313
5. Ander belanghebbendes
Agri-Expo
Tel: 021 975 4440
www.agriexpo.co.za
Agri-Expo het in 1999 die Nasionale
Landbou Jeugskou geïnisieer en is
steeds daarby betrokke.
Bafenyi Trust
Tel: 018 293 0086
www.bafenyitrust.com
’n Trust wat volhoubare infrastruktuur
vir voorskoolse agtergeblewe kinders
naby Pothefstroom in die Noordwes
bied
Entrepreneurskap en fassinerende
Business Today Training
Tel: 011 873 8240
Life Choices-opleiding vir die jeug.
www.businesstodaysimulations.
com
Centre for Development and Kry navorsingsverslae oor die
Enterprise (CDE)
jeug, byvoorbeeld South Africa’s
Tel: 011 482 5140
door knockers: young people and
www.cde.org.za
unemployment in metropolitan South
Africa en 5-Million Jobs.
Centre for Youth
Development (CYD)
Tel: 011 410 6837 / 8
www.cyd.org.za
Die missie van ’n artikel 21maatskappy is
“om volhoubare
konsultasie, navorsing, opleiding en
ontwikkelingsprosesse te fasiliteer
vir die skep van ’n omgewing wat die
jeug sal
Kinderinstituut
Universiteit van Kaapstad
Tel: 021 689 5404 / 8343
www.ci.org.za
Die Kinderinstituut is In leier op die
gebied van kinderbeleidsnavorsing
en -voorspraak in Suid-Afrika. Sy
jaarlikse South African Child Gaugepublikasie voorsien insig in die status
van die land se kinders.
Ontwikkelingsbank van
Suider-Afrika (DBSA)
Tel: 011 313 3911
www.dbsa.org
Siyenza Manje is daarop gerig om
die verkryging van vaardighede op
plaaslike regeringsvlak te ondersteun
en word deur die bank se program vir
jong professionele persone bedryf.
DG Murray Trust
Tel: 021 670 9840
www.dgmt.co.za
Beleggings in vroeë
kinderontwikkeling
Elgin Learning Foundation
Tel: 021 848 9413
www.elginlearning.org.za
Raad vir
Geesteswetenskaplike
Navorsing (RGN)
Tel: 012 302 2000 / 416
[email protected]
www.hsrc.ac.za/ypi
Die RGN bedryf ’n Jeugbeleidinisiatief. Daar is verskeie hulpbronne
op hul webtuiste wat nuttig sal wees
vir mense wat bemagtigingsprodukte
vir die jeug beplan.
The June 16 1976 Foundation
www.june16.org.za
Junior Achievement SA
(JASA)
Tel: 011 3 31 3150
www.jasa.org.za
Daar is kantore in al die provinsies
(kry kontakbesonderhede op die
webtuiste)
Besonderhede van alle programme
word op die webstuiste gegee.
National Youth Development
Agency
Tel: 08600 96884
www.nyda.gov.za
Die agentskap het onstaan met die
samesmelting van Umsobomvu en
die Jeugkommissie. ’n Deel van sy
funksies is om die ontplooiing van die
jeug se deelname aan die ekonomie te
Vind provinsiaal- en munisipaal fasiliteer, beleid te maak, navorsing en
kontakbesonderhede on die ontwikkeling uit te voer, raadgewende
webtuiste
en inligtingsdienste te voorsien en
toegang tot fondse te bevorder.
National Youth Development
Trust
Tel: 012 346 2409
www.nydt.org
Deur
probleemoplossing
as
onderwysmedium
te
gebruik
ondersteun die NYDT onderwysers
en studente van Graad 1 tot 12 om
hul persoonlike en professionele
vaardighede te ontwikkel en
loopbaanmylpale te bereik.
Die Nasionale Ekonomiese
Ontwikkelings-en
Arbeidsraad (Nedlac)
Tel: 011 328 4200
www.nedlac.org.za
“Labour market” is een van die vier
kamers waaronder jeugwerkloosheid
ressorteer
Noordwes-universiteit
Youth Entrepreneurial
Development Unit (YEDU)
Tel: 018 389 2111
www.nwu.ac.za
Die Departement van Vervoer
en Ekonomie in die fakulteit van
Handel en Administrasie op die
Mafikeng-kampus huisves
YEDU
wat potensiale besighede leiding gee
vanaf kinderskoene tot korporatiewe
prestasie.
Resonance Institute of
Learning
Tel: 011 888 3498
www.ril.co.za
Jeugontwikkeling
Salesians of Southern Africa
Tel: 021 697 2455
www.salesians.org.za
Sewe
gemeenskappe
behartig
hul
eie
jeugontwikkelingsaktiwiteite wat wissel van jeug retoriek
(redenaarskuns) in skole tot vaardig
heidsopleidingsprogramme en MIV/
VIGS intervensies
Santam Landbou ondersteun jong
Santam Landbou
Tel: 012 369 1202
boere deur middel van die jaarlikse
[email protected] Jongboer van die Jaar- kompetisie
www.santam.co.za
School Leavers Opportunity
Training (SLOT)
Tel: 033 398 0508 / 9 / 10
www.slot.co.za
SLOT is ’n NRO met ’n suksessyfer van
45 -60% deurdat hulle hul studente
in formele indiensneming plaas of
hulle help om hul eie onderneming
te begin.
Seda is ’n agentskap van die SuidSmall Enterprise
Development Agency (Seda) Afrikaanse Departement van Handel
Kry
kontakbesonderhede en Nywerheid (DHN)
by www.seda.org.za en in
die “Finansieringsdienste vir
Ontwikkeling” hoofstuk.
Suid-Afrikaanse Instituut vir
Rasseverhoudinge
www.sairr.org.za
’n Studie deur die Suid-Afrikaanse
Instituut vir Rasseverhoudinge voer
aan dat die helfte van die wat tans
tussen die ouderdom van 25 en 34 is,
nooit werk sal kry nie.