Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 197

195 • Die Departement Grond-, Gewas- en Klimaatwetenskappe by die Universiteit van die Vrystaat. Bel 051 401 2212 of besoek www. ufs.ac.za. • Die Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -Bestuur by die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus). Praat met P van .W. Deventer by 018 285 2267 of rig ’n e-pos aan [email protected]. • Interne opleiding en navorsing word deur maatskappye gedoen. Ander rolspelers DFM Software Tel: 021 904 1154 www.dfmsoftware.co.za NviroTek Labs Tel: 082 885 8699 www.nviroteklabs.co.za Verskaf sagteware vir die Doen onafhanklike analises identifisering van misstofbehoeftes van grond, water, plante, en –doeltreffendheid. bemestingstowwe, kalk en voer Electrolee Tel: 012 347 9933 www.electrolee.co.za Optimaliseer u bemestingspraktyke 7. Publikasies en webtuistes Kueir by die webtuistes wat vroeër in die hoofstuk gelys is. Die volgende publikasies is by die MVSA beskikbaar: • Bemestingshandleiding (ook in Engels beskikbaar). Hierdie hardebandboek is hoofsaaklik geskryf vir mense wat die een of ander bemestingsadviseringsdiens lewer. Dit is nie bedoel om ’n volledige tegniese handboek te wees nie, maar eerder ’n bondige samevatting wat ’n groot verskeidenheid onderwerpe dek. Boere en studente wat in