Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 333

331 3. Nasionale strategie en regeringskontakte In Suid-Afrika is daar besluit om alle toekomstige wetgewing in die vorm van die omvattende Grondwet van 1996 te beïnvloed. Daar moet daarop gewys word dat ons Grondwet tot vandag toe een van weiniges is waarin gestremdheid by name genoem word. Die “Disability Act” word geskep om aandag te gee aan die toepassing, nienakoming en implementering van die VN se Konvensie vir die Regte van Persone met Gestremdhede. Suid-Afrika se Nasionale Masjinerie vir Gestremdheid (NDM) is daar gestel om die aanneming van die Verenigde nasies se konvensie oor die regte en waardigheid van persone met gestremdheid, die Millennium ontwikkelingsdoelwitte en Afrika dekade in die Suid-Afrikaanse konteks te fasiliteer en om ’n platform vir die betrokkenheid van vele belanghebbendes dissiplines en sektore op Nasionale Gestremdheid se agenda te skep. Verskeie ander meganismes is met verskillende grade van sukses gebruik om mense met gestremdhede te integreer, waaronder veral die volgende (die eerste drie wette slegs in Engels gepubliseer): • Die Wet op Gelyke Indiensneming • Die Wet op die Ontwikkeling van Vaardighede • Die Wet op die Bevordering van Gelykheid en die Voorkoming van Onbillike Diskriminasie • Die Wet op Arbeidsverhoudinge • Die geïntegreerde nasionale strategie oor gestremdheid – In Witskrif • Die Nasionale Bouregulasies Suid-Afrika voorsien sekuriteitstoelae vir mense met gestremdhede, weesen pleegsorgkinders en die oues van dae. Departement van vroue, kinders en mense met gestremdhede Tel: 012 359 0013 www.dwcpd.gov.za Hierdie departement is verantwoordelik vir die aandrywing van die regering se billikheid, gelykheid en bemagtigingsagenda met betrekking tot diegene wat met gestremdhede moet saamleef. Departement van Gesondheid Tel: 012 395 8000 www.doh.gov.za 4. Belanghebbendes U sal verdere adres- en kontaklyste van leweransiers en diensverskaffers van die volgende organisasies kan bekom. DeafSA voorsien byvoorbeeld kontaklyste vir opvoedkundige fasiliteite, navorsing, gebaretaalklasse en -vertolkingsdienste, video’s en televisieprogramme, sportgeleenthede, klinieke, kerke en so meer. Die Suid-Afrikaanse Alliansie vir Gestremdheid (South African Disability Alliance – SADA) bestaan uit die rolspelers wat met ’n ‡ aangedui is. Amasondo Investments Tel: 031 767 0348 [email protected] Dit is In bemagtigingsmaatskappy wat gevestig is met die oog op sakeondernemings in die konteks van breëbasis-swart ekonomiese bemagtiging. Amasondo Investments voorsien persone met gestremdhede wat oor die vaardighede en integriteit beskik om te dien in die rade van entiteite en maatskappye wat daarin belê. Rig alle navrae aan Ari Seirlis by QASA. Age-in-Action (tevore die SuidAfrikaanse Raad vir Bejaardes) Tel: 021 426 4249 www.age-in-action.co.za Cheshire Homes ‡ Tel: 011 792 3510/1 Tel: 021 685 6169 http://cheshirehomes.org.za Deaf College – soek NID College Deaf South Africa ‡ Tel: 023 342 0757 Faks: 023 342 0088 Deaf Federation of South Africa (DEAFSA) ‡ Tel: 082 333 4442 www.deafsa.co.za Provinsiale kontakbesonderhede is beskikbaar op die webtuiste. Disabled Children’s Action Group (DICAG) ‡ Tel: 021 797 5977 www.dicag.co.za Disability Empowerment Concerns (DEC) Trust www.dectrust.co.za DEC is ’n bemagtigingsbeleggi ngstrust wat gevestig is om by sakeondernemings in die konteks van swart ekonomiese bemagtiging betrokke te raak vakatures wat deur werkgewers en werwingsagentskappe opgelaai word. Living Link Tel/faks: 011 447 7183 www.thelivinglink.co.za Vir die ekonomiese insluiting van en sosiale geregtigheid vir mense met intellektuele benadeling. Kwadruplegiese Vereniging van Suid-Afrika (QASA) ‡ Tel: 031 767 0348 Disability Equity Solutions www.qasa.co.za South Africa – soek Progression Provinsiale kontakbesonderhede is op hierdie webtuiste beskikbaar. Disability Solutions Tel: 021 872 1101 Masisizane Fund www.disabilitysolutions.co.za www.oldmutual.co.za/masisizane Down Syndrome South Africa Nasionale vereniging vir (DSSA) ‡ serebraalgestremdes ‡ Tel: 0861 DOWNSA (369 672) Tel: 011 452 2774 www.downsyndrome.org.za www.napcp.org.za Eco-Access Nasionale instituut vir die Tel: 011 477 3676 dowes (NID) www.eco-access.org Tel: 023 342 5555 Eco-Access gebruik die omgewing www.nid.org.za in hulle werk met visueel gestremde persone en fokus op sensitisering, Die Nasionale Raad vir Persone leierskapkursusse, voedseltuine by met Gestremdhede in Suidskole, hidroponiese tuine, en so Afrika (NCPPDSA) ‡ Tel: 011 452 2774 meer. www.ncppdsa.org.za Epilepsie Suid-Afrika ‡ Tel: 021 595 4900 www.epilepsy.org.za NID-kollege Tel: 023 347 3546 / 082 739 2081 [email protected] Provinsiale kontakbesonderhede is Geakkrediteerde AgriSETA beskikbaar op die webtuiste. opleidingsverskaffers in gemengde boerderystelsels en GebareBoere Tel: 082 057 4700 (alleenlik sms’e ) plantproduksie. www.gebareboere.co.za Die Oasis-vereniging Om die dowes te bemagtig deur Tel: 021 671 2698 middel van landbou. www.oasis.org.za Gestremde Persone SuidAfrika (DPSA) ‡ Tel: 021 422 0357 www.dpsa.org.za Hierdie vereniging bedryf die Claremont-bakkery vir mense met intellektuele gestremdhede. Occupational Therapy Provinsiale kontakbesonderhede is Association of South Africa beskikbaar op die webtuiste. (OTASA) Tel 012 362 5457 Health Systems Trust www.otasa.org.za Tel: 031 266 9090 www.healthlink.org.za Outisme South Africa ‡ Tel: 011 484 9909 Industrial Development www.autismsouthafrica.org Corporation (IDC) Tel: 0860 693 888 Progression www.idc.co.za Tel: 0860 SKILLS (754 557) www.progression.co.za Lees oor die IDC se People with Disabilities Fund op die webwerf. Progression bied professionele konsultasiedienste wat persone JobAccess.co.za met gestremdhede die geleentheid Tel: 082 410 4128 gee om suksesvol by die werkplek www.jobaccess.co.za geïntegreer te raak. ’n Aanlyn-databasis van die CV’s van gestremde persone wat werk soek, wat dan gepas word by