Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 269

267 insette Strukture en boumateriaal Geboue word ook behandel in die hoofstuk oor “Menslike nedersettings”. 1. Belanghebbendes Verenigings wat betrokke is Vind die “Strukture en fasiliteite” -kieslysopsie by http://saili.co.za, webwerf van die Suid-Afrikaanse Instituut van Landbou-ingenieurs (SAILI). • SM Structures Tel: 011 786 1043 www.stemansteel.co.za • Span Africa Steel Structures Tel: 033 346 2555 www.spanafrica. co.za • Structures 2000 Tel: 011 974 4797 www.structures2000.co.za • STUMBELBLOC Tel: 083 228 8036 www.stumbelbloc.com • Superfab & Erectors Tel: 016 342 4069 www.superfab-steel.co.za • Tugela Steel Tel: 031 566 4601-4 www.tugela.co.za • UNIKEM Tel: 031 700 4859 www.unikem.co.za • WEP Engineering & Construction Tel: 011 967 1574 / 1050 www. wepeng.co.za • Wilkinson Brick Making Machines Tel: 011 948 9702 www.wbm. co.za Regeringskontakte Departement van Landbou, Bosbou en Visserye Direktoraat: Infrastruktuur-ondersteuning Tel: 012 319 846 8502 [email protected] www.daff.gov.za Opleiding en navorsing Africa Land-Use Training Tel: 014 717 3819 / 078 228 0008 www.alut.co.za Landbou-navorsingsraad: Instituut vir Landbouingenieurswese (LNR-ILI) Tel: 012 842 4000 / 17 Africa Land-Use Training bied www.arc.agric.za ’n vierdagkursus oor basiese plaasbeplanning aan. Leerders wat Die LNR-ILI is betrokke by die hierdie kursus suksesvol voltooi, ontwerp, toetsing en ontwikkeling van plaasstrukture, store, behoort in staat te wees om: werkerbehuising • data oor natuurlike hulpbronne werkswinkels, op ’n plaas te kan assesseer en geskikte dierebehuisings- en en insamel; hanteringsfasiliteite. • basiese kaarte te kan lees; • ’n plaaskaart te kan teken wat landgeskiktheidseenhede aandui; • ’n basiese infrastruktuurontwikkelingsplan vir ’n plaas te kan doen. Maatskappye wat betrokke is • AfriSam Tel: 086 014 1141 www.afrisam.co.za • Amatola Tel: 043 732 1927 [email protected] • B & T Structures Tel: 013 665 1914 / 1966 www.btsteel.co.za • BANBRIC BUILDING Tel: 033 386 0882 www.banbric.co.za • Besco Staalwerke Tel: 076 942 0295 / 087 944 5618 • Breathecoat Paints Tel: 0861 000 435 www.breathecoat.co.za [’n Suid-Afrikaanse vervaardiger van ekovriendelike gehalteverwe (looden oplosmiddelvry) ). Ideal vir mense en vee (bv suiwel) -strukture. Voldoen aan ISO 14001: 2004 en ISO 9001: 2008 -vereistes.]. • Chemvet Tel: 011 437 9000 www.chemvet.co.za • DB Steel Structures Tel: 011 363 3712 • Eco Insulation www.eco-insulation.co.za • Econo Steel Structures Tel: 012 254 0496 • Ezehut Products Tel: 012 803 7433 www.ezehut.co.za • FinnBUILDER Tel: 011 705 1897 www.finnbuilder.co.za • G&M Paints (Edms) Bpk Tel: 011 822 4066 • Harding Treated Timber Tel: 031 569 5750 www.htt.co.za • Homescor Wonings Tel: 011 892 1045 www.homescor.co.za • Hough Structures Tel: 016 366 1555 www.steel-structures.co.za • Lookout Trailer & Lift Tel: 084 607 4896 www.lookoutlifts.co.za • PATT Projects Tel: 012 811 0125 / 0753 www.pattprojects.co.za • Pro-spec Tel: 033 330 2295 www.pro-spec.co.za • Robor Steel Tube & Pipe Tel: 011 971 1600 www.robor.co.za 2. Publikasies en webtuistes Skakel 012 842 4017 of rig ’n e-pos aan [email protected] vir die volgende publikasies, wat beskikbaar is by die LNR in Silverton: • Handleiding oor behuising vir varke • Uitgebreide behuising vir varke • Handleiding oor vleisbeesfasiliteite • Handleiding oor melkbeesfasiliteite • Handleiding oor skaapfasiliteite • Kleinskaalse braaihoenderbehuising • Heating of broilers and broiler housing (slegs in Engels beskikbaar) • Small-scale poultry housing in South Africa (slegs in Engels beskikbaar) • Beton op die plaas • Bou van permanente sloot- en bunker-kuilvoersilo’s • Handleiding vir die bou van graansilo’s vir plaaspakhuise • Structures and equipment for the storage and handling of grain on the farm (slegs in Engels beskikbaar) • Kleinskaalse melkskuur • Databasis vir landboustrukture en fasiliteite (verskaffers van vee/ landboutoerusting) • Afkoel van melkbeeste in Suid-Afrika • Lae-koste melkverkoeling • Handleiding oor volstruisbehuising Manure handling in intensive animal production units, deur H.T. Breedt, geredigeer en hersien deur F. Cilliers, kopiereg 2009, is ook beskikbaar by dieselfde LNR-instituut. Hierdie publikasie bevat aantekeninge oor die optimale struktuur en ligging van verskillende plaasgeboue in verhouding tot die bestuur van veemis. Besoek die webwerwe wat vroeër in die hoofstul gelys is. Publikasies wat oorvleuel met waterberging, omheining, waterkweking en verbouing onder bedekking word in die betrokke hoofstukke gelys.