289
8. Nasionale strategie en regeringskontakte
Kry die Suid-Afrikaanse regering se toegewyde webwerf op www.climateresponse.
co.za.
Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DLBV)
Direktoraat Landbourisiko- en Rampbestuur
Tel: 012 319 7955/6
[email protected]
www.daff.gov.za
Op die tweede vergadering van BRICS (Brasilië, Rusland, Indië, China en
Suid-Afrika) se ministers van landbou en landbou-ontwikkeling in Oktober
2011 het die verksillende lande verskillende take aangeneem vir die Aksieplan
2012-2016. Suid-Afrika se rol is “om die uitwerking van klimaatsverandering
op voedselsekerheid te verminder en landbou by klimaatsverandering aan
te pas” [vertaling].
Departement van Omgewingsake (DWOS)
Kantoor van die Hoofonderhandelaar – 012 310 3351
Hoofdirektoraat Mitigasie – 012 310 3764
Hoofdirektoraat Klimaatsveranderingsaanpassing – 012 395 1606
Hoofdirektoraat Internasionale Klimaat – 012 310 3097
www.environment.gov.za
Kry klimaatsveranderingsnotas onder “Key issues” op die webwerf.
Departement van Energiesake
www.energy.gov.za
Suid-Afrika het ’n steenkoolgebaseerde ekonomie en is as sodanig onder
die hoogste vrystellers van kweekhuisgasse in die wêreld. Hy moet
skoonenergie-inisiatiewe verken, vraag bestuur en aanbeweeg na ’n
laekoolstof-ekonomie. Lees oor die verskeie projekte en programme op
die webwerf.
Die Clean Development Mechanism (CDM) is een van die twee
projekgebaseerde en buigsame meganismes van die Kioto-protokol (kyk
opskrif 4). Kragtens die reëls van die CDM moet elke gasheerland ’n
aangewese nasionale owerheid (Designated National Authority – DNA) in
die lewe roep. In Suid-Afrika is hierdie liggaam ’n deel van die Departement
van Energiesake. Kry “Designated National Authority” op die webwerf.
Die Kabinet het die Carbon Capture and Storage Roadmap amptelik
goedgekeur as een van die maatstawwe wat toegepas sal word
om die uitlatings van koolstofdioksied (CO2) van Suid-Afrika se
steenkoolintensiewe energiestelsel te verminder. Die regering het hom
vrywilliglik daartoe verbind om die CO2-uitlatings teen 2020 met 34%
te verminder, in konteks van die “business-as-usual”-trajek, en teen
42% in 2025, op voorwaarde dat Suid-Afrika toegang tot internasionale
tegnologie sal kry en daar finansiële ondersteuning sal wees. Volgens SuidAfrika se klimaatsbeleid, bekend as die National Climate Change Response
Policy, wat die Kabinet in 2011 goedgekeur het, word daar verwag dat
die uitlatings in 2025 ’n hoogtepunt sal bereik en dat dit vanaf 2036 sal
begin afneem.
Bron: Die artikel “SA endorses carbon capture roadmap” (Mei 2012) op www.
engineeringnews.co.za.
9. Belanghebbendes
Bembani Sustainability Training Coaltech Research Association
Tel: 011 498 7652
Tel: 011 312 1480/7
www.coaltech.co.za
www.bembani.com
Business Unity South Africa
(BUSA)
Tel: 011 784 8000
www.busa.org.za
Carbon Check
Tel: 011 369 0500
www.carboncheck.co.za
Deutsche Gesellschaft für
Internationale Zusammenarbeit
(GIZ)
[email protected]
www.giz.de
Durban CEBA-inisiatief
Tel: 033 343 6380