Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 265
263
insette
Sleepwaens
1. Belanghebbendes
Sekere maatskappye wat in die hoofstukke oor vragmotors en swaar voertuie en
implemente gelys word, hou ook sleepwaens aan.
• Aluglide Tel: 011 392 2259 www.aluglidetrailers.co.za
• Bulperd Tel: 082 414 2569 www.bulperd.co.za
• Crisbox Tel: 012 719 8319 / 072 274 7269 www.crisbox.co.za
• Cruiser Trailers Tel: 011 021 0833 / 083 639 0170 www.cruisertrailers.
co.za
• Engelbrecht Sleepwaens Tel: 018 786 2545 / 787 4416 www.
etrailers.co.za
• Hardman’s Trailers Tel: 031 202 5887 www.hardtrail.co.za
• JME Trailers Tel: 053 444 1313 www.jmetrailers.co.za
• Karet Trading Tel: 056 515 4333/4/5 www.karet.co.za
• Landmech South Africa Tel: 086 047 2337 www.landmech.co.za
• Leo’s Sleepwaens Tel: 013 932 4151/2 www.leostrailers.co.za
• Besonderhede van agente vir NIC’s Trailers verskyn by www.
nictrailers.co.za. U kan ook 018 673 0224 of 082 859 0904 skakel.
• Rogue Agriculture Tel: 033 345 0038 www.roguesteel.co.za
• Torsion Engineering Tel: 016 362 3456 www.torsion.co.za
• Vencedor Trailers Tel: 018 290 1774 / 079 504 3502 www.
vencedortrailers.co.za
• VTEC Trailers Tel: 016 986 2194 www.sleepwa.co.za
2. Belangrike punte vir veeboere by die keuse van
’n sleepwa
Bruto voertuigmassa (BVM)
Dit is algemene gebruik onder boere om pryse van sleepwaens bloot op
grond van die grootte en bruto voertui