262
Departement van Landbou, Bosbou en Visserye
Registrateur: plantverbetering
Tel: 012 319 6034
[email protected]
Registrateur: Planttelersregte
Tel: 012 319 6183
[email protected]
Registrateur: Geneties
gemodifiseerde organismes
(GMO’s)
Tel: 012 319 6382
[email protected]
Landboukundige
Produkinspeksiedienste (APIS)
Tel: 012 319 6502
[email protected]
Direkteur Genetiesehulpbronne
Tel: 012 319 6024
Direktoraat: Voedselveiligheid en
gehaltebeheer
Landboukundigeproduksie-insette
(subdirektoraat)
Tel: 012 319 7306
Registrasie van chemikalieë
wat gewasse beskerm, saadbehandelings en kunsmis.
Amptelike
saadtoetsinglaboratorium
Tel: 012 808 5395
[email protected],
[email protected]
The Plant Genetic Resources Centre
(PGRC)
National Gene Bank
Tel: 012 808 5392
[email protected]
7. Belanghebbendes
Verenigings wat betrokke is
Opleiding en navorsing
Kry die opskrif in die hoofstuk oor planttelers en biotegnologie vir
besonderhede van die universiteite en die LNR.
Die opleiding van saadinspekteurs het met SANSOR begin en in ’n
voortgaande program ontwikkel. Ongeveer 230 privaat saadinspekteurs
rapporteer aan SANSOR in die uitvoering van hulle funksies ooreenkomstig
die sertifikasieskemas. Opleidingskursusse vir saadontleders gaan steeds
voort.
SANSOR is in die finale stadium van ontwikkeling van ’n AgriSETAgeakkrediteerde opleidingsmodule vir die saadontleder, saadmonsters
en saadsertifikasie-inspekteurs. Die kurrikulum vorm deel van die nuwe
model vir kwalifikasieontwikkeling, die QCTO (gehalteraad vir handel en
beroepe) bekendgestel deur die minister van hoër onderwys en opleiding
en is grootliks befonds deur die AgriSETA. Die materiaal is tans in die finale
stadium van die openbarekontroleringsproses.
Biowatch, Suid-Afrika se grootste uitrykingsfasiliteerder, gee opleiding in
laekoste en organiese landboukundige metodes wat ingesluit is in die konsep
om’n saadbank te begin. Verwys na www.biowatch.org.za.
Maatskappye wat betrokke is
Kry SANSOR-ledelyste (volgens gewas en aktiwiteitstipe) by www.sansor.
org. Die kontakbesonderhede van kwekerye is beskikbaar op www.
seedlinggrowers.co.za.
Weidingsvereniging Suider-Afrika (GSSA)
www.grassland.org.za
Seedling Growers Association of SA (SGASA)
www.seedlinggrowers.co.za
Suid-Afrikaanse Nasionale Saadorganisasie (SANSOR)
Tel: 012 472 9500
www.sansor.org
SANSOR is aangestel as die aangewysde liggaam om saadsertifikasieskemas
onder die Wet op plantverbetering, 1976 te administreer. Die SuidAfrikaanse saadsertifikasieskema is ’n wettig voorgeskrewe skema wat
onderskryf is kragtens die wetgewing onderhewig aan saadsertifikasie is
egter vrywillig. Die basiese doelwit van saadsertifikasie is om saad van ’n
hoë gehalte beskikbaar te stel en die gehalte te waarborg deur middel van
’n sertifikaat, seël of etiket. Die klem is op genetiese gehalte, dit is, variëteit
eie aan sy soort met hoë vereistes van ontkieming en fisiese suiwerheid.
Streng veldvereistes word neergelê vir saadproduksie.
Suid-Afrikaanse Planttelersvereniging
[email protected]
www.sapba.co.za
8. Publikasies en webtuistes
• Die webtuistes van betrokke maatskappye en verenigings is ’n nuttige
bron van inligting.
• Die betrokke maatskappye voorsien kliënte van kweekgidse en tegniese
inligting oor hoe om die meeste te haal uit die saad wat voorsien is.
Ons dank aan SANSOR vir terugvoering oor die konsephoofstuk.