Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 274

272 Universiteit van die Vrystaat Tel: 051 401 3551 www.ufs.ac.za Universiteit van KwaZuluNatal Biohulpbronne Ingenieurswese & Omgewingshidrologie Die Sentrum van voortreflikheid, Tel: 033 260 5819 ’n afdeling van die Departement http://beeh.ukzn.ac.za van Landbou-ekonomie doen navorsing in “meganisering en arbeidsbeplanning nie” Die verskaffer van landbou en boerderytoerusting, New Holland South African Agriculture, het ’n betekenisvolle belegging gemaak deurdat hy ’n opleidingsfasiliteit in Bothaville in die Vrystaat tot stand gebring het. Die maatskappy het ’n aanvangsbedrag van R4miljoen spandeer om ’n bestaande fasiliteit op die been te bring en R2,5 miljoen is tersyde gestel vir opleiding elke jaar in lyn met sy toegewydheid aan opleidingsinisiatiewe vir die New Holland-span, verspreiders en klante. Die maatskappykultuur omvat ’n sterk fokus op voorsiening van tegniese vaardighede dwarsoor die land om die hoogste standaarde in die plaaslike landboukundige sektor te behou, sê New Holland, Suid-Afrika Landbou Besturende direkteur, Peter Askew. Die maatskappy het ook ’n span hoogsgeskoolde opleiers wat opleiding voorsien in die werking van en basiese diens van die verskillende tipes landboukundige masjinerie; die opleiding wat voorsien word fokus ook op die funksies van die toerusting en werkingsprosedures van die masjiene. Opleiding word voorsien in tien amptelike tale regdeur Suid-Afrika. Bron:uittreksel uit die artikel “Agriculture equipment supplier invests in training facility” op www.engineeringnews.co.za. SALMA-lede Die lys van SALMA-lede is op www.agfacts.co.za beskikbaar. Kies die “Services”- en “SAAMA”-keuseopsies. • AIM Group Tel: 011 394 3800 • ARGO Industrial Tel: 011 914 1700 www.argosa.co.za • Barloworld Equipment Agriculture H O: Tel: 011 898 0380 www. masseyferguson.co.za • Bell Equipment Tel: 035 907 9199 www.bellequipment.com • Carel van Niekerk Engineering Tel: 022 913 2435 www.piket. co.za • Eqstra Agricultural Equipment Tel: 011 571 0200 www.eaesa.co.za • Ernest H Johnson Tel: 011 613 8711 www.ehj.co.za • Falcon Agricultural Equipment Tel: 033 330 4764 www. falconequipment.co.za • GC Tillage Tel: 017 702 3028 www.gctillage.com