304
Navorsing
identifiseer die nedersettingsbehoeftes in hulle gemeenskappe voordat hulle
die DLOGH vir befondsing vir grondverkryging benader.
Proaktiewe Grondverkrygingstrategie (PGVS) is die verkryging van
strategies geleë grond met hoë landboukundige potensiaal. Die DLOGH kies
begunstigdes wat die land kan huur met die opsie om te koop. Begunstigdes
sluit plaaswerkers/-bewoners, deelnemers aan die Nasionale Landelike
Jeugdienskorps, vroue en werklose landboukundige gegradueerdes in.
Die doel van die Dorspgrond (Commonages) -produk is om mense se
toegang tot munisipale grond vir landboudoeleindes te verbeter.
Omvattende Landbou-ondersteuningsprogram (OLOP of CASP)
– sien die hoofstuk oor “Ondersteuning aan opkomende boere”.
Programme wat gestaak gaan word (buiten toepassings wat nog geprosesseer
word):
• Die grondherverdeling vir landbou-ontwikkeling (LRAD) program
• Plaasbillikheidskemas
• Nedersettingproduksie-grondverkrygingtoelae
(Settlement Production Land Acquisition Grant – SPLAG)
4. Registrasie van aktes
Besoek die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming se
webtuiste – www.ruraldevelopment.gov.za
Sedert die goedkeuring van ’n grondwet met nie-rassige beginsels in 1996,
hou die akteskantoor nie meer rekord wat op ras gebaseer is nie. Dit
beteken dat, behalwe vir die grond wat swart eienaars deur middel van die
regering se grondherverdelingsproses bekom het, dit moeilik is om vas te
stel hoeveel landbougrond deur swart kommersiële boere gekoop is. Is dit
dalk tyd vir ’n omvattende grondoudit?
5. Belanghebbendes
Die CRLS bevorder die belange van
manlike en vroulike plaaswerkers
in die Wes-, Oos- en NoordKaap deur middel van opleiding,
die
beskikbaarstelling
van
inligting, navorsing, voorspraak,
regsingryping en die fasilitering van
ontwikkeling. Navorsingsprojekte
hou verband met algemene
projekte en uitslae word by
opleidingpakkette en aanbevelings
ingesluit.
Institute for Justice and
Reconciliation
Tel: 021 763 7128
www.ijr.org.za
Sentrum vir Volhoubare Landbouen Landelike Ontwikkeling en
Voorligting
Tel: 051 401 2163
www.ufs.ac.za/censard
Universiteit van die WesKaapland
Instituut vir Armoede-, Grond- en
Landboustudies (PLAAS)
Tel: 021 959 3733
www.plaas.org.za
Ander universiteite, byvoorbeeld
die Universiteit van KwaZuluNatal, doen ook navorsing oor die
grondhervormingsproses.
PLAAS – soek Universiteit van die
Wes-Kaapland
Nedersettingondersteuning en -finansies
Plaasunies
Kry besonderhede oor AFASA, Agri SA, NAFU SA en die TLU SA in die hoofstuk
oor “Georganiseerde landbou”.
Grond- en ander tersaaklike NRO’s
Association for Rural
Advancement (AFRA)
Tel: 033 345 7607 / 8318
www.afra.co.za
Afrika-instituut van Suid-Afrika South African Institute of Race
Relations
Tel: 012 304 9700
Tel: 011 482 7221
www.ai.org.za
www.sairr.org.za
Centre for Development and
Universiteit van Kaapstad (UK)
Enterprise (CDE)
Departement: Sosiologie
Tel: 011 482 5140
Prof. Ntsebeza
www.cde.org.za
Tel: 021 650 3501
Kliek op die “Land Reform” opsie www.sociology.uct.ac.za
op die kieslys.
Universiteit van die Vrystaat
Centre for Rural Legal Studies Lengau Agri Sentrum
Tel: 051 443 8859
Tel: 021 883 8032
[email protected]
www.crls.org.za
South African Institute of
Valuers
www.saiv.org.za
Association for Community
Rural Advancement
Tel: 053 712 0791/2/3
Southern Cape Land Committee
(SCLC)
Tel: 044 803 9900
www.sclc.co.za
Border Rural Committee
Tel: 043 742 0173
www.brc21.co.za
Surplus People’s Project (SPP)
Tel: 021 448 5605
www.spp.org.za
Land Access Movement of SA Transkei Land Service
(LAMOSA)
Organisation (TRALSO)
Tel: 011 833 1060 / 3
Tel: 047 531 2851/2
Faks na e-pos: 086 516 4936
www.tralso.co.za
www.lamosa.org.za
Trust vir GemeenskapsNkuzi Development
uitreiking- en Opvoeding
Association
Tel: 021 685 3033
Tel: 015 297 6972
http://tcoe.org.za
www.nkuzi.org.za
Women on Farms Project
Tel: 021 887 2960/1/2
www.wfp.org.za
Die volgende organisasies is ook betrokke: BAWSI, die Ontwikkelingsaksiegroep
(Development Action Group) en die Landless People’s Movement.
Sien ook die hoofstukke oor “Ondersteuning aan opkomende boere” en
“Finansieringsdienste vir ontwikkeling”
AgriSETA en AgriSETA-geakkrediteerde verskaffers is betrokke by
na-vestiginsondersteuningsprogramme. Kry kontakbesonderhede in die
hoofstuk oor “Landbou-onderwys en -opleiding”.
AgriExpert
Tel: 082 907 2810
www.agriexpert.co.za
ANDISA Agri
Tel: 082 807 5587
www.andisaagri.com
• strategiese beplanning
• waardekettingontleding
• sakebeplanning en uitvoerbaarheidstudies
• grondhervormingbeleidsnavorsing
• projekbestuur
• mikrofinansieringprodukontwerp
en
kontrakboerdery- skemas
insamel;
skuld,
• finansies
ekwiteit en toelae
• EIA
landboukundige
ekonomiese assesserings
• kontroleringstudieassesserings
• opleiding en leiding gee
• landelike ontwikkeling
Kommersiële banke help kliënte
om toegang tot fondse te kry.
Small Enterprise Finance
Agency (SEFA)
Die Land Reform Empowerment
Facility (LREF)
Tel: 08600 54852
www.sefa.org.za
SEFA
verskaf
fondse
teen
voorkeurtariew HX[