208
4. Inundatiewe biologiese bestryding en bioplaagdoders
Hierdie tegniek word gebruik vir natuurlike vyande wat nie permanent in
die nuwe omgewing gevestig raak nie. Groot getalle moet dus elders geteel
en van tyd tot tyd waar nodig vrygestel word. Daar is sowat 30 spesies
predatore en parasitoïede, soos spinnekoppe, myte, kewers en parasitiese
wespe, in die handel beskikbaar wat insekplae aanval en doodmaak. Hulle
word in massas geteel en verkoop deur maatskappye wat as “insektariums”
bekend staan.
Die ontwikkeling van bioplaagdoders is ’n spesiale tipe inundatiewe biologiese
bestryding. Die tegnologie is van so ’n aard dat ons lewende organismes,
soos swamme, bakterieë en virusse, kan “formuleer” net soos ons chemiese
plaagdoders formuleer. Hierdie lewende “aktiewe bestanddele” kan met
dieselfde toedieningsmetodes as tradisionele plaagdoders op gewasse
gebruik word. Die werklike tydperk waarvoor hierdie organismes aktief bly,
bepaal die frekwensie van toediening, net soos in die geval van die aktiewe
bestanddele van tradisionele plaagdoders. Mikrobiese bestrydingsmiddels
of patogene soos swamme is beskikbaar vir die bestryding van onkruid,
insekplae en gewassiektes.
5. Belanghebbendes
Maatskappye wat betrokke is
• Advanced Integrated Pest Management Tel: 012 346 0162 www.
aipm.co.za
•Agro Organics Agriculture Tel: 021 851 2403 www.agro-organics.
co.za
• Agro-Hytech Tel: 021 863 2884 www.agrohytech.co.za
• Bio-Fly (Edms) Bpk Tel: 083 601 7221 www.biofly.co.za
• Bio-insectaries SA (BISA) Tel: 042 286 0978 www.bioinsectsa.com
• Biogrow Tel: 028 313 2054 www.biogrow.co.za
• Becker Underwood South Africa Tel: 031 769 2003 www.
beckerunderwood.co.za
• BugsAway Tel: 011 782 0491 www.bugsaway.co.za
• Cannon Pest Control Tel: 021 931 8228 www.cannonpestcontrol.
com
• Coopers Environmental Science Tel: 011 979 4246 www.cooperses.
com
• Du Roi Integrated Pest Management Tel: 015 345 1572 http://
duroibugs.co.za
• Eagle Eye Tel: 021 880 2856 www.eagleeye.co.za
• Ecolab Bpk Tel: 080 000 6448 www.ecolab.com
• FruitFly Africa – kyk na www.sitafrica.co.za en die inligting net voor
opskrif 6
• Insect Science Tel: 015 307 1391 www.insectscience.co.za
• Greenhouse Technologies Tel: 011 613 2580 www.ghtech.co.za
• Madumbi Sustainable Agriculture Tel: 086 104 5261 www.
madumbi.co.za
• Microbial Solutions Tel: 011 475 4362 www.microbial.co.za
• Plant Health Products (PHP) Tel/faks: 033 266 6130 www.planthealth.co.za
• Plastrip verskaf Voëlafskrikballonne. Besoek www.plastrip.com.
• River Bioscience Tel: 041 583 3464 www.riverbioscience.co.za
• SA Biofarm Institute Tel: 058 622 2372 www.sabiofarm.co.za
• Vital Bugs Tel: 087 751 0279 www.vitalbugs.co.za
• Zylem Tel: 033 347 2893 www.zylemsa.co.za
Opleiding en navorsing
LNR-Navorsingsinstituut vir
Plantbeskerming
Biologiese bestryding van
landbouplae:
Dr. Roger Price – 012 356 9817
Rhodes-Universiteit
Departement Soölogie en
Entomologie
Prof. Martin Hill – 046 603 8712
www.ru.ac.za
Klassieke biologiese bestryding van Universiteit van Kaapstad
uitheemse indringerplante:
Departement Soölogie
Tel: 021 650 3604
Hildegard Klein – 012 356 9841
www.zoology.uct.ac.za
Bewaringsbiologiese bestryding:
Dr. Ansie Dippenaar – 012 808 8247 Universiteit van KwaZulu-Natal
Departement Plantpatologie
Tel: 033 260 5524
LNR-Kleingraaninstituut
Dr. Justin Hatting
Navorsing word gedoen oor die
Tel: 058 307 3400
biologiese bestryding van plae,
Ander LNR-institute in die Tuinbou- siektes en abiotiese stres
bedryfsafdeling doen navorsing oor
die biologiese bestryding van plae Skool vir Biologiese en
by sekere gewasse. Besoek www. Bewaringswetenskappe
Dr. Terry Olckers
arc.agric.za.
Tel: 033 260 5139
Biological Crop Health
Universiteit van Pretoria
Tel: 083 631 9952 (Johan Gerber)
Bosbou- en Landbouwww.gardencare.co.za
biotegnologie-instituut (FABI)
www.biologicalcrophealth.co.za
Tel: 012 420 3938/9
Navorsing: Mikrobie se gewas- www.fabinet.up.ac.za
beskerming.
DoeltreffendheidsUniversiteit Stellenbosch
evaluering
van
biologiese Departement Bewaringsekologie
bestrydingsprodukte word in veld- en Entomologie
en kweekhuistoestande gedoen.
Tel: 021 808 3728
www.cons-ent.com
KZN Departement van
Landbou en Omgewingsake
Universiteit van die
[email protected]
Witwatersrand
[email protected]
Prof. Marcus Byrne
[email protected]
Tel: 011 717 6491
Noordwes-Universiteit
Potchefstroomkampus
Eenheid: Omgewingswetenskappe
en -Bestuur
Prof. J. van den Berg – 018 299 2376
Prof. D. Fourie – 018 293 3683
www.nwu.ac.za
Walter Sisulu-universiteit
School of Applied and Environmental Sciences
Tel: 047 502 2311 / 2186
www.wsu.ac.za
Die Noordwes-Universiteit het nou al vir ‘n paar jaar dit ten doel om
die behoefte na die ontwikkeling van vakkundigheid in plantbeskerming
aan te pak. IDEPP (Initiative for the Development of Expertise in Plant
Protection) het die platform geskep en kundiges van die LNR tesame met
diegene van die Potchefstroom- en Mafikeng-kampusse van die NWU
het byeengekom om hierdie noodsaaklike kundigheid vir onderwys en
navorsing beskikbaar te stel. Die vakkundiges in hierdie groep se krag lê
veral in kennis oor oesbeskerming ten opsigte van die volgende oeste:
mielies, graansorghum, sojabone, sonneblomme, grondbone en katoen.
Information Core for Southern African Migrant Pests (ICOSAMP)
is ’n koöperatiewe streeksinisiatief vir beamptes wat met trekplae in
verskillende SAOG-lande werk. Om hul webtuiste te besoek, gaan na
www.arc.agric.za en soek die ICOSAMP-kieslysopsie aan die linkerkant
van die skerm. ’n Mens kan ook vir Margaret Kieser by KieserM@arc.
agric.za kontak.