Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 258

256 LNR – Instituut vir Grond, Klimaat en Water (LNR-IGKW) Tel: 051 861 1172 Faks: 051 861 1027 [email protected] Die LNR het naby Bloemfontein in die Vrystaat landeryreënwateroesstelsels ontwikkel. Hierdie stelsels maak dit moontlik om gewasse te verbou in gebiede waar mense al moed opgegee het. Sien opskrif 2. MVULA Trust Tel: 011 403 3425 www.mvula.co.za dergelike meer. Rand Water het byvoorbeeld ’n brosjure getiteld Going with the flow, wat lesers wys hoe om ’n watertenk vir die opgaar van stormwater of reënwater te bou. Skakel Grant Pearson. SPATIUM Louw van Biljon – 082 777 2647 [email protected] Umhlaba Consulting Group Eenheid: Water vir Ontwikkeling Direkteur – Jonathan Denison Tel: 043 722 1246 [email protected] Die Mvula Trust is die grootste nieregeringsorganisasie wat hom vir water- en sanitasie-ontwikkeling in Suid-Afrika beywer. Universiteit van die Vrystaat Departement Landbou-ekonomie M.F. Viljoen Tel: 051 401 2824 www.uovs.ac.za/agric-econ Ozone Innovations Tel: 021 854 6400 www.ozoneinnovations.com Waternavorsingskommissie Tel: 012 330 0340 www.wrc.org.za Osoon, of geaktiveerde suurstof, is ’n natuurlike suiweraar. Die skoon, vars reuk is veral opvallend ná goeie reën. Ozone Innovations spesialiseer in die ontwerp, vervaardiging en installasie van osoon- en ultravioletligsterilisasietoerusting sonder dat enige chemiese stowwe gebruik word. Die oes van reënwater op landerye verbeter kleinboere se inkomste en winsgewendheid. Navorsing oor die ekonomiese lewensvatbaarheid, sosiale aanvaarbaarheid en die omgewingsvriendelikheid daarvan dui daarop dit die oes van reënwater op landerye geweldig help in die stryd teen armoede en hongersnood in landelike gebiede. Kejafa Knowledge Works het die publikasie Water harvesting techniques in voorraad. Skakel hulle by 011 025 4388 of besoek www.kejafa.co.za Soek die inligtingstuk “Collecting rainwater from your roof” onder die Publications”-kieslysopsie by www.daff.gov.za Hoepels is hoë grondstrukture of halfmaanvormige grondwalle wat teen ’n effense helling aangebring word. Hulle word so gemaak dat die eindpunte van die hoepels na bo wys en op dieselfde vlak as die kontoerlyn is. Die hoepels vang die reënwater op wat teen die helling afloop. “Rainwater harvesting for increased pasture production”, CTA Practical Guide Series No 3, ’n ekwivalent van F