe u mag optree.
• Let op na gesprekke oor ongewone gebeure.
• Moedig veiligheidsbewustheid onder u kollegas aan.
Honde
• Boere moet goed opgeleide honde op die eiendom aanhou – waarvan
sommige snags in die huis moet bly.
• Let op hul gedrag, byvoorbeeld as hulle onverklaarbaar siek word of as
hulle anders optree wanneer u terugkeer huis toe (bv. as hulle bang is
of op ’n bepaalde plek bly blaf).
• Op watter gedeelte van die werf word hulle die meeste aangetref?
Ander dele van die werf moet dalk ook aandag kry, anders maak dit jou
kwesbaar.
plaaswerkers en ander wat in landelike gebiede woon dit bly koop. Baie
gemeenskappe bedryf steeds hulle eie sekuriteitsooreenkomste.
Suid-Afrikaanse Polisiediens
(SAPD)
Noodtel: 10111
Misdaad (Crime Stop) Tel: 08600
10111
www.saps.gov.za
Nasionale Vuurwapens
inbelsentrum
Tel: 012 353 6111
[email protected]
Burgerlike sekretariaat vir
polisie
Tel: 012 396 2500
www.policesecretariat.gov.za
Toerusting
• Sleutels moet behoorlik beheer word sodat die duplisering van sleutels
voorkom kan word. Verwyder alle sleutels uit voertuie wanneer hulle
nie in gebruik is nie. Let op indien sleutels onverklaarbaar verdwyn of
weer verskyn.
Arbeid
• Goeie verhoudinge en kommunikasie met u plaasarbeiders is uiters
noodsaaklik.
• Ken elke persoon, sy of haar familie en waar hulle vandaan kom.
• Afhangende van u verhouding met die werkers, kan hulle betrek word
by ’n plaaswagstelsel. Hulle moet aangemoedig word om bewus te
wees van veiligheidsmaatreëls en moet enigiets ongewoon rapporteer
– vreemde motors, vreemdelinge op die plaas, ens. Beloon die werkers
vir nuttige wenke en inligting.
• Hou afskrifte van werkers se identiteitsdokumente.
• Wees bewus van ongewone gedrag en aktiwiteite onder werkers –
veral as u onlangs ’n nuwe werker in diens geneem of een afgedank
het, of indien werkers hul poste sonder rede verlaat.
Geld
• Vermy dit sover moontlik om groot bedrae kontant op die eiendom
aan te hou.
Bronne: Perpetrators of farm attacks: An Offender Profile, D. Mistry & J.Dhlamini,
2001; www.agrisa.co.za; www.saps.gov.za en Kobus Visser (Agri SA).
3. Nasionale strategie en regeringskontakte
Veiligheid en sekuriteit lei tot verhoogde vertroue in die ekonomie en
maatskaplike strukture. Prioriteit 6 van die Mediumtermyn- Strategiese
Raamwerk, die “raamwerk wat rigting gee aan die regering se program in
die verkiesingsmandaatperiode (2009 – 2014), is om die stryd teen misdaad
en korrupsie te versterk. Prioriteit 6 dra dus daartoe by dat die regering
sukses behaal met baie van die ander tien prioriteite wat aangedui word.
Lees oor die Witskrif op Veiligheid en Sekuriteit by www.gov.za.
Die landelikeveiligheidstrategie (RSS), wat laat in 2011 deur die SuidAfrikaanse Polisiediens (SAPD) bekendgestel is, vereis dat boere,
Die Onafhanklike Polisie
Ondersoek Direktoraat (IPID)
voorheen die Onafhanklike Klagte
Direktoraat
Tel: 012 399 0000
www.ipid.gov.za
Departement van Korrektiewe
Dienste
Tel: 012 307 2000
www.dcs.gov.za
Departement van Justisie
Die sekretariaat voorsien die Tel: 012 406 4600
regering van kapasiteit vir burgerlike www.doj.gov.za
4. Belanghebbendes
Verenigings wat betrokke is
Vreemdelinge
• Wees versigtig vir vreemdelinge wat lewende hawe wil koop – veral as
u nie normaalweg lewende hawe verkoop nie – of wat werk soek, of
navraag doen oor een van die werkers wat in u diens is.
beleidsbestuur wat onafhanklik is
van die beroepsbelange van die
Polisiediens.
AfriForum
Tel: 012 644 4484
www.afriforum.co.za
www.afriforum911.co.za
Agri SA
Tel: 012 643 3400
www.agrisa.co.za
’n Span kundige landbou-, sake- en
openbare leiers bestuur die Agri
Securitas Trustfonds.
Hulle
identifiseer die projekte wat
gefinansier moet word. Die
Trustfonds se oorkoepelende
doel is om tot die beskerming
van landelike gebiede by te dra en
om die landelike gemeenskap se
bewustheid op te skerp d.m.v.
• die
finansiering
van
goedgekeurde projekte wat
op voetsoolvlak in belang van
die bepaalde gemeenskap
geïnisieer is, sodat die
gemeenskap sy eie veiligheid
in die proses kan verbeter
• die verskaffing van inligting
vir die bevordering van eie
bewustheid en die beskerming
van opstalle
• bydraes tot goedgekeurde
trustfondse
wat
geskep
is om kinders wat weens
plaasaanvalle wees gelaat is,
finansieel by te staan
• bydraes tot Agri Securitas se
Traumaskemapremies om Agri
SA-lede te help om voorsiening
te maak vir mediese uitgawes
na ’n plaasaanval of ’n ongeluk
Die lys van goedgekeurde projekte
en aantekeninge oor elk verskyn op
www.agrisa.co.za -- kies die “Agri
Securitas”-kieslysopsie.
Besigheid Teen Misdaad (BTM)
Tel: 011 883 0717
www.bac.org.za
Provinsiale kontakbesonderhede,
statistiek en verslae verskyn op die
webtuiste.
Sekuriteitsvereniging van SuidAfrika (SASA)
Tel: 031 764 6681
www.sasecurity.co.za
Sekuriteitsbedryfalliansie (SIA)
Tel: 011 498 7346
www.securityalliance.co.za
SIA is ’n alliansie van sekuriteitsverenigings in Suid-Afrika.
Solidariteit
Tel: 012 644 4300
www.solidariteit.co.za
www.solidariteitradio.co.za
Kamer van koophandel en
nywerheid (SAKKN)
Tel: 011 446 3800
www.sacci.org.za
SAKKN glo dat dit noodsaaklik is
dat die oorsake van plaasaanvalle
en moorde onmiddellik hanteer
word – nie slegs op morele en
regsterreine nie maar ook in belang
van die ekonomie.
SA Vereniging vir Indringeropsporingstelsels (SAIDSA)
Tel: 011 845 4870
www.saidsa.co.za