315
behoeftes ten opsigte van behuisingsontwikkeling. Daarby moet al drie
regeringsfere verseker dat behuisingsontwikkeling –
• die wydste keuse van behuisingsopsies en opsies betreffende sekerheid
van besit wat redelikerwys moontlik is, voorsien;
• ekonomies, fiskaal, sosiaal en finansieel bekostigbaar en volhoubaar is;
• op geïntegreerde ontwikkelingsbeplanning gebaseer is; en
• op ’n deursigtige, verantwoordingspligtige en billike wyse geadministreer
word, en die praktyk van goeie staatsbestuur moet gehandhaaf word.
Die Departement van Behuising voer sy wetgewende opdrag uit deur
middel van sy bestaande en toekomstige wetgewing en die Behuisingskode
soos dit in die Behuisingswet, 1997, uiteengesit word.
Die Departement van menslike nedersettings (DHS) het R22 biljoen ontvang
vir die lewering van huise in 2011/12 en ’n verdere R100 miljoen is aan ander
departemente toegewys om met die omvang van infrastruktuur te help wat
benodig word om nedersettings suksesvol te vestig. Daar word verwag dat
die departement se begroting sal groei tot R26,6 biljoen in 2013/14.
Departement van Menslike
Nedersettings (DHS)
Tel: 0800 146873
www.dhs.gov.za
Departement van Samewerkende
Regeringsbestuur en Tradisionele
Sake
Tel: 012 421 1310
www.cogta.gov.za
Kontakbesonderhede
van
kantore in die provinsies is Departement Openbare Werke
beskikbaar op die webtuiste.
Tel: 012 310 5083
www.publicworks.gov.za
Die Verenigde Nasies se Program vir Menslike Nedersettings, UNHABIT, is die Verenigde Nasies se agentskap vir menslike vestiging. Dit
is ’n mandaat van die VN se Algemene Vergadering om die bou van sosiaal
en omgewingsvolhoubare dorpe en stede te bevorder met die doel om
voldoende beskutting aan almal te voorsien (sien www.unhabitat.org).
Ingevolge Agenda 21 en die Habitat-agenda moet Suid-Afrika sekere
internasionale ondernemings nakom.
4. ’n Paar belanghebbendes
Verenigings wat betrokke is
• Aluminiumfederasie van Suider-Afrika (AFSA) www.afsa.org.za
• Association of South African Quantity Surveyors (ASAQS)
www.asaqs.co.za
• Built Environment Professions Export Council (BEPEC) www.
bepec.co.za
• Clay Brick Association www.claybrick.org.za
• Consulting Engineers South Africa www.cesa.co.za
• Cement and Concrete Institute www.cnci.org.za
• Green Building Council of South Africa (GBCSA) www.gbcsa.org.za
• Institute of Timber Frame Builders (TFBA) www.itfb.co.za
• Master Builders South Africa (MBSA) www.mbsa.org.za
• South African Council for the Quantity Surveying Profession
(SACQSP) www.sacqsp.org.za
• South African Council for the Project and Construction
Management Professions (SACPCMP) www.sacpcmp.org.za
• Suid-Afrikaanse Federasie van Siviele Ingenieurskontrakteurs
(SAFCEC) www.safcec.org.za
• Suid-Afrikaanse Instituut vir Argitekte www.saia.org.za
NRO’s
• Development Action Group Tel: 021 448 7886 www.dag.org.za
• Habitat for Humanity South Africa is daarop gerig om behoorlike
huisvesting ’n saak van die gewete en aksie te maak. Kuier by www.
habitat.org.za en bel 021 657 5640.
• Khuthaza, voorheen Women for Housing fasiliteer geleenthede vir
vroue binne die behuisingsektor. Besoek www.khuthaza.org.za of
skakel 011 275 0268.
• Niall Mellon Townships Initiative Tel: 021 426 2540 www.
nmtownshiptrust.com
• Planact Tel: 011 403 6291 www.planact.org.za
• SANGONET is