183
Banddruk te hoog
insette
• Dit veroorsaak voortydige slytasie op die middel van die loopvlak en
verkort ’n band se leeftyd.
Bronne: Continental Tyre SA en Dunlop
Bande
1. Oorsig
• Bande kan ’n mens óf ’n groot klomp geld kos as gevolg van verkeerde
aanwending en sorg, óf hulle kan help om bedryfsuitgawes te
verminder
• Goeie advies is van die allergrootste belang om koste te kan beheer.
Dít is noodsaaklik selfs wanneer die korrekte band vir die taak gekies
word. Die korrekte banddruk moet aanbeveel word en hierdie druk
moet dan in stand gehou word. Bande sal vanselfsprekend soms
beskadig word en hulle moet korrek herstel word.
• Moenie kortpaaie neem wanneer bande ter sake is nie.
2. Straallaagbande
Snelheid-
km/h
A1
5
A2
10
A3
15
A4
20
A5
25
A6
30
A7
35
A8
40
B
50
C
60
D
65
E
70
F
Ingevoerde trekkers word gewoonlik
met straallaagbande toegerus. Hierdie
bande word almal met ’n vragindeks en
snelheidsimbool (sien links) op die sywand
gemerk.
Dit dui egter slegs die bande se
maksimum drakapasiteit en draagspoed
teen maksimum snelheid aan. Wanneer
dit by die aanbevole banddruk kom, sal dit
raadsaam wees om óf die banddruk toe
te pas soos deur die trekkervervaardiger
aanbeveel, óf om ’n banddeskundige te
raadpleeg om die regte banddruk aan te
beveel. Dit is veral belangrik wanneer
ons kyk na vierwielaangedrewe of
voorwielaangedrewe trekkers.
80
G
Om bande wat op vellings gemonteer is (nie op masjinerie nie) te stoor,
verlaag die druk tot tien psi en stoor die bande vertikaal op die loopvlak.
Bande wat nie op vellings gemonteer is nie kan plat op mekaar gepak
word, maar nie so hoog dat die onderste bande vervorm word nie.
Wanneer masjinerie of implemente vir lang tydperke geberg word, plaas
die voertuig op blokke en lig die bande van die grond af. Indien dit nie
moontlik is nie, verminder die gewone banddruk tot 25% om defleksie
te voorkom, en skuif die voertuig van tyd tot tyd.
Spoed
simbool
Alhoewel gevorderde ma