Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 171

169 6. Belanghebbendes 7. Publikasies en webtuistes EnviroMon Tel: 021 851 5134 www.enviromon.co.za SA Weerdiens (SAWS) Tel: 012 367 6000 www.weathersa.co.za Vir die lewering, installering, instandhouding en kalibrering van instrumente vir die monitering van weerstoestande en grondvog. SAWS, ’n semi-staatsorganisasie, is ’n lid van die Wêreld Meteorologiese Organisasie. SAWS is ISO 9001:2008 gesertifiseer vir die voorsiening van weerkundige en klimatologiese produkte en dienste, dit voorsien wetenskaplike opleiding in samewerking met universiteite sowel as NQF 5gesertifiseerde weerwaarnemersertifikaat. EnviroMon se produkte en dienste behels onder meer: • die eKo Pro-stelsel vir die monitering van grondvog en weerstoestande • weerstasies vir landbou en algemene gebruik • doelgemaakte sagteware vir koeleenhede, groeigraaddae, verdamping en transpirasie, weerverwante siektewaarskuwings Land Bank Versekeringsmaatskappy Tel: 0861 00 5242 www.lbic.co.za Universiteit van Kaapstad Klimaatstelselontledingsgroep Tel: 021 650 2784 www.csag.uct.ac.za Universiteit van KwaZuluNatal Environmental Sciences http://ses.ukzn.ac.za/Agromet Universiteit van Pretoria Departement Geografie, Geoinformatika en Weerkunde (GGM) Prof. H. Rautenbach Die LNR se Instituut vir Tel: 012 420 2173 Grond, Klimaat en Water se Weervoorspellings kan ook op agrometeorologiese afdeling hulle webtuiste gekry word. onderneem klimaatopnames, Besoek www.up.ac.za/academic/ monitering en navorsing om geog/meteo klimaatsfaktore te kwantifiseer en te kwalifiseer, die ontwikkeling van Universiteit Stellenbosch risikoprofiele, ontwikkeling van Departement Bewaringsekologie vroegtydige waarskuwingsstelsels en Entomologie vir droogte en ander ongunstige Tel: 021 808 3304 omstandighede, asook plae en www.cons-ent.com siektes wat daarmee gepaard gaan en om die landboukundige Universiteit van die Vrystaat potensiaal en geskiktheid van Departement Grond-, Gewas- en die land te bepaal vir spesifieke Klimaatwetenskappe produksie en ondernemings. Tel: 051 401 2212 Die afdeling se klimaatdata word gebruik vir nasionale oesramings. Dimtec (Rampbestuur, Opleiding Die veelsydige Agromet-databank en Onderrig Sentrum vir Afrika) en die landwye weerstasienetwerk Tel: 051 401 2721 www.ufs.ac.za/dimtec vir die landbou wat deur die bogenoemde instituut ontwikkel ’n Departement in die is en in stand gehou word, is fakulteit Natuuren inderdaad nasionale bates. Landbouwetenskappe met die grootste magistergraadkursus in Mutual & Federal Agri rampbestuur in Afrika. Tel: 012 400 8100 www.mf.co.za Waternavorsingskommissie Kry die “Farmers” opsie onder Tel: 012 330 0340 www.wrc.org.za “Produkte” LNR-Instituut vir Grond, Klimaat en Water (LNR-IGKW) Tel: 012 310 2500 www.arc.agric.za Plastrip Tel: 0861 111 696 www.plastrip.com The Weather Shop Tel: 021 851 5134 www.weathershop.co.za Santam Landbou Tel: 021 915 7000 www.santam.co.za Weerinstrumente vir tuisgebruik. Suid Afrikaanse Vereniging vir Atmosferiese Wetenskappe (SASAS) www.sasas.org.za Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) Natuurlike bronne en Omgewing (NRE) Tel: 012 841 2911 www.csir.co.za • Die webtuiste van maatskappye wat by landbou betrokke is, het gewoonlik die een of ander keuselysopsie wat iets met die weer te doen het, soos www.landbou.com, www.senwes.co.za en www. suidwes.co.za • Besoek www.weatherphotos.co.za indien u inligting of foto’s van weerpatrone, satellietfoto’s of grafieke van die daaglikse reënval nodig het. • Die verklaring van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye is elke maand op hulle webtuiste beskikbaar – www.daff.gov.za. Die Departement se maandelikse advies kan ook hier gesien word. • Die webtuiste van die Suid-Afrikaanse weerdiens is www.weathersa. co.za • www.agis.agric.za – Kry hier advies op grond van die klimaat en ander inligting oor die weer en klimaat. • www.netfor.co.za – Weervoorspelling vir Suid-Afrika. Keuselysopsies sluit ’n weervoorspelling vir twee dae in asook die huidige weer- en grafiese aanbiedings in. • Die Noorweegse webtuiste www.yr.no kan ’n weervoorspelling vir u plaas gee. • Die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) het die Kode van beste praktyk vir wolskaapboerdery in Suid-Afrika bekendgestel. Hierdie publikasie dek hoe om vee op te pas tydens ’n droogte. Bel 041 365 5030 vir nog inligting. • Nader Kejafa Knowledge Works vir publikasies oor die weer en klimaat. Besoek www.kejafa.co.za of skakel 011 025 4388. • South African Weather and Atmospheric Phenomena (Briza Publications) Dries van Zyl. Soek dit by www.briza.co.za. • Bel 011 954 4675 of kuier by www.awn.co.za vir die volgende publikasies is teen afslagpryse by Bryan Peirce: -0Weather & Climate