Die Agri Handboek 5de Uitgawe | 页面 207

205 3. Internasionale sakeomgewing • Bewaringsboerdery is beproef, bewese en word wêreldwyd toegepas in ’n groot verskeidenheid agri-ekologiese omstandighede en is ’n belangrike faktor in die toenemende oorheersing van Suid-Amerikaanse graanproduseerders op wêreldmarkte. • Die African Conservation Tillage Network (ACT) bestaan uit beoefenaars en voorstanders wat glo dat die aanpassing en aanwending van die beginsels van bewaringsbewerking ’n kostedoeltreffende manier is om die omgewingsverslegting en voedselonsekerheid wat Afrika vernietig, om te keer. Vind die ACT blaaie op www.fao.org. • Kom meer te wete oor die Europese bewaringsboerderyfederasie by www.ecaf.org. Heelwat organisasies en hulle kontakbesonderhede word gelys. 4. Nasionale strategie en regeringskontakte Kry inligting oor en die kontakbesonderhede van die verskillende direktorate by www.daff.gov.za Oos-Kaapse Departement van Landelike Ontwikkeling en Landbouhervorming Mnr. Felix Hobson Tel: 040 609 3563 felix.hobson@agr.ecprov.gov.za Mnr. Werner Ristow Tel: 039 727 3376 Faks: 0865 715 669 Ristow.werner@agr.ecprov.gov.za KwaZulu-Natalse Departement van Landbou en Omgewingsake Dr. Allan Manson, mnr. Guy Thibaud Tel: 033 355 9100 Mnr. Johan Janse van Rensburg Tel: 033 355 9328 Wes-Kaapse Departement van Landbou Bewaringslandboutrust (CAT – sien Mnr. Francis J. Steyn die Universiteit van Fort Hare Tel: 021 808 5090 franciss@elsenburg.com onder opskrif 5) 5. Belanghebbendes Verenigings wat betrokke is Graan SA Pietman Botha – 082 759 2991 www.grainsa.co.za No-Till Club of KwaZulu-Natal Me. Sandra Findlay (sekretaresse) Tel: 033 330 2062 sandrafindlay@intanet.co.za www.notillclub.com BewaringLandbou Wes-Kaap (BLWK) Tel: 021 808 5479 / 082 907 3109 johannst@elsenburg.com Ottosdal No-Till Club Frik van Sittert Tel: 083 400 3314 ifrik@mtnloaded.co.za Opleiding en navorsing Instellings wat landbougrade aanbied sluit bewaringslandbou in die sillabus in. Africa Land-Use Training Tel 014 717 3819 / 078 228 0008 frits@alut.co.za www.alut.co.za Jaarlikse werksessies word aangebied oor verskillende aspekte van bewaringsgrondbewerking vir kleinskaalboere. Dit maak deel uit van die program “Xoshindlala” Cedara / Departement van (Plant sonder om te Ploeg Landbou en Omgewingsake – PwP). Kort kursusse word ook Tel: 033 355 9100 aangebied. www.kzndae.gov.za The Conservation Agriculture Academy t.putter@ecoport.org www.ca-academy.net Dit is ’n beplande vennootskap tussen die Universiteit van Fort Hare, die Landbounavorsingsraad en Ecoport. Kwalifikasie sal op sekondêre sertifikaat- en tersiêre (diploma-) vlak van toepassing wees. Lees meer daaroor op die webtuiste. Elsenburg Agricultural Training Institute Tel: 021 808 7691 veronicac@elsenburg.com LNR-Instituut vir Graangewasse(LNR-IGG) Plantwetenskap en adviesdienste Tel: 018 299 6396 Andre Nel – NelA@arc.agric.za LNR – Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming (LNR-NIPB) Tel: 012 808 8000 / 8263 MaraisM@arc.agric.za HabigJ@arc.agric.za Bewaringsgrondbewerking het te kampe met ’n aantal unieke probleme rakende siektebeheer, veral wortelsiektes. Navorsing oor die bestuur van sodanige siektes is ’n deurlopende aktiwiteit van plantpatoloë by die instituut, met die klem op die korrekte keuse van wisselbou en ander bestuurspraktyke, s