220
LNR-Onderstepoort
Veeartsenykundige Instituut
(OVI)
Tel: 012 529 9111 / 446
www.arc.agric.za
Die OVI maak deel uit van die
Livestock and Animal Healthafdeling. Navorsingsaktiwiteite aan
die OVI fokus op die ontwikkeling
van entstowwe en diagnostiese
metodologieë, en pas die nuutste
molekulêre-biologiese tegnieke toe
om ekonomies belangrike siektes
te voorkom en te beheer.
Die
instituut
bevorder
dieregesondheid en -welstand
deur
’n
effektiewe
en
doeltreffende diagnostiese diens,
asook entstowwe teen bek-enklouseer en bosluisoordraagbare
siektes te verskaf. Die OVI is ’n
samewerkende sentrum vir die
OIE (waarneming en bestryding/
beheer van dieresiektes in Afrika)
sowel as die FAO (noodgereedheid
vir
oorgrens-dieresiektes
vir
Afrika, ingewandswurmweerstand
en biologiese beheer vir Afrika, en
die FAO-verwysingslaboratorium
vir virale siektes wat deur
Artropode oorgedra word in
Oos- en Suider-Afrika). Dit sluit
sewe verwysingslaboratoriums vir
ekonomies belangrike virale siektes
in.
Kort opleidingskursusse by LNROVI sluit kursusse in bosluisidentifisering en veeartsenykundige
ektoparasitologie in. Skakel 012
529 9187 of skryf aan heyneh@arc.
agric.za vir meer bes ۙ\