Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 338

336 Besigheidsverteenwoordigergroepe en ander rolspelers • Business Unity Suid-Afrika (BUSA) Tel: 011 784 8000 www.busa. org.za • Black Business Council • Black Business Executive Circle (BBEC) www.bbec.co.za • Black Conveyancers Association www.bcalaw.co.za • Black Gun Owners Association of South Africa (BGOASA) www. bgoasa.co.za • Black Information Technology Forum (BITF) www.bitf.org.za • Black Lawyers Association www.bla.org.za • Black Management Forum www.bmfonline.co.za • Fair Trade Label SA (FTSA) Tel: 021 448 8911 www.fairtrade.org. za • Foundation for African Business and Consumer Services (FABCOS) Tel: 011 036 6348 www.fabcos.co.za • Independent Regulatory Board for Auditors (IRBA) Tel: 087 940 8800 www.irba.co.za • National African Chamber of Commerce and Industry www. nafcoc.org.za • South African Black Entrepreneurs Forum www.sabef.org.za • South African Black Technical and Allied Careers Organisation (Sabtaco) www.sabtaco.org • South African National Accreditation System (SANAS) Tel: 012 394 3760 www.sanas.co.za • Suid-Afrikaanse Kamer van Handel en Nywerheid (SACCI) Tel: 011 446 3800 www.sacci.org.za • Vereniging vir die Bevordering van Swart Rekenmeesters in Suid-Afrika (ABASA) www.abasa.org.za • Vereniging van Swart Sekuriteite- en beleggingsberoepslui (ABSIP) www.absip.co.za • Vereniging van Swart Suid-Afrikaanse aktuarisse (ASABA) www. asaba.co.za Sien ook die hoofstukke oor persone met gestremdhede, en oor vroue. 10. Publikasies en webtuistes • Die aanbieding Status of AgriBEE Sector Code and impact of the new B-BBEE Amendment Bill on agribusiness, wat deur dr. John Purchase gelewer is tydens die Landboubesigheid se 2012-kongres, is beskikbaar by www.agbiz.co.za. • Besoek die webwerwe wat vroeër in hierdie hoofstuk gelys is, byvoorbeeld http://bee.thedti.gov.za • Everyone’s Guide to Black Economic Empowerment geskryf deur Robin Woolley. Bestel dit van Zebra Press (besoek www.zebrapress.co.za) • Shanduka Black Umbrellas is verantwoordelik vir die bekendstelling van die publikasie Black Pages, wat ondernemings wat 100% in swart besit is, aantoon. Besoek www.shandukablackpages.co.za. • Visions of Black Economic Empowerment Xolela Mangcu, Gill Marcus, Khehla Shubane en Adrian Hadland (redakteurs). ISBN 978-1-77009358-4. • www.bee123.co.za – ’n webwerf wat verskeie hulpmiddele, sagteware en SEB-dienste bied. • Broad Based BEE The Complete Guide Vuyo Jack ISBN 978-1-92009921-3 • Standard Bank bied ’n uitstekende DVD-aanbieding oor AgriSEB. Skakel 011 636 6162. Lees die gereelde artikels oor SEB-strukturering en suksesse in die kwartaallikse publikasie AgriReviews. Ouer weergawes kan verkry word by www.standardbank.co.za. • Die boeke deur Tony Balshaw is beskikbaar by www.gt.co.za. • Vind SEB-ondernemings op die Ezee-dex-webwerf, www.edx.co.za • The CSI Handbook. Trialogue. Tel: 021 683 7417. www.csimatters. co.za • Besoek www.econobee.co.za vir ’n handige rekenaarprogram wat ontwerp is om ’n onderneming te help om sy SEB-tellingkaart op te stel. • www.beenews.co.za, vir “nuus, opinies, politiek en bywerkings oor Swart Ekonomiese Bemagtiging”. nasionale kwessies Veiligheid en sekuriteit 1. Oorsig Misdaad vernietig waarde en lewens, en laat diep letsels. Ons is bewus hiervan, en talle van ons het dit al ervaar. Vrees kan ’n mens laat voel of jy beleër word, en kan ’n negatiewe spiraal teweegbring wat niks goeds oplewer nie. Die moordsyfer, veral van plaasaanvalle, het baie aandag getrek, of baie min, afhangende van wie jy is en hoe jy dit ondervind het. Een boeregroep het die saak Den Haag toe geneem en internasionale afkeur teen plaasaanvalle in Suid-Afrika ontlok. Dan is daar ander wat nog verder gaan en vra hoe ons kan verwag dat daar minder misdaad moet wees in ’n gemeenskap met ’n werkloosheidsyfers van bykans 40% en ’n massiewe rykdomgaping tussen dié wat baie het en dié wat niks het nie. Hierdie 40% van die samelewing is mense wat op die kantlyn geskuif is, met min werklike hoop op ’n werk of ’n sinvolle lewe. Daar is ’n onvermydelike oorloopgevolge van verhoogde misdaadvlakke Daar is egter boere wat al lank by programme betrokke is wat bystand verleen met vaardigheidsontwikkeling, toegang tot land en toerusting en die ontwikkeling van kleinondernemings en dit al lank voor AgriSEB (wat teikens stel en dit aanmoedig) begin doen het. Indien ‘n land nie sy landbousektor beskerm nie, tree nie wys op nie. Die staat het ’n verantwoordelikheid om die lewens en eiendom van burgers te beskerm. 2. Sekuriteitswenke Lees hierdeur om te bepaal hoe veiligheidsbewus u is. Plaasuitleg • Moenie bome of struike naby hekke aanplant nie. Dit skep ’n goeie wegkruipplek vir boosdoeners. • Wees bewus van hekke wat toe is as dit veronderstel is om oop te wees. Gesindheid en roetine • Wees te alle tye bewus van wat om u aangaan. • Vermy roetine. Die geld veral nadat u kontant by die bank getrek het – dit moet nooit op ’n voorspelbare wyse gedoen word nie. Dit is voordelig as daar twee ingange tot die plaas is. • Maak ’n gewoonte daarvan om nie onmiddellik te gaan slaap nadat al die ligte afgeskakel is nie – bly nog ’n rukkie lank wakker. Huis • ’n Geëlektrifiseerde hening is ’n goeie idee. Indien dit nie moontlik is nie, span ’n viervoetheining om honde rondom die huis aan te hou. • Installeer sekuriteitskettings aan en loergaatjies in die deure sodat u kan sien wie aan die buitekant staan. • Moenie op ’n plek slaap waar u van buite gesien kan word nie. Sekuriteitshekke moet by die slaapgedeelte in die huis en ook aan die buitedeure geïnstalleer word. (U huis met vanselfsprekend met diefwering en ’n doeltreffende alarmstelsel toegerus wees). • Moenie snags uitgaan om vreemde geluide te ondersoek nie. Skakel die polisie of die plaaswagstelsel. • Rig ’n heining eerder as ’n muur om die huis op om maksimum sigbaarheid te verseker. • Hou ’n noodhulpkissie byderhand en weet te alle tye waar dit is. • Hou ’n flits of twee byderhand – liefs op ’n strategiese plek in die huis.