290
Universiteit van die Vrystaat
Prof. J.G. van As
Departement Dierkunde en
Entomologie
Tel: 051 401 2427
Universiteit van KwaZuluNatal (UKZN)
Bioresources Engineering and
Environmental Hydrology
Tel: 033 260 5490
http://beeh.ukzn.ac.za
Wêreldnatuurfonds (WWF)
Tel: 021 657 6600
www.wwf.org.za
www.panda.org/climate
Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR)
Natuurlike hulpbronne en die
omgewing
Tel: 012 841 4007/2000
www.csir.co.za
www.climatechange.csir.co.za
10. Internasionale sakeomgewing
• Vir verslae, sienings en die nuutste oor Afrika se rol in internasionale
klimaatsbeleid, besoek www.africa-adapt.net, die webwerf van Africa
Adapt.
• Die African Development Bank (AfDB) – www.afdb.org
• Vind uit oor die Africa-wide Civil Society Climate Change Initiative
for Policy Dialogues (ACCID) op www.africaclimatesolution.org.
• Lees oor die Carbon Disclosure Project (CDP) op www.cdproject.
net. Suid-Afrikaanse maatskappye, soos Mondi, is deelnemers aan die
CDP
.
• Die Carbon Farming Initiative in Australië – www.climatechange.
gov.au/cfi/
• Die Carbon Neutral Company (VK) verskyn by www.carbonneutral.
com
• Die Carbon Trust (www.carbontrust.co.uk) in Brittanje beywer hom
om die oorskakeling na ’n laekoolstofekonomie te verhaas
• Center for International Forestry Research – www.cifor.org
• Kry die webwerwe van die Climate Change, Agriculture and Food
Security (CCAFS)-program van CGIAR (Consultative Group on
International Agricultural Research) – www.ccafs.cgiar.org. Die
verslag “Mapping hotspots of climate change and food security in the
global tropics” is ’n sleutelpublikasie.
• Climate Investment Funds – www.climateinvestmentfunds.org
• (CTA) Technical Centre for Agricultural and Rural Cooperation
– www.cta.int
• Deutsche Bank Climate Change Advisors – www.dbcca.com
• Ecosystem Marketplace is “’n leidende bron van nuus, data en
ontledings van markte en betalings vir ekostelseldienste (byvoorbeeld
watergehalte, koolstofsekwestrasie en biodiversiteit)”. Besoek www.
ecosystemmarketplace.com.
• First Climate is ’n koolstofbate-bestuursmaatskappy – www.
firstclimate.com.
• Vind die Food, Agriculture and Natural Resources Policy Analysis
Network (FANRPAN) webwerf by www.fanrpan.org.
• Kry die verslag “Climate change, water and food security“ deur die
VN se Voedsel- en landbou-organisasie (FAO) op www.fao.org.
Klimaatsverandering sal in die komende dekades ’n groot uitwerking
hê op die beskikbaarheid van water vir die verbouing van voedsel.
Kyk ook na die “EX-Ante Carbon-Balance Too”l, ’n webgebaseerde
werktuig wat deur die FAO ontwikkel is. Dit kan gebruik word om “die
temperingsuitwerking van verskeie beleidstrategie-opsies vir ’n streek,
’n waardeketting of die hele landbousektor te identifiseer en dus ook
CO2-teikenvasstelling as ’n addisionele kriterium vir beleidsmonitering,
-evaluasie en analise” [vertaling].
• Besoek die Forest Carbon-portaal op www.forestcarbonportal.com.
• Global Adaption Instsitute (GAIN) – www.gain.org
• Global Donor Pl ]