Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 321

319 • Centre for AIDS Development, Research and Evaluation (CADRE) het kantore in Johannesburg, Grahamstad en Kaapstad. Besoek www. cadre.org.za. • Tree in verbinding met dr. Joe Molete by tel: 012 841 4220/2000 of [email protected] om meer uit te vind oor die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR). • Health Economics and HIV/AIDS Research Division (HEARD) Tel: 031 260 2592 www.heard.org.za • Human Science Research Council (HSRC) Tel: 021 466 7946 www.hsrc.ac.za/HAST.phtml • Daar is ’n MIV Prevention Research Unit by die Mediese Navorsingsraad (MNR). Skryf aan [email protected], bel die Durban-tak by 031 203 4700, of besoek www.mrc.ac.za. • Tree in verbinding met die HIV/AIDS Unit by die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit by 041 504 2958 of kyk na http:// hivaids.nmmu.ac.za • Die titel van sub-program 5 van die Noordwes-Universiteit se Eenheid vir Omgewingswetenskappe en Bestuur is Spatial planning, development and implementation. MIV en VIGS word geïdentifiseer as “’n groot bron van kommer”. Kontak Selne Cornelius by 018 299 2544 of skryf ’n e-pos aan [email protected]. • The Valley Trust Tel: 031 716 6800 www.thevalleytrust.org.za • Dr. Henry Mwambi by die Universiteit van KwaZulu-Natal kan gekontak word by 033 260 5614/082 684 7185 of mwambih@ukzn. ac.za. Die webwerf van die Universiteit is www.ukzn.ac.za. • Universiteit Stellenbosch se Buro vir Ekonomiese Navorsing het navorsing gedoen oor die ekonomiese impak van MIV/vigs. Bel 021 887 2810 of besoek www.ber.ac.za. Kwalifikasies word ook aangebied deur hulle Telematiese Dienste in MIV/vigs-bestuur. Bel 021 808 3563. • Kontak die Departement van Landboukunde-ekonomie by die Universiteit van die Vrystaat. Bel 051 401 2824 / 3864 of besoek www.ufs.ac.za/agri-econ • Die Walter Sisulu Universiteit huisves die Centre for HIV and AIDS. Kry meer inligting en kontakbesonderhede by www.wsu.ac.za/cha. Vrywillige berading en toetsing (Voluntary Counseling and Testing/ VCT) Verskeie klinieke en hospitale oor die hele land bied hierdie diens aan. Besonderhede van hierdie sentrums is op die webtuiste www.aidshelpline. org.za beskikbaar. U kan ook die nasionale vigshulplyn by 0800 012 322 skakel om navraag te doen oor die naaste sentrum vir vrywillige berading en toetsing. 9. Publikasies en webtuistes Suid-Afrika Besoek die webtuistes wat vroeër in die hoofstuk gelys is. Die volgende inligtingspakkette is beskikbaar by www.daff.gov.za, die webtuiste van die Nasionale Departement van Landbou, Bosbou en Visserye. ’n Mens kan ook die Departement se hulpbronsentrum skakel by 012 319 7141. • HIV/AIDS and nutrition [Die gebruik van die regte kosse kan die immuunstelsel help om infeksie te voorkom]. • HIV/AIDS and the farm worker [Basiese inligting oor MIV/vigs] • HIV/AIDS: Caring for people with AIDS [Basiese riglyne oor die versorging van mense met MIV/vigs] • HIV/AIDS: Know your rights [Die regte van mense wat aan MIV/vigs ly] • HIV/AIDS: Staying healthy [Basiese riglyne oor hoe om gesond te bly as ’n mens MIV-positief is.] • HIV/AIDS: What women should know [Inligting vir vroue oor MIV/vigs] Vind South African National HIV Prevalence, Incidence, Behaviour and Communication Survey en ander materiaal deur die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) wat gratis by www.hsrcpress.ac.za afgelaai kan word. Die MIV/vigs-noodgeval – Riglyne vir opvoeders is beskikbaar in vier tale (Afrikaans, Engels, Sesotho en Xhosa) en is verkrygbaar by die Departement van Gesondheid. Die Social Investment Exchange is ’n effektebeurs van ’n ander aard. ’n Mens kan so min as R50 in een van die MIV/vigs-verwante organisasies belê en jou skenking naspoor om te sien hoe dit die gekose saak bevoordeel. Kuier by www.sasix.co.za. Kry baie nuttige aantekeninge oor die instelling van MIV/vigs-beleid en programme by die werkplek by www.westerncape.gov.za/eng/directories/ services/11442/10452 Afrika ’n Aantal verslae kan gevind word by www.polity.org.za bv. Medical practitioner versus traditional healers: Implications for HIV & AIDS policy, die Fiscal Dimension of HIV/Aids in Botswana, South Africa, Swaziland and Uganda (March 2012) en HIV/AIDS and Human Insecurity in Southern Africa. • www.redribbon.co.za – die eenstop-webportaal wat gemik is op MIV/ vigs in Suider-Afrika. • Southern Africa HIV and AIDS information Dissemination Service – www.safaids.net • www.fanrpan.org • www.sahivsoc.org • www.satregional.org • Regional Aids Training Network (RATN) – www.ratn.org • The African Comprehensive HIV/AIDS Partnerships (ACHAP) – www. achap.org Internasionaal • Die gesamentlike United Nations Programme on HIV and AIDS (UNAIDS) – www.unaids.org. Die statistieke en die jongste inligting oor die stryd teen MIV en VIGS is hier beskikbaar. • Volgens die World Development Report steun die meeste mense wat deur die MIV/vigs-pandemie suid van die Sahara geraak word op landbou en sal tot 26% van die landbou-arbeidsmag in Oos- en Suider-Afrika binne twee dekades verlore wees. Hierdie jaarverslae is by www.worldbank. org beskikbaar. • The Invisible Cure: Africa, the West and the Fight against AIDS Helen Epstein’s Viking/Penguin • ’n Studie deur Amnesty International het getoon dat arm, landelike vroue die swaarste las dra van die MIV-pandemie in Suid-Afrika. Besoek www.amnesty.org • www.africaid.co.uk – die Maruva Trust werk met MIV-positiewe kinders en adolessente in Zimbabwe. • World Health Organisation – www.who.int • The Global Fund to fight HIV/AIDS – www.theglobalfund.org • International Aids Society – www.iasociety.org • Lees o