329
Verskeie ONDERNEMINGS – sommige geaffilieer met die Landbou
besigheidskamer (sien www.agbiz.co.za) – is betrokke by mentorskap en
opleiding. Dit sluit in:
• Agri Business Development Agency (ADA) Tel: 033 347 8600
www.ada-kzn.co.za
• Agri Mega Empowerment Solutions (AgriMES) Tel: 028 424 2890
www.agrimega.co.za
• Agri Start Tel: 018 642 1596 / 083 265 6210 www.agristart.co.za
• Balimi Bonke Tel: 082 736 2638 [email protected]
• DFM Software Solutions verskaf sy plaasbestuursagteware gratis aan
SBO-organisasies met slegs ’n klein lisensiefooi wat jaarliks betaalbaar
is Tel: 021 904 1154 www.dfmsoftware.co.za.
• EPA Bonile Jack Tel: 011 315 8255
• Foskor (Edms) Bpk Tel: 011 347 0600 www.foskor.co.za
• Kaap Agri bied inligting oor produksie en bemarking asook skakeling
met organisasies wat ander dienste bied. Hy voorsien ook opleiding
aan opkomende boere en plaaswerkers op ’n voortgaande basis deur
die opleidingsakademie in Porterville asook op die perseel. Bykomend
hierby voorsien Kaap Agri ook finansiering vir die produksiebehoeftes
van opkomende boere. Hierdie program is oop vir alle individue of
groepe binne die diensareas van Kaap Agri Tel: 022 482 8000 www.
kaapagri.co.za.
• Die MGK Groep het ’n afdeling, Temo, wat sy aandag fokus op die
ontwikkeling van nuwe boere wat hoofsaaklik in die Noordwesprovinsie graanboerdery onderneem (mielies, sorghum, of sonneblom).
Terwyl MGK se kernbesigheid in sekondêre landbou is, lewer Temo ’n
voortgaande diens aan nuwe boere in die primêre landbousektor Tel:
012 381 2922 www.temoagri.co.za
• NWK Bpk Tel: 018 633 1147 / 52 www.nwk.co.za
• New Generation Agri Tel: 021 863 0397
• Old Mutual se Masizizane Fund www.oldmutual.co.za/masisizane
• OVK Bpk Tel: 051 923 4500 www.ovk.co.za
• Pick ’n Pay het in Junie 2012 ’n vennootskap met Nkomamonta Organic
Farmers’ Co-operative aangekondig waarvolgens die koöperasie 217 ton
organiese groente aan Pick ’n Pay-winkels landwyd sal verskaf. Sien die
Ackerman Pick ’n Pay Foundation notering later.
• Senwes Tel: 018 464 7394 www.senwes.co.za
• Terratek Tel: 018 581 1000 www.suidwes.co.za
• Soortgelyk aan die Jong Boer van die Jaar Kompetisie, het Toyota
die Toyota Nuwe Oes van die Jaar Kompetisie van stapel gestuur om
histories agtergeblewene boere te erken wat teenspoed te bowe
gekom het om suksesvolle, mededingende boerderybedrywe te
vestig. Om meer oor die kompetisie uit te vind, kontak Prof. van der
Westhuizen by 051 507 3434 of epos [email protected].
• Umnga Farmers Development Company (Bpk) Tel: 045 933 1318
www.umnga.co.za
• Umtiza Farmers’ Corp Tel: 043 722 4215 www.umtiza.co.za
• VKB Bpk Tel: 058 863 8111 www.vkb.co.za
• Womiwu Rural Development Tel: 015 297 2107 www.womiwu.
com
KONSULTANTE is betrokke om nuwe boereprogramme te vestig (sien
die hoofstuk “Konsultante”). ’n Paar voorbeelde:
• ANDISA Agri Tel: 082 807 5587 www.andisaagri.com
• Farm Smart Tel: 082 784 6232 www.farmsmart.co.za
• MBB Consulting Engineers Tel: 021 887 1026 www.mbb.co.za
• Die SA Business Resource Institute staan belowende KMMO’s by
met die begin- en groeifases van hulle ondernemings Tel: 021 674 1134
www.sabri.co.za.
