Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 196

194 Verenigings PBD Boeredienste (Edms) Bpk Tel: 016 986 0691 www.pbd.co.za Misstofvereniging van Suid-Afrika (MVSA) Tel: 012 349 1450 Faks: 012 349 1463 [email protected] www.fssa.org.za Vermeng en bemestingstowwe. Profert Tel: 018 293 3530 www.profert.co.za Die MVSA, ’n artikel 21-maatskappy sonder winsoogmerk, verteenwoordig die belange van die kunsmis-en-landboukalkbedryf in Suid-Afrika. Die MVSA • bevorder aktief die agro-ekonomiese en omgewingsverantwoordelike gebruik van kunsmis en landboukalk • ontwikkel ’n positiewe openbare bewustheid en aanvaarding van die behoefte aan kunsmis en landboukalk in voedselproduksie • verbeter die bedryfsomgewing waarin sy verwante bedrywe funksioneer in ’n gees van vrye onderneming en billike handel • verwerk inligting oor misstowwe en landboukalk, voeg waarde daaraan toe, en versprei dit • voorsien lede en ander partye van ’n besprekingsforum vir gesprekke oor al die aspekte van die verspreiding van kunsmis en landboukalk, agronomiese aspekte en produkgehalte National Plant Food / Organiese bemestingvereniging van SA Tel: 031 782 3105 [email protected] Clariant Southern Africa Tel: 011 471 7220 www.clariant.com Leweransiers van bymiddels vir bemestingstowwe Farmsecure Holdings (Edms) Bpk – soek Kynoch Fertilizers Foskor (Edms) Bpk Tel: 011 347 0600 Tel: