Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 316

314 South African Youth Agribusiness Co-operative (SAYA Co-op) Mnr. Aggrey Mahanjana Tel: 012 361 9127 / 348 8566 NERPO’s se aanvullende jeugontwikkeling en Agribesigheid entiteit South African Youth Council Tel: 021 447 7899 / 6388 Dit is ’n vrywillige samelewingsorganisasie St Anthony’s Centre Tel: 011 022 4630/1/2/3 www.st-anthonyscentre.co.za Projekte kon letterlik duisende behoeftige gemarginaliseerde mense oor die afgelope veertig jaar help. Strategy & Tactics Tel: 021 424 4837 www.s-and-t.co.za S&T is ’n ontwikkelingskonsultant wat beheer uitgeoefen het oor die taakspan wat die White Paper on National Youth Service, begeleier besigheidsplanne en strategie vir implementasie opgestel het. Sukuma Afrika Tel: 011 784 1042 www.sukumaafrika.org Sukuma Afrika fasiliteer sosiale netwerkdiens, dialoog, inligting, mentorskap en toegang tot finansiering vir entrepreneurs met projekte in Afrika Swiss-South African Cooperation Initiative (Ssaci) Tel: 011 642 2110 www.ssaci.org.za Die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Dr. Blade Zimande het SSACI gelof vir sy werk met voorsiening van vakleerlingskappe en ander opleidingsgeleenthede aan jong voormalige agtergeblewe SuidAfrikaners in 2011. burgerlike Triple Trust Organsation Tel: 021 689 6000 www.tto.org.za “Verbind tot die verligting van armoede in Suid-Afrika deur markte te laat werk vir die armes” Young Agribusiness Entrepreneurial Development Programme (YAEDP) Mnr. Aggrey Mahanjana Tel: 012 361 9127 / 348 8566 ’n NEPRO–projek met ander strategiese vennote om werklose, jong gegradueerdes in landbou te help om die landbousektor binne te tree. Youth Development through ’n Program geïmplementeer deur die Football (YDF) Deutshe Gesellschaft für Internationale Tel: 012 432 0100 Zusammenarbeit(GIZ) GmbH in www.za-ydf.org vennootskap met die Departement van Sport en rekreasie, SuidAfrika(SRSA) in 10 Afrikalande. Youth in Agriculture and Betrokke in al die provinsies Rural Development (YARD) Mnr. N Phungo – 072 676 4306 [email protected] Youth Development Network (YDN) Tel: 011 836 2172 www.ydn.org.za nasionale kwessies ’n Nasionale netwerk van ses jeugontwikkelingsorganisasies wat in Suid-Afrika bedrywig is. Die YDN het ’n uitstekende webtuiste met hulpbronne wat handleidings, instrumente, publikasies en navorsing insluit. Daar is ook nasionale en internasionale skakels na ander rolspelers wat met die jeug verband hou. Besoek die webtuistes van die lys rolspelers wat vroeër in die hoofstuk genoem word. Kry ook die verslae en studies op www.polity.org.za, byvoorbeeld Youth Unemployment: Finding Solutions (Mei 2012) Menslike nedersettings 1. Oorsig Wanneer u voel dat u behoort, neem u eienaarskap van u omgewing. Dit is in u belang om op ’n manier op te tree wat sal verseker dat u gemeenskap en die welsyn daarvan permanent is, wat neerkom op sosiale verantwoordelikheid en sorg. Enige gemeenskap met ’n hoë persentasie van mense wat nie voel dat hulle behoort nie, sal spanning hê. Dit is waar in die geval van mense: • wat benadeel is deur die geskiedenis van ons land (sien “Swart ekonomiese bemagtiging (SEB)” en “Ondersteuning aan opkomende boere”) • benadeel is op