Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 275

273 • Greenfields Agricultural Holdings Tel: 033 263 1305 www. greenagri.co.za • John Deere Tel: 011 437 2600 www.deere.com/sa • Kongskilde SA (Edms) Bpk Tel: 011 894 2341 www.kongskilde. com • Kverneland Tel: 033 345 2733 www.kvernelandgroup.com • Mahindra SA Tel: 012 661 3161 www.mahindra.co.za • New Holland SA Tel: 011 922 2000 www.nhsa.co.za • Northmec Tel: 011 922 2000 www.northmec.co.za • Orbach Agri Tel: 016 424 1145 www.orbach.co.za • Radium Engineering Tel: 012 719 9062 www.radium.co.za • Smith Power Equipment Tel: 086 176 4847 www.smithpower.co.za • Southtrade Tel: 021 981 6044 • Staalmeester Agricultural Imports Tel: 018 431 0300 www. staalmeester.co.za • Valtrac Tel: 056 817 7308 www.valtrac.co.za Die publikasies hieronder is by Agfacts beskikbaar: • Agfacts Agricultural Machinery Price Comparisons – Hierdie uitvoerige maandelikse prysverslag dek trekkers, stroop-dorsmasjiene en bybehore, hooi- en veevoermasjinerie, planters, misstofstrooiers en sproeitoerusting wat op die Suid-Afrikaanse mark beskikbaar is. • Agfacts Newsbrief. Die AGFACTS-nuusbrief verskyn op ’n maandelikse basis en bevat die jongste inligting aangaande toestande in en rakende die Suid-Afrikaanse Landboumasjineriebedryf. • Agfacts Used Tractor Price Guide – Blue Book. Dis ’n kwartaallikse verslag, beskikbaar teen jaarlikse intekengeld, en die mees omvattende gids tot gebruikte trekkerpryse wat in Suid-Afrika beskikbaar is. Dit bevat ook nuwe pryse en verkorte spesifikasies van nuwe trekkers wat tans in Suid-Afrika beskikbaar is. • Agfacts Tractor prices/Specifications – Green Book. Dis ’n kwartaallikse verslag wat beskikbaar is teen jaarlikse intekengeld. Dit bevat die jongste pryse en verkorte spesifikasies van alle trekkermodelle wat in Suid-Afrika beskikbaar is. • Agfacts Tractor Guide – Grey Book. Hierdie publikasie bevat uitvoerige spesifikasies van alle trekkermodelle wat in Suid-Afrika beskikbaar is. Ander rolspelers U plaaslike agri-bedryf/koöperasie (bv. AFGRI, Suidwes [Wesmeg], Kaap Agri, OVK en VKB) se webtuiste bevat dikwels keuselysopsies vir nuwe en gebruikte landboumasjinerie. • AGFACTS – Tel: 011 453 7249 • Donaldson Filtration Systems Tel: 011 997 6000 www.donaldson. co.za • Reapers Tel: 033 394 6301 www.reapers.co.za • Response Group Trendline www.response.co.za • RGT Smart Market Intelligence Tel: 041 364 0211 www.rgtsmart. co.za • Rovic & Leers Tel: 021 905 1158 www.rovicleers.co.za • VITAMECH Tel: 021 907