291
wêreldwye klimaatsverandering aan te pak. Die IPCC beoordeel
wetenskaplike, tegniese en sosio-ekonomiese inligting wat relevant is
vir ’n begrip van klimaatsverandering, die moontlike impak daarvan,
en opsies ten opsigte van aanpassing en leniging. Dit is oop vir alle
lede van die VN en die WMO. Besoek www.ipcc.ch en www.grida.
no/climate/ipcc/index.htm.
• Die International Institute for Sustainable Development (IISD)
– www.iisd.org
• International Union for the Conservation of Nature (IUCN)
– www.iucn.org
• N/C Quest Inc (NCQ) Emissions Technology herwin masjinerieuitlaatgasse as bemestingstof! www.bioagtive.com
• Vee dra wêreldwyd wesenlik by tot GHG vrystellings? Vee is
van sleutelbelang vir die stryd teen een van die hoofoorsake van
klimaatsverandering – verwoestyning! Lees oor die werk van die
Savory-instituut op www.savoryinstitite.com.
• “Waar groot bedrae geld deur nuwe en ongetoetste markte en
meganismes vloei, is daar altyd die risiko van korrupsie. Sommiges
raam klimaatsveranderingsbeleggings in slegs temperingspogings op
altesame amper $700 miljard teen 2020. Openbare beleggings van nie
minder nie as $250 miljard per jaar sal uiteindelik deur nuwe, betreklik
ongekoördineerde en ongetoetste kanale vloei. Boonop bestaan
daar reeds druk om oplossings te bespoedig, wat die korrupsierisiko
verder vergroot,” sê Global se teenkorrupsiekoalisie Transparency
International (TI). Hulle verslag, “Global Corruption Report:
Climate Change” gee riglyne oor hoe om korrupsie te voorkom wat
regstelaksies vir klimaatsverandering kan ondergrawe. Besoek www.
transparency.org.
• Die Kommissie oor Volhoubare Landbou en Klimaatsverandering is
’n inisiatief van die CGIAR-navorsingsprogram oor Klimaatsverandering,
Landbou en Voedselsekerheid (CCAFS), met bykomende finansiering
vanaf die Global Donor Platform for Rural Development. Die Kommissie
identifiseer watter beleidsveranderinge en handelinge nodig is
om die wêreld te help om voedselsekerheid te kry ten aansien van
klimaatsverandering.
• The Energy and Resources Institute (TERI) – www.teriin.org
• Brittanje se regering het ’n interaktiewe Google-aardkaart geproduseer
wat die uitwerking uitlig wat’n temperatuurtoename van gemiddeld
4ºC sal hê op verskillende wêrelddele Kry die kaart op www.fco.gov.
uk/en/global-issues/climate-change/priorities/science
• Die Verenigde Nasie se Omgewingsprogram (UNEP) – www.
unep.org/climatechange/
• Die Verenigde Nasies se Raamwerkkonvensie oor
Klimaatsverandering – http://unfccc.int
• Die Verenigde Nasies se University Institute for Environment
and Human Security (UNU-EHS) – www.ehs.unu.edu
• Besoek die blog van die “Bureau of International Information Programs”
by die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake. Gaan na
http://climate.america.gov
• Wêreldbank – http://climatechange.worldbank.org
• Die World Business Council for Sustainable Development – www.
wbcsd.org (klik op die kieslysopsie “Energy & Climate”).
• World Meteorological Organisation (WMO) – www.wmo.int
• Kry die klimaatblaaie onder “Our earth” op www.panda.org, die
webwerf van die Wêreldnatuurfonds (WWF).
• Die “Working Group on Climate Change and Development”
skenk aandag aan die groot vrae oor klimaatsverandering deur sy “Up
in Smoke”-verslae, wat te kry is op www.upinsmokecoalition.org.
11. Publikasies en webtuistes
Besoek gerus ander webwerwe wat vroeër in die hoofstuk genoem is.
’n Aantal publikasies:
• Scorched: South Africa’s Changing Climate deur Leonie Joubert
• Boiling Point: People In A Changing Climate deur Leonie Joubert
• Cleaner Energy Cooler Climate deur Harald Winkler
• Kry Bending the curve: your guide to tackling climate change in South
Africa (Robert Zipplies, redakteur) op www.africageographic.com/ag_
online/BTC_ebook.pdf
• Verskeie publikasies kan van die Navorsingsentrum vir Energie en
Ontwikkeling bekom word. Besoek www.erc.uct.ac.za of bel 012 650
3230.
• Climate Change: A Guide for Corporates deur Hennie Stoffberg &
Paul Prinsloo, Unisa Press, Pretoria, 2009. Bestel die boek by www.
trialogue.co.za.
• Climate Risk and Vulnerability: a handbook for Southern Africa en South
African Risk and Vulnerability Atlas (SARVA) is beskikbaar by die WNNR.
Bel Kristy Faccer by 011 358 0261; e-pos [email protected] of 012
841 2000; e-pos [email protected].
• Municipalities Addressing Climate Change: A Case Study of Norway.
Kelman, I (redakteur) 2011, Nova Publishers, New York.
Webtuistes
• www.climatecrisis.net – die Inconvenient Truth-webwerf
• www.worldviewofglobalwarming.org – “we make climate change
visible”
• Soek die “environment”-kieslysopsie by www.sacsis.org.za – SA Civil
Society Information Service
• Find the Eldis Climate Change Resource Guide at www.eldis.org/
climatechange
• Vir agri-klimaatsinligting – www.agis.agric.za/climate/.
• Die IMBEWU se “Sustainability Legal Newsletter and Legislation
Update” dek dikwels klimaatsverandering. Skryf aan admin@imbewu.
co.za
• ’n Aanbieding deur dr. Purchase van die Landboubesigheidskamer
(Agbiz) op COP 17 in Durban,