266
STIMUPLANT
Kyk na advertensie op bl. 495
Tel: 012 802 0940 / 4009
www.stimuplant.co.za
Tola Organics
Tel: 032 946 0425
[email protected]
Zylem SA
STIMUPLANT BK is sedert 1978 Tel: 033 347 2893
bekend vir die hoë gehalte van die www.zylemsa.co.za
entstowwe wat hulle vervaardig.
Hulle spesialiseer in die vervaardiging
van omgewingsvriendelike mikroorganismes wat ’n hoëgehaltelandbou-oes verseker. Hierdie
mikro-organismes help die boer
om sy oes te vergroot, en ook om
die grondvrugbaarheid te handhaaf
en selfs te verbeter.
Dank aan Dawie Fourie (Haifa) en Chris Barnard (Fertigation Academy) vir hul
insette in hierdie hoofstuk.
Eco-Fert (Edms) Bpk
Die belangrikste voordeel van Eco-Fert produkte is sy
grondhernuwingsvermoë soos byvoorbeeld om erdwurms terug te bring
(dit is uitstekende kos vir erdwurms) wat sorg vir grond deurlugting,
verhoogde waterabsorpsie en die voorsiening van erdwurmmis
(verwerkte grondstowwe), wat die reputasie as die as die beste
voedingstof vir plante het, verantwoordelik is.
Tesame met die erdwurms word baie ander grondstofaktiwiteite d WW