Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 186

184 Toerusting om bande om te ruil en te herstel Air-seal Products Tel: 012 807 6715 / 083 324 2983 Automotive Equipment International (AEI) Tel: 011 474 7480 www.aei.co.za insette en versiening van werkswinkeltoerusting, smeringstoerusting, wielsorgtoerusting en bandherstel verbruiksgoedere van hoë gehalte. AEI het landwyd takke. Survival Ultimate Tyre Solution Tel: 012 803 5348 Die toonaangewende spesialis www.tyresaver.co.za in motorhawetoerusting, betrokke by die voorsiening Plaaslike vervaardigers Bridgestone South Africa Tel: 011 923 7600 www.bridgestone.co.za Dunlop Tyres International (Edms) Bpk Tel: 031 242 1111 www.dunloptyres.co.za Soek die “Agricultural tyres”-opsie www.apollotyres.co.za onder die “Products”-kiesopsielys op die webtuiste. Good Year Tel: 041 505 5400 www.goodyear.co.za Continental Tyre SA Tel: 041 406 5111 www.continental.co.za Groot invoerders Alliance Tire Group Tel: 041 365 1097 www.atgtire.com Tubestone Tel: 011 608 1301 www.tubestone.co.za Heavy Duty Tyres Tel: 011 394 4125 www.hdep.co.za Tyrecor Tel: 021 905 7688 www.tyrecor.co.za Michelin Tel 011 579 0300 www.michelin.co.za Kyk die “Agricultural & forestry tyres”-opsie op die webwerf. Bemesting Kyk ook na die hoofstukke oor erdwurms, spesialiteitsbemesting, kompos en organiese kunsmis 1. Oorsig Bemesting bied ’n manier om die voedingstatus van die grond te verbeter, en kan aangepas word om op die mees gepaste tyd aan die korrekte voedingvereistes te voldoen. Misstowwe is voedsel vir plante; dit bevat die plantvoedingstowwe wat alle plante nodig het om te groei en gesond te bly. • Daar is 13 elemente wat plante uit die grond haal. Stikstof (N), kalium (K) en fosfor (P) word in betreklike groot hoeveelhede gebruik. Swael (S), kalsium (Ca), koolstof (C) en magnesium (Mg) is ook dikwels nodig. Sink (Zn), yster (Fe), mangaan (Mn), borium (B), koper (Cu) en molibdeen (Mo) kom ook voor. • Die grond voorsien die meeste van die voedingstowwe wat nodig is, en tekorte kan met behulp van sorgvuldig geselekteerde misstowwe aangevul word. Dit sou ’n vermorsing wees om ’n voedingstof toe te dien indien ’n mens se grond reeds oor genoeg daarvan beskik • In die algemeen is makro-elemente soos stikstof (N), fosfor (P) en kalium (K) die voedingstowwe wat gewoonlik aan die grond toegevoeg word. Stikstof (N) Die toediening van stikstof (N) verbeter die algehele gewassekwaliteit. Dit help plante om die groen kleur te ontwikkel wat hulle nodig het om voedsel van die son te kry en die nodige voediung uit die grond te kry. N vermeerder die aantal takke, blar