Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 223

221 SAAHA-lede en assessorlede • Afrivet Tel: 012 817 9060 / Helpline 0860 VEEARTS www.afrivet. co.za • Animate Animal Health Tel: 012 661 3485 www.animate.co.za • Bayer Animal Health Tel: 011 921 5911 www.animalhealth. bayerhealthcare.com • Bedson Africa Tel: 012 803 2614 www.bedson.co.za • Boehringer-Ingelheim Tel: 011 348 2400 www.boehringer-ingelheim. com • Ceva Animal Health Tel: 011 312 4088 www.ceva.com • Cipla Agrimed Tel: 0861 247 463 www.ciplaagrimed.co.za • Ciplavet Tel: 021 943 4220 www.ciplavet.co.za • Healthtech Laboratories Tel: 011 805 5703 www.healthtechlabs. co.za • Instavet Import & Export Tel: 011 462 4215 / 699 6240 www. instavet.co.za • Intervet/Schering-Plough Animal Health – sien MSD Animal Health • Lionel’s Veterinary Supplies Tel: 021 932 2019 www.lionelsvet. co.za • Merial SA Tel: 011 315 8001 www.merial.com • MSD Animal Health Intervet/Schering-Plough Animal Health Tel: 011 923 9300 www.intervet.co.za • Norbrook Laboratories SA Tel: 011 314 0889 www.norbrook.com • Novartis South Africa Tel: 011 929 9111 www.novartis.co.za • Onderstepoort Biological Products Tel: 012 522 1500 Faks.: 012 522 1591 www.OBPvaccines.co.za • Virbac RSA Tel: 012 657 6000 www.virbac.co.za Ander dieregesondheidsmaatskappye • Ashkan Animal Health Tel: 011 466 8763 www.ashkan.co.za • Biotech Veterinary Division Tel: 011 848 3050 www.biotech.co.za • Charles Street Veterinary Consultancy Tel: 012 460 9385 www. csvet.co.za • Cooper Veterinary Products Tel: 012 991 6416 • DIATOMS Organic Animal Health Tel: 053 723 1810 www.diatoms. co.za • Dr. G. Catton (konsultant) Tel: 012 665 5157 [email protected] • DEHTEQ (Edms) Bpk Tel: 011 466 9270 www.dehteq.co.za • Denvet BK Tel: 033 345 1093 www.denvet.co.za • Dosatron Sales & Service Tel: 011 434 2887 www.dosatron.com • Eco Animal Health Tel: 012 991 6416 • Immuno-vet Services Tel: 011 699 6240www.immunovet.co.za • Insect Science Tel: 015 307 1391 www.insectscience.co.za • Midlands Veterinary Wholesalers Tel: 033 263 2310 www.mvwsa. com • Natrocine Tel: 082 453 6057 www.natrocine.co.za • Pathcare Vetlab Tel: 021 596 3636 www.pathcare.co.za • Roche Products (Pty) Ltd Tel: 011 502 5000 www.roche.com • SWAVET RSA Tel: 011 704 7218 • Tick Off Tel: 012 804 4460 www.tickoff.co.za • Trade Vet Tel: 011 314 5972 • Veterinary House Hospital Tel: 033 342 4698 • Wildlife Pharmaceuticals Inc Tel: 013 751 2328 www.wildpharm. com 6. Publikasies en webtuistes Tersaaklike Info Pak-boekies is beskikbaar by die Nasionale Departement van Landbou. Die boekies kan besigtig word by www.daff.gov.za (neem die “publications”-kieslysopsie) of kontak die Hulpbronsentrum by 012 319 7141. Op www.landbou.com, die elektroniese weergawe van die tydskrif Landbouweekblad, is daar ’n veeartsenykundige rubriek met vrae en antwoorde. Die publikasie Vra die veearts – Wat beesboere moet weet, saamgestel deur dr. Faffa Malan, is beskikbaar by Landbouweekblad. Die hoofstukke strek van veeartsenykundige kwessies tot kuddebestuur en -voeding. Die A5-grootte beteken dit kan maklik in u bakkie se kap gebêre word. Bel 0860 103 577 of skryf aan [email protected]. ’n Aantal publikasies is beskikbaar van Kejafa Knowledge Works. Neem die “books”-opsie by www.kejafa.co.za of bel 011 025 4388. Diseases and Parasites of Sheep and Goats in South Africa bied aan die leser maklik verstaanbare inligting oor bestuur, herkenning van siektes, voorkomende maatreëls en behandeling. Dit is geskryf deur dr. Pamela Oberem, dr. Peter Oberem en dr. Johan van Rensburg. Kontak Afrivet by 011 392 0143 om ’n kopie te kry. Bel 012 817 9060 of 0860 VEEARTS vir die volgende boeke, ook beskikbaar by Afrivet: • Siektes en parasiete van beeste, skape en bokke in Suid-Afrika. Dr. Pamela Oberem (redakteur). Ook in Engels. • ’n Gids tot dieresiektes in Suid-Afrika: perde, donkies en muile. Dr. Pamela Oberem. Ook in Engels. • ’n Gids tot dieresiektes in Suid-Afrika: honde en katte. Dr. Pamela Oberem. Ook in Engels. • Inenting vir die beheer van dieresiektes in Suider-Afrika. Dr. Pamela Hunter. Ook in Engels. • NUUT: A guide to animal diseases in South Africa: Game. Dr. Pamela Oberem & dr. Peter Oberem. Ook beskikbaar in Afrikaans. Besigtig ook die Afrivet Plan A-webtuiste, www.afrivetplana.co.za, vir ’n interaktiewe kalender, ’n gebruikersvriendelike wielprogram, en meer. Sien www.afrivet.co.za vir ’n omvattende reeks dieregesondheidsprodukte. Die Kode van beste praktyk vir wolskaapboerdery in Suid-Afrika, uitgereik deur die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV), sluit in aantekeninge oor gesondheid- en siektebestuur, asook ander inligting. Kry die dokument op www.nwga.co.za of kontak 041 365 5030. Diseases of livestock in Africa: a farmer’s guide. Siegfried Stampa. Skakel 082 562 4715 of skryf aan [email protected] om ’n kopie te bestel. Protecting your farm animals through Immunization (A Practical Guide to Animal Health) – gepubliseer deur Bayer Institute for Dairy Tech. Sien ook die artikels op www.inbeheermetbayer.co.za. ’n Maandelikse publikasie, VET News/Nuus, is beskikbaar by die SuidAfrikaanse Veeartsenykundige Vereniging. Skakel 012 346 1150/1, of besoek die webwerf by www.sava.co.za. Publikasies wat op versoek by SAAHA beskikbaar is (Kontakbesonderhede onder opskrif 5): • Riglyne vir die Verantwoordelike Gebruik van Oesbeskerming en Dieregesondheidsprodukte (Ook in Engels) • Basiese Riglyne vir die Verantwoordelike Gebruik van Oesbeskerming en Dieregesondheidsprodukte Engels en Afrikaans – ideaal vir boere. • Guide to the Treatment of Poisoning by Chemicals – noodsaaklik vir die mediese professie. Vind aantekeninge oor dieregesondheid by www.agric.za/efarmer. Dit sluit in Infotoon – insiggewende, geïllustreerde tekste. International Veterinary Information Service – www.ivis.org www.parasol-project.org – “Novel solutions for the sustainable control of nematodes in ruminants” www.vetproductsonline.co.za – an online animal product store. Die LNR-OVI Voorraadwinkel het ’n aantal publikasies, CD’s DVD’s en ander media te koop. Skakel die Voorraadwinkel by 012 529 9161. Dankie aan SAAHA, Afrivet en dr. Rebone Moerane vir hul terugvoering oor die konsephoofstuk.