305
Resource Consulting Services SA Business Resource Institute
(SA)
Tel: 021 674 1134
Tel: 058 622 1499
www.sabri.co.za
www.rcs-sa.com
Die SA Business Resource Institute
Projekte sluit die “integrasie van (SABRI) staan belowende KMMO’s
kommersiële
en
opkomende deur die begin- en groeifases
of ontwikkelende kommersiële van hulle ondernemings by deur
landbou-ondernemings wat die toegang tot hulpbronne wat nodig
doelwitte van grondhervorming is om ’n onderneming te laat groei,
weerspieël”, in.
te koördineer.
SA Agri Academy
Tel: 021 880 1276
www.agriacademy.co.za
Vumelana Advisory Fund
Tel: 011 612 2000
www.vumelana.org.za
Ongeveer 80% van SA Agriakademie se kernbedrywighede
is gemik op die kommersialisering
van nuwe klein- en mediumgrootte
landbou-ondernemings wat as
nuwelinge tot die landbousektor
toetree.
Hulle bestuur die Mmamahlola
Agribusiness Cluster-projek in
Limpopo.
Womiwu Rural Development
Tel: 015 297 2107
www.womiwu.com
Internasionaal
Die
Europese
Unie
en
individuele lande daarbinne soos
België en Switserland befonds
grondhervorming.
SAOG Direktoraat van
Voedsel, Landbou en
Natuurlike Hulpbronne
SADC Directorate of Food,
Agriculture and Natural Resources
(FANR)
International Land Coalition
Regional Land Reform Technical
www.landcoalition.org
Support Facility (SRLRTSF)
Die
Grondnavorsingsaksie- Tel: +267 3951863
netwerk (Land Research Action www.sadc.int
Network – LRAN) is ’n netwerk
wat bestaan uit navorsers en US Agency for International
Development (USAID)
maatskaplike
bewegings
wat
Tel: 012 452 2000
verbind is tot die bevordering van http://sa.usaid.gov
individue en gemeenskappe se
fundamentele regte ten aansien In die landbousektor het USAID
van grond, en tot gelyke toegang programme om swart-eienaarskap
tot die hulpbronne wat nodig is om van bates te verhoog.
met menswaardigheid te kan leef.
Kyk na www.landaction.org.
Infrastruktuur en landboulogistiek
1. Oorsig
Die voorsiening van infrastruktuur verhoog ekonomiese aktiwiteit omdat die
koste van die bedryf van sake verlaag word. Goedere en produkte bereik
markte teen ’n mededingende prys en dit baan die weg vir groter voorspoed
en verbeterde indiensnemingsgeleenthede. Wanneer infrastruktuur
ontoereikend of ondoeltreffend is, gebeur die teenoorgestelde.
Infrastruktuur is wat ’n land funksioneel maak. Sonder infrastruktuur sal die
lewe soos ons dit ken, nie moontlik wees nie. Paaie, spoorweë, hawens en
lughawens sorg vir die beweging van mense en goedere, terwyl energie
weer sorg dat hierdie beweging volgehou word. Niks bestaan sonder
toegang tot water nie (dit is nie verniet dat ons planeet as die “blou planeet”
bekendstaan nie), en toereikende afvalbeheer hou die spasie rondom ons
skoon en sorg vir voortgaande aktiwiteit en lewe. Waarna soms verwys
word as sagte infrastruktuur – die institusionele, industriële en sosiale
aspekte – is net so belangrik as die harde infrastruktuur.
Hierdie hoofstuk sal hoofsaaklik die vervoerelement van harde infrastruktuur
behandel. Energie, water en afvalbestuur word op ander plekke in hierdie
gids gedek en daar is ook hoofstukke wat oor onderwys, finansiële dienste
en ander komponente handel wat as “sagte infrastruktuur” bekendstaan.
Die koste van logistiek in beide Suid-Afrika en die breëre Afrika-kontinent is lank
aangegee as ’n vername beperking om sake te doen. Wanneer voedselpryse en
werkloosheid hoog is, word die saak om iets oor ons infrastruktuur te doen, ’n
nasionale kwessie.
2. Landboulogistiek
Die aanbieding van die HUB van Transnet, Brian Molefe, in Mei 2012 by die Agribusiness
Indaba, gee die landbouvervoeraanvraag (pad en spoor) in miljoene ton per jaar soos
volg weer:
Top 5
6. Publikasies en webtuistes
Verskeie publikasies, beleidsdokumente
ruraldevelopment.gov.za beskikbaar.
nasionale kwessies
en
ander
is
by
www.
Verskeie publikasies, beleidsopdragte en navorsingsverslae verskyn by
www.plaas.org.za. Voorbeelde sluit Joint ventures in agriculture: lessons from
land reform projects in South Africa in.
Verskeie studies en verslae is by www.polity.org.za beskikbaar. Dit sluit
Nationalisation case studies: lessons for South Africa (November 2011) en
Talks of nationalisation: a bane for the South African investment climate in.
Die Centre for Rural Legal Studies stel besprekingsdokumente,
opdragdokumente, konferensieverslae en navorsingspublikasies beskikbaar.
Skakel 021 883 8032/3 of besoek www.crls.org.za
Kry die “Land reform”-opsie by www.sabinetlaw.co.za
Land, Memory, Reconstruction and Justice geredigeer deur Cherryl Walker,
Anna Bohlin, Ruth Hall en Thembela Kepe University of KwaZulu-Natal
(UKZN) Press in venootskap met Ohio University Press 2011
Die webtuistes van belanghebbendes (sien die betrokke opskrif) bied ook
interessante leesstof.
2011
2016
2021
2026
2031
2036
2041
Suikerriet
24.0
27.4
30.6
33.8
38.3
43.5
49.4
Mielies
13.4
15.1
16.7
18.3
20.6
23.1
26.0
Hout
8.9
10.3
11.8
13.5
15.7
18.6
22.0
Groente
4.2
4.9
5.3
5.8
6.4
7.0
7.7
Koring
3.4
3.9
4.3
4.8
5.4
6.1
6.9
41.7
46.4
53.2
61.1
70.3
Ander landbou
32.3
37.1
TOTAAL
86.2
98.6 110.5
122.7 139.6
159.4 182.4
Landbou gaan oor die produksie van voedsel en vesel. Agro-logistiek
verwys daarna om hierdie produkte te kry tot waar hulle benodig
word (waar die aanvraag is). Infrastruktuur laat ruimte vir dit om te
gebeur: die massa beweging en berging van hierdie voedsel, tot die
beweging van tydsensitiewe goedere binne en buite ons grense.
’n Gebrek aan betroubare infrastruktuur beteken dat die land nie
mede [