318
7. Nasionale strategie en regeringskontakte
Die Nasionale Strategiese Plan (NSP) vir MIV, seksueel oordraagbare
infeksies (“sexually transmitted infections – STIs”) en tuberkulose (TB) (2012
– 2016) is ’n raamwerk om al die aktiwiteite van alle vennote wat se werk
relevant is vir MIV, STIs en TB in Suid-Afrika te rig. Dit voorsien doelwitte en
strategieë vir die land se respons op hierdie siektes gedurende die periode
van 2012 tot 2016. Die NSP sal die ontwikkeling van provinsiale strategiese
implementering rig, asook die sektorimplementeringsplanne.
• Departement van Gesondheid Tel: 012 395 8000 www.doh.gov.za
• Departement van Maatskaplike Ontwikkeling Tel: 012 312 7500
www.dsd.gov.za
• Departement van Wetenskap en Tegnologie (DWT) Tel: 012 843
6300 www.dst.gov.za
• Medicines Control Council (MCC) www.mccza.com
• Die Nasionale Gesondheidsraad bestaan uit die Minister van
Gesondheid, die LUK’s vir gesondheid uit al die provinsies, die South
African Local Government Association (SALGA) en die Suid-Afrikaanse
Militêre Gesondheidsdiens (SAMGD).
• Mediese Vereniging van Suid-Afrika www.samedical.org.za
• Die Suid-Afrikaanse Nasionale Vigsraad (South African National Aids
Council/SANAC) bring die regering en die samelewing amptelik byeen
in die stryd teen MIV/vigs. Kuier by www.sanac.org.za.
8. Belanghebbendes
National Aids Helpline – 0800-012-322 www.aidshelpline.org.za
• ACAT KZN Tel: 033 234 4223 www.acatkzn.co.za
• Access Health (SA) Tel: 0860 654 323 www.accesshealthsa.com
• AgriAids tree op as ’n verbinding tussen plaaseienaars/bestuur,
plaaswerkers en die Departement van Gesondheid. AgriAids bereik
duisende plaaswerkers met voorkomende boodskappe oor MIV, TB
and STI en sifting, die voorsiening van algemene gesondheidsifting en
ondersteuning in die verkryging van behandeling. Bel 012 392 0500 of
kuier by www.agriaids.org.za.
• AIDS Foundation of South Africa Tel: 031 277 2700 www.aids.org.
za
• AIDS Law Project Tel: 011 356 4100
• CareCross is op verskeie plase in die Oos-Kaap by programme
betrokke. Besoek www.carecross.co.za
• Centre for HIV/AIDS Networking (HIVAN) Tel: 0860 448 911
www.hiv911.org.za
• Kry die Eastern Cape Aids Council webbladsye by www.ecsecc.org.
• Goeie voeding is uiters belangrik vir MIV-positiewe mense. e’Pap is
meer as 29 keer so voedsaam as geraffineerde mielies en bevat 28
mikro- en makrovoedingstowwe. Besoek www.epap.co.za
• Health Professions Council of South Africa (HPCSA) Tel: 012 338
9300 www.hpcsa.co.za
• Die Internasionale Organisasie vir Migrasie (IOM) werk veral met
sektore wat tradisioneel ’n betreklik groot getal trekarbeiders in diens
neem, insluitend die kommersiële landbousektor. Bel 012 342 2789 of
kuier by www.iom.org.za
• Kaelo het kantore in Johannesburg, Kaapstad en Durban. Besoek
www.kaelo.co.za
• Khululeka verskaf opleiding, materiaal en ondersteuning vir
voorskoolse kinders en versorgers oor ’n groot streek. Besoek www.
khululeka.org.
• Besonderhede van Lifeline kantore en krisishulplyne vanoor die hele
land is op www.lifeline.org.za beskikbaar.
• LoveLife – www.lovelife.org.za
• Makgalaka Business Development Services Tel: 015 622 0543 /
082 467 2863
• National AIDS Helpline Tel: 0800 012 322 www.aidshelpline.org.za
• Die National Institute for Communicable Diseases is ’n afdeling van
die Nasionale Gesondheidsorg-laboratoriumdienste. Bel 011 386 6000
of besoek www.nicd.ac.za
• South African Business Coalition on HIV/AIDS (SABCOHA) Tel:
011 880 4821 www.sabcoha.org
• Die South African Chamber of Commerce and Industry (SACCI)
bied werkwinkels en leiding aan oor die implementering van MIV/vigsbeleid. Bel 011 446 3800 of besoek www.sacci.org.za
• South African AIDS Vaccine Initiative (SAAVI) Tel: 080 VACCINE
www.saavi.org.za
• Southern Africa AIDS Trust Tel: 011 478 8300 www.satregional.
org
• Southern African HIV Clinicians Society Tel: 011 341 0162 www.
sahivsoc.org
• Southern Africa Trust Tel: 011 318 1012 www.southernafricatrust.
org
• Treatment Action Campaign (TAC) Tel: 021 422 1700 www.tac.
org.za
• Ubuntu Institute Tel: 011 566 6813 www.ubuntuinstitute.com
Hulp met die ondersteuning van die “gewone” lewe van
vigswesies
• Children in Distress Network (CINDI) www.cindi.org.za
• Children of the Dawn www.childrenofthedawn.org.za
• HeartBeat www.heartbeat.org.za
• Noah www.noahorphans.org.za
• Starfish www.starfishcharity.org
• Cotlands www.cotlands.co.za
Opleiding
Kry die “HIV/Aids awareness training”-opsie by www.skillsportal.co.za
• AgriSETA-geakkrediteerde opleidingsinstansies bied opleiding in
MIV/vigs-bewustheid aan. Hul besonderhede verskyn in die hoofstuk
oor landbou-onderwys en opleiding.
• Die AIDS Consortium het kantore in Johannesburg, Polokwane en
Rustenburg. Besoek www.aidsconsortium.org.za
• Call the Rain het toekennings verwerf vir hulle innoverende
storievertelbenadering tot MIV/vigs-voorkoming. Hulle “One Bokkie
Story” is al deur 500 storievertellers van regoor Suid-Afrika, Swaziland,
Malawi en Namibië gebruik in die geveg teen MIV/vigs en tuberkulose.
Voorligtingopleiding word ook aangebied. Bel 021 919 4365/082 228
7354 en besoek www.calltherain.co.za
• Education, Training and Counselling Tel: 011 614 0872 www.edutc.
co.za
• Die Foundation for Professional Development se MIV/vigs Clinical
Management Course ondersteun die professionele groei van dokters,
verpleegsters en gesondheidsorgwerkers. Die FPD het ook met
AgriAids saamgewerk om VCT (Voluntary Counselling and Testing) op
plase met mobiele eenhede te verskaf. Bel 012 816 9000 of besoek
www.foundation.co.za
• Free to Grow Tel: 021 852 4445 www.free-to-grow.co.za
• Hope Nutritional Training and Research Tel: 011 326 3507 www.
hopenbc.co.za
• Interactive Solutions Tel: 012 809 8608 / 082 430 4562
• Learn Scape Tel: 011 475 4777 www.learnscapes.co.za
• Project Literacy is landswyd in bedryf. Kry kontakbesonderhede by
www.projectliteracy.org.za/HIV.asp.
• Right to Care bou publieke en private sektor kapasiteit vir die kliniese
sorg en behandeling van individue wat met MIV en verwante siektes
leef. Bel 0