Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 300

298 Strategic Integrated Projects (SIPs) vorm deel van die Infrastructure Plan wat ontwikkel is deur die regering om steun te verleen aan ekonomiese ontwikkeling en om dienslewering aan te spreek in die armste provinsies. Elke SIP behels spesifieke infrastruktuurkomponente en programme. Drie van hierdie hou verband met energie: SIP8 – Groen energie ter ondersteuning van die Suid-Afrikaanse ekonomie SIP9 – Elektrisiteitsopwekking om sosio-ekonomiese ontwikkeling te onderste Vą ’4