206
Sommige implemente en verspreiders:
Handelsnaam
en land van
oorsprong
Verspreider
Kontakbesonderhede
Alpha Engineering
(RSA)
Alpha Engineering
028 514 3450
www.alpha-engineering.co.za
Baldan (Brasilië)
Northmec
011 922 2300
www.northmec.co.za
Duncan (NieuSeeland)
Kouga Implemente 042 295 1146
[email protected]
Eco Till (RSA)
Eco Till Africa
053 444 2160
www.elkoimplements.co.za
Equalizer Precision Theebo Tech
(RSA)
082 870 9522
www.equalizer.co.za
Gaspardo SP
(Italië)
GMG Power
011 392 1144
www.gmgpowersa.co.za
Hastt (Zimbabwe)
Hastt Zimbabwe
+263-62-33-55/8 of +263 4
756445
[email protected]
John Deere (VSA)
John Deere
011 437 2600
[email protected]
Jumil (Brasilië)
Reapers
033 394 6301
www.reapers.co.za
Kongskilde
(Denemarke)
Kongskilde SA
011 894 2341
www.kongskilde.com
Kuhn Metasa
(Brasilië)
Rovic & Leers
021 907 1700
www.rovicleers.co.za
Massey Ferguson
(USA)
Barloworld Agri
011 898 0380
www.masseyferguson.co.za
Monosem
(Frankryk)
Carrotech
021 865 2044
www.carrotech.co.za
Orthman (VSA)
JWL Agricultural
Supplies
017 819 2026
www.jwl.co.za
Piket (RSA)
Carel Van Niekerk
Engineering
022 913 2435
www.piket.co.za
Tatu Marchesan
(Brasilië)
Valtrac
056 817 7308
www.valtrac.co.za
Vence Turdo
(Brasilië)
Inttrac Trading
Trading
016 365 5799
[email protected]
Geenbewerkingplanters wat deur diere getrek word (geskik vir
die plant van mielies, bone, sonneblom, katoen, ensovoorts)
Handelsnaam
en land van
oorsprong
Verspreider
Kontakbesonderhede
Hastt (Zimbabwe)
Hastt Zimbabwe
+263-62-33-55/8
or +263 4 756445
[email protected]
Mealiebrand
(Zimbabwe)
Afritrac
011 918 4698
www.afritrac.co.za
Knapik (Brasilië)
Inttrac Trading
016 365 5799
[email protected]
Ander maatskappye wat betrokke is
Agricultural Resource
Consultants
Dr. Jim Findlay
Tel: 011 486 2254
[email protected]
Living Laboratories
Tel: 082 562 7987 / 083 379 5614
http://livinglaboratories.co.za
6. Publikasies en webtuistes
• Kry die bewaringslandbou-bladsye oor die Voedsel en Landbouorganisasie van die Verenigde Nasies (FAO) op hul webtuiste – www.
fao.org/ag/ca. ’n Aantal internasionale skakels is op hierdie webtuiste
beskikbaar.
• Daar word dikwels oor bewaringslandbou in die weekblaaie
Landbouweekblad en Farmer’s Weekly geskryf. Besoek hierdie
publikasies se argiewe by www.landbou.com en www.farmersweekly.
co.za. Jy sal opmerk dat Graan Suid-Afrika se kommersiële boer van
die jaar dikwels gebruik maak van bewaringslandbou.
• No-Till Farming Systems (2008). Special Publication No.3, World
Association of Soil and Water Conservation, Bangkok. ISBN: 978-9748391-60-1. ’n Globale versameling inligting wat aangebied word deur
boere, ekstensieweboerderykundiges, professionele lui op die gebied
en navorsingwetenskaplikes.
• Vind die artikel “Low carbon farming: Benefits and opportunities for
smallholder farmers in Africa” by www.polity.org.za.
• Conservation Agriculture: A manual for farmers and extension workers in
Africa (2005). IIRR, Nairobi and African Conservation Tillage Network
(ACT), Harare. Verkrygbaar by [email protected]
• A Guide to No-Till Crop Production in KZN, 2nd Edition (1999). Beskikbaar
van die KZN No-till Club. Me. Sandra Findlay (sekretaresse). Tel/faks.:
033 344 3535, of skryf aan [email protected] of Posbus
1052, Howick 3290.
• Conservation Agriculture in Africa. Ademir Calegari, John Ashburner &
Richard Fowler. FAO, Accra 2005. ISBN: 9988-627-04-01.
• ’n Boekie oor geen-grondbewerking is beskikbaar in Zoeloe. Kontak
die KZN No-till Club
• The Beginner’s Guide to No-Till deur Aubrey Venter. Kontak die No-Till
Club.
• Kry die No-tillage Training Manual by www.agis.agric.za/efarmer/
• http://ca.ecoport.org ’n Interaktiewe enkeldoel-webtuiste wat
hier in Suid-Afrika geïnis ieer is en ’n magdom inligting bevat oor
bewaringslandbou en gebruik kan word deur boere, raadgewers,
navorsers en opvoedkundiges reg oor die wêreld.
• www.rolf-derpsch.com – Rolf Derpsch is ’n bekende voorstaander
van bewaringslandbou oorsee, asook dr Ademir Calegari van Brasilë
se Landbou-instituut. Skryf aan hom by [email protected] of besoek
www.iapar.br
• No-till on the Plains, ’n winsgewende opvoedkundige organisasie in die
VSA – www.notill.org
• Skakel 012 842 4017 of e-pos [email protected] vir die volgende
publikasies, beskikbaar van die LNR in Silverton:
- Jukke vir dieretrekkrag
- Yokes for animal traction
- Animal traction implements
- Comparative review of technical specifications for no-till jab-planters
Ons wil erkenning gee aan wyle Richard Fowler vir aantekeninge wat in
hierdie hoofstuk gebruik is, en Dirk Lange (Universiteit van Fort Hare)
bedank vir terugvoer oor die konsephoofstuk.