Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 302

300 Opleiding en navorsing Africa Earth Observatory Network (AEON) www.aeon.org.za Coaltech Research Association Tel: 011 498 7652 www.coaltech.co.za program. Kry die verskillende skakels by www.sa-cern.ac.za. Universiteit van Kaapstad Energy Research Centre Tel: 021 650 3230 www.erc.uct.ac.za EWSETA – Energy and Water Sien ook Hydrogen South Africa Sector & Training Authority (HySA) / Catalysis Tel: 011 274 4700 www.eseta.org.za Universiteit van die Vrystaat Instituut vir Grondwaterstudies Fossielbrandstofvereniging Tel: 051 401 2482 Tel: 011 788 6818 www.ufs.ac.za/igs www.fossilfuel.co.za Universiteit van KwaZulu-Natal Hydrogen South Africa (HySA) Tel: 033 330 4668 / 082 371 7650 / Catalysis [email protected] Tel: 021 650 2509 www.hysacatalysis.uct.ac.za Energiekenner – inligting oor data vir bronne van energie in Kaapse Skiereiland Universiteit Suid-Afrika byv fossiel-, kern- en vir Tegnologie (KSUT) biobrandstowwe. Faculty of Engineering Energy Institute Universiteit van die Wes-Kaap Tel: 021 460 3660 / 4257 South African Institute for Advanced www.cput.ac.za Materials Chemistry PetroSA Synthetic Fuels Innovation Noordwes-Universiteit Centre Sentrum vir Toegepaste Tel: 021 959 3080 Kernwetenskap en Tegnologie www.uwc.ac.za (CARST) (Mafikengkampus) Tel: 018 389 2757 PetroSA se eerste akademiese br www.nwu.ac.za andstofnavorsingsentrum, geopen in 2012, sal die maatskappy se gasNagraadse Skool vir tot-vloeistof prosesse verbeter. Kernwetenskap en Ingenieurswese (Potchefstroom) Wetenskaplike en NywerheidsTel: 018 299 4363 navorsingsraad (WNNR) Energiemateriale Party Suid-Afrikaanse universiteite Tel: 012 841 2911/ 3338 is betrokke in die SA-CERN www.csir.co.za Maatskappye wat betrokke is AgriFarm Tel: 0861 247 427 www.agrifarm.co.za Bundu Oil & Gas http://challengerenergy.com.au Electro Mechanica Tel: 011 249 5000 www.em.co.za Eskom www.eskom.co.za • advies oor die mees toepaslike energiebron en tarief • inligting oor die mees effektiewe en koste-effektiewe elektro-tegnologieë Kontak die Eskom-adviseur vir energiegebruik in u streek. Skakel 0860 037 566 of besoek www. eskom.co.za/idm. Nuclear Energy Corporation (NECSA) Tel: 012 305 4911 www.necsa.co.za Die kontrak vir die Medupi Kragstasie (by Lephalale in Limpopo ) is toegeken aan die Medupi Power Station gesamentlike onderneming, wat ’n konsortium is wat gevorm is deur Murray en Roberts, Grinaker-LTA Civil Engineering en Concor. Die volledige kragstasie is geskeduleer vir voltooiing teen 2015. Dit sal die grootste kragstasie ter wêreld wees wat superkritiese termodinamiese tegnologie sal inspan met ’n geïnstalleerde kapasiteit van ongeveer 4 800 MW. Prepaid Metres www.PrePaidMeters.co.za SASOL Tel: 011 441 3111 www.sasol.com Shell South Africa Tel: 011 996 7000 www.shell.co.za VOLTEX Tel: 011 879 2000 www.voltex.co.za Regulerend en regering Sien ook opskrif 4 Nasionale Elektrisiteitsreguleerder (NERSA) Tel: 012 401 4600 www.nersa.org.za Die National Emergency Response Team (NERT) is ’n vennootskap tussen die regering, die sakesektor, arbeid en die burgerlike samelewing om kragtekorte die hoof te bied. Landbou word hier verteenwoordig deur Business Unity South Africa (BUSA). Pebble Bed Modular Reactor Tel: 012 641 1000 www.pbmr.co.za South African National Energy Development Institute (Sanedi) Tel: 010 201 4700 www.sanedi.org.za Sanedi inkorporeer ses staatsgesteunde programme, insluitend die South African Centre for Carbon Capture and Storage; Working for Energy; die Green Transport Programme; die Renewable Energy Centre of Research and Development; die Energy Efficiency Programme en die South African Smart Grid Initiative. 11. Internasionale sakeomgewing Die groeiende ekonomieë en bevolking van ontluikende nasies beteken dat enorme belegging benodig word vir hierdie markte om elektrisiteit te ontvang sodat daar aan die toenemende aanvraag voorsien kan word. Lande regoor Suidoos-Asië, Afrika en die Midde-Ooste het hul regulerende raamwerke aangepas en begin om te privatiseer, omdat baie van hulle besef dat daar ’n ernstige behoefte is aan eksterne befondsing om te verseker dat hulle respektiewe elektrisiteitsindustrieë daartoe geskik is om die onvermydelike aanvraag in behoefte te hanteer. ETA-toekennings, “turning ideas into energy” – besoek www.etaawards.co.za Die elektrisiteitsmark in Suidoos-Asië, Afrika en die Midde-Ooste word tans gedomineer deur termiese elektrisiteitsopwekking, wat verantwoordelik was vir bykans 85% van die totale geïnstalleerde kapasiteit in 2011. Daar word verwag dat hernubare energie ’n groter aandeel van die elektrisiteitsmark sal hê in die toekoms, met son- en windkragsektore wat veral verwag word om uit te brei, maar die vinnige groei van hierdie ekonomieë maak ’n aansienlike afhanklikheid van hernubare energie onprakties. Institute for International Research (IIR) Tel: 011 771 7000 www.iir.co.za Die hoë kapasiteit van termiese krag in vergelyking met ander meer onderhoubare vorme maak dit ’n meer winsgewende en pragmatiese oplossing. As gevolg daarvan, word daar verwag dat die aandeel van termiese krag tot slegs 79.5% sal val teen 2020. Die webwerf voorsien kontakbesonderhede vir Eskom Falcon Oil & Gas kragstasies en besoekersentrums. www.falconoilandgas.com Eskom het ’n Energy Advisory Service (voorheen Agrelek) om boere te help om kostes te bespaar. Dienste wat gelewer word sluit in: • totale energie-analise om areas van vermorsing te identifiseer • aanbevelings ten opsigte van proses- en tegnologieverbeterings • asesseringstudies om huidige en toekomstige energiebehoeftes te bepaal Energie is ’n gebied waarop MBB Consulting Engineers kenners is. Bel 021 887 1026 of skakel www. mbb.co.za Maiden Electronics Tel: 011 468 1619 www.maidenelectronics.co.za “Kragoplossings vir Afrika” Die streek moet baie belê ten einde sy geïnstalleerde kapasiteit te verhoog en om die bestaande infrastruktuur te verbeter. Transmissienetwerke in baie van hierdie lande is alreeds onder enorme druk om krag te voorsien sonder onderbreking, en baie nuwe transmissieprojekte is alreeds onderweg of in die pyplyn. Bron: http://www.esi-africa.com/node/15004