WETENSKAPRADE en SEMISTAATLIGGAME ondersteun kleinskaalse
landbou. Kry besonderhede oor al die wetenskaprade in die hoofstuk oor
“Navorsing en ontwikkeling”. ’n Paar voorbeelde:
• Die Landbounavorsingsraad (LNR) het ’n mandaat om
hulpbronbehoeftige boere te ondersteun. Die relevante LNRinstituutbesonderhede is in die hoofstuk oor “Navorsing en
ontwikkeling”. U kan www.arc.agric.za ook besoek.
• Die Agribesigheid Ontwikkelingsafdeling van die Nasionale
Landboubemarkingsraad (NLBR) het opdrag om met ander
rolspelers saam te werk om programme te ontwerp wat daarop gemik
is om marktoegang te verbeter, nuwe sake-ontwikkeling aan te moedig
en kapasiteit van histories agtergeblewene agribesighede te bou Tel:
012 341 1115 www.namc.co.za.
• Die nasionale program, die Suid-Afrikaanse Plaagdoder-inisiatiefprogram 2 (SA PIP 2) befonds opleiding van 450 kleinhoewe-eienaars
nasionaal oor verantwoordelike plaagdodergebruik, voedselveiligheid,
landboupraktyke en wetgewing. Daar is heelwat potensiaal vir kleinboere
om as volhoubare en kommersieel lewensvatbare uitvoerders bemagtig
te word aangesien hulle slegs ’n klein persentasie van die bederfbare
produk uitvoerders is. Die Perishable Products Export Control
Board (PPECB) is aangewys as die implementeringsagentskap vir SA
PIP 2 Tel: 021 930 1134 www.ppecb.com.
NSO’s, TRUSTS en STIGTINGS ondersteun kleinboere en ander
entrepreneurs:
• Ackerman Pick ’n Pay Foundation Tel: 021 658 1561 www.picknpay.
co.za
• Bethlehem Farmers Trust Tel: 058 303 0560
• Biowatch Tel: 035 550 3148 www.biowatch.org.za
• Future Farmers Foundation Tel: 083 555 0082 www.
futurefarmersfoundation.com
• Is’Baya Development Trust Tel: 021 851 9698 www.isbaya.org
• Kei Farmers Support Centre Association (KFSCA) Tel: 047 532
4343 [email protected]
• Lima Rural Development Foundation Tel: 033 342 9043 www.lima.
org.za
• Maize Trust Tel: 012 807 3958 www.maizetrust.co.za
• ’n Groot aantal kleinboere in sub-Sahara Afrika implementeer
boerderygebruike wat baie ooreenstem met organiese praktyke.
Participatory Guarantee Systems (PGS) dien klein produsente en
dra doeltreffend tot die ontwikkeling van ’n plaaslike mark by deur
produsente en verbruikers met mekaar in kontak te bring en
verbruikers te onderrig oor organiese boerdery deur hulle aan te
moedig om deel te neem aan die waarborgstelsel van die organiese
produkte wat hulle koop. Skryf aan [email protected]
of kontak die Rainman Landcare Foundation vir meer inligting.
• Die Siyazisiza Trust bedryf projekte in verskeie distrikte in KwaZuluNatal www.siyazisiza.org.za.
• South African Society for Agricultural Extension (SASAE) Tel:
014 533 2172 www.sasae.co.za
• Surplus Peoples Project Tel: 021 448 5605 www.spp.org.za
• TechnoServe www.technoserve.org.za.
PROVINSIALE BELEGGINGSVERENIGINGS en MUNISIPALITEITE
is betrokke by boeresteunprogramme. ’n Volledige lys van provinsiale
beleggingsverenigings is besk ZؘX